Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15
Selfsorg in Glentana

Gleniqua Vakansiehuis

8 gaste

3 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 36 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Gleniqua Vakansiehuis bied gerieflike selfsorgverblyf op die eerste vloer van 'n vakansiehuis in Glentana, Groot-Brakrivier.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Daar is badhanddoeke beskikbaar.

Die kombuis is met 'n vierplaat-gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, asook 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis het ‘n toonbank met 3 stoele. Daar is ook kombuistafel met 6 stoele. Die sitkamer het ‘n TV.

Die huis het 'n ingeboude binnebraai. By die braai area is daar ‘n groot eettafel vir 10 mense. Daar is 1 motorafdak en daar is ekstra buiteparkeerplek vir voertuie. Al die kamers het plafonwaaiers vir die warm somersdae.

Die huis is net 100 m van die see af en is stapafstand vanaf die hoofstrand. Die stoep het see-uitsig.

Dit is tussen Mosselbaai en George en baie naby aan die George Lughawe geleë.

Daar is nie skoonmaakdienste nie, maar daar is ‘n bediende wat Dinsdae inkom. Gaste moet self hulle elektrisiteit koop. Daar is linne en beddegoed maar geen wasgeriewe. Daar is kerse en 2 herlaaibare ligte, maar gaste moet asb. hul eie herlaaibare ligte saambring. Internet is beskikbaar.

Daar is iemand wat op die grondvloer bly.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Talana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 36 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gleniqua Vakansiehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

36 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c08534a889f60a2b51e97a311bfab43f3c97e7d0001d36892c948e22eca64bf4035eb502481c9564b7b2d0dde918a104fe9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 36 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 11:00 -34.04939691549 22.304939908598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang