Godiva Boutique and Spa
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 2, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Vanaf R1 495 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Godiva Boutique and Spa bied gerieflike B&B-verblyf in Groblersdal in Limpopo wat 'n Mediterreense, rustige atmosfeer skep.
Verblyf word in 4 suites aangebied. Elke kamer is glansryk met 'n Franse styl versier en het 'n balkon wat na die loweryke tuin lei. Daar is ook 'n verversingstasie, yskassie, haardroërs, WiFi, TV's, lugversoring, kluise en klankstelsel in elke kamer. Japonne en pantoffels word voorsien.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n skoonheidsalon, spa en restaurant in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Petra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Duikerstraat 2, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink Godiva Boutique and Spa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 2, Groblersdal, 0470, Limpopo
-
TGCSA-gradering: