Glorious 44
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gloriosa-straat 44, Sandown, Milnerton Rural, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R850R723 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Glorious 44 is in Sandown, 'n kusdorpie in Blouberg in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir paartjies, enkel- of sakereisigers wat 'n wegbreek naby die see soek.
Dié eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, oond, mikrogolf en wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Die eenheid beskik ook oor 'n balkon met 'n tafel en 2 stoele met uitsigte op Tafelberg.
Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Wesley Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Gloriosa-straat 44, Sandown, Milnerton Rural, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Glorious 44 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gloriosa-straat 44, Sandown, Milnerton Rural, 7441, Wes-Kaap