Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedehoop Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Adel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 64 resensies vir Goedehoop Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dichaba J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dichaba J

Absolutely the best B&B I have ever stayed at.

I will always book in there if I am ever around the area again.

Louis B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Ideale oorslaap tussen Namibië/Botswana en SA.

Sien sterre.

Lizelle C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C

Was a pleasant experience.

I will definitely stay there again - lovely setting and friendly hosts. Just some tips for other business travellers: Wi-fi was not great, and limited use allowed - better to have your own connectivity. The generator for loadshedding did not do anything other than one weak light that stayed on, so go prepared with your backup battery pack and portable light.

Goedehoop Guesthouse se terugvoer

Dear Lizelle, thank you so much for the great feedback. We really do appreciate it. Please do request more Wi-Fi tokens on arrival or when needed. Unfortunately, the Wi-Fi system only generates 3GB tokens. We do however, offer more tokens on request.
The lights in the rooms are emergency lights and was not the generator. We only start the generators if load shedding is between 8pm and 10pm, as the expense for the fuel is just too high to run it all the time for load shedding. We do however apologies for the inconvenience. Hopefully load shedding will be a thing of the past soon. Hope see you again soon.

Goedehoop Guesthouse
Patrys D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrys D

Heerlik.

Vriendelike ontvangs.

Riana L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana L

Vriendelike diens.

Het met 'n hondekind gereis. Ons albei is hartlik ontvang.

Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L

Aangename plekkie.

Lekker gebly, rustige atmosfeer.

Cornelis S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis S

Goeie oornag wat nie die bank breek nie.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese kamer, gemaklike bed met genoeg kussings, baie groot en toepaslike badkamer, geheel en al 'n goeie nagrus.

Marius A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius A

Skoon, vriendelik en modern.

Sien sterre.

Tshepo M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo M

Great.

The host was amazing and very helpful throughout. Would definitely recommend.

Gert G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert G

Eienaar het regtig uit hul pad gegaan om die verblyf aangenaam te maak.

In gery by die hek en voordat ek die motor afgeskakel het was die eienares by om ons te wys waar ons akkommodasie was. Deurentyd seker gemaak dat alles in orde is. Seker gemaak bystand krag is reg gedurende beurtkrag. Verblyf skoon en netjies. Beslis uitstekende diens wat ek sal aanbeveel.

Piet V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Fantastiese ontvangs en verblyf.

Sien sterre.

Ichner N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ichner N

Definitief waarde vir geld.

Ek kom van Pretoria af, en ons was spoedig gehelp. Het vanaf aankoms tot intrek nie eers 2 minute gewag nie, die gasheer was vriendelik en die kamer was meer as genoeg ingerig. Ek het die topkamer bespreek en het meer gekry as wat ek verwag het!

Clarice J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarice J

Cosy, bird friendly, beautiful, safe.

Wonderful place and very safe despite being just a block from the main road. The owners were incredibly friendly and kind. I especially enjoyed the feathered friends which was the highlight of my trip!

Lynette H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H

Baie netjies en skoon.

Goeie meubels en baie skoon.

Nico N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico N

Pragtige plekkie, net jammer loadshedding mors met sulke goeie plekkies.

Beurtkrag was 'n nagmerrie, maar dis nie julle skuld nie.

Frangelina L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frangelina L

Value for money, short stay.

See stars.

Nobathembu M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobathembu M

It went beyond our expertise. They also have a cleaning service, that was the cherry on top for us. We could cook our own meals and the place is secured.

Nothing more to add. Cozy place. Aircon for cold evenings.

Tineke V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke V

Little gem in Zeerust.

We stayed at Goedehoop Guesthouse in Zeerust on our way to Madikwe. We found all the staff and owners super friendly and accommodating. We were able to get a good hearty dinner and a lovely farm breakfast the next day, no problem at all. Very reasonable pricing and good facilities. Two beautiful doggos and some kitty cats that made my night.

Tanya V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Skoon, netjies en privaat.

Miskien sal komplementêre koffie ’n goeie aanwins wees.

Gofaone B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gofaone B

It was a peaceful stay, the staff were friendly.

We arrived before check-in time and they gave us the keys right away with no hassle. The receptionist was very friendly.

Rudolf S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf S

Wonderful accommodation.

Goedehoop Guesthouse is really wonderful accommodation. The bathroom was perfect and the bed was unbelievably comfortable. It was very clean and quiet. The garden is amazing and the people are so friendly.

Pieter L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter L

Net n gewone oornagplek.

Niks om oor opgewonde te raak nie.

Goedehoop Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Pieter
So hartseer om ons eerste slegte review te sien. Jammer dat julle nie gelukkig was nie. Julle is welkom om vir ons n epos te stuur sodat ons weet wat vout was, sodat ons daaraan Kan verbeter.
Dankie
Ad

Goedehoop Guesthouse
Judy S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S

Baie lekker oornagverblyf op pad terug van Namibië af.

Alles was baie mooi en ons het lekker gebly. Enigste probleem wat ek gehad het was die feit dat daar nie 'n braaier was nie. Ons wou graag die aand braai. Ek het dit aan die gasvrou genoem en sy't vir ons 'n braaier en ekstra eetgerei gebring. Ons het ook die selfsorg-eenheid bespreek vir my man en myself plus ons 3 kinders (ek het per e-pos laat weet ons kinders kom saam plus hul ouderdomme). Daar was slegs 2 van al die eetgerei in die eenheid, en ons gesin is 5 mense. Daar kan ook so bietjie meer kombuisware wees, bv. vleisbak, afdroograkkie vir skottelgoed, braaitang, ens. Verder was ons baie tevrede, dankie.

Rolanda P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolanda P

Goeie diens.

Baie dankie vir die vriendelike diens.

Annelise B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B

Sonder twyfel waarde vir geld, sal beslis weer daar bly.

Ons het ons verblyf geniet. Die kamer was skoon en netjies. Die diens was flink en vinnig en ons was baie vriendelik ontvang. Ek sal beslis weer hier oorbly.

Hennie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Ons was aangenaam verras en beïndruk.

Sal Goedehoop enige tyd aanbeveel, ons was begroet met 'n mooi, netjiese, skoon en goed toegeruste eenheid. Dit is naby aan die besighede, eetplekke en tog baie stil en rustig geen verkeer geraas nie. Alles van aankoms tot vertrek was perfek en sal vir seker weer daar aandoen. Sal vir enigeen aanbeveel. Ons eenheid was op sy eie met veilige parkering onder 'n afdak.

Petro R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro R

Verblyf was uitstekend. Almal was baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis hoog aanbeveel.

Baie dankie vir die lieflike verblyf. Julle was so behulpsaam en vriendelik. Siende dat ons groep net bestaan het uit ou mensies. Die kamers was ruim en baie netjies. Sal beslis julle plekkie aanbeveel.

Ester L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ester L

Goeie netjiese verblyf.

Presies wat hulle adverteer, sou egter die volgende aanbevelings wil maak: Meer as twee sakkies koffie, een vir die aand en ook vir die oggend asb., gemakstoele sodat mens nie heeltyd op die bed moet sit nie. Verder baie netjiese en praktiese plekkie.

Casey B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casey B

Comfortable small-town retreat with modern finishes and excellent service.

The room is spacious and very comfortable. The breakfast and dinner ordered at extra cost was very good value for money. The service is excellent.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflike plekkie in 'n klein dorpie met moderne afwerkings en uitstekende diens.

Die kamer is baie ruim en gerieflik. Die ontbyt en aandete word teen 'n ekstra koste bestel en is baie goeie waarde vir geld. Die diens was uitstekend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Thomas K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas K

Baie netjies en smaakvol gemeubileerd. Ligging baie goed.

Die gastehuis is maklik gekry en goeie raad ten opsigte van restaurante is gegee. Baie lekker vir 'n oornagstop.

Sibanyoni N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibanyoni N

Fantastic.

Lovely and friendly staff.

Gerhard D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Baie netjies, baie vriendelike staf. Moeite werd.

Alles was great wat die gastehuis en diens aanbetref. Hulle het selfs lampies vir ons gebring gedurende load shedding. Ek sou net wou vra dat bestuur na 23:00 in die nag dalk die ander besoekers net onder beheer wil bring, ons bure het vreeslik geraas tot laat. Maar wat die gaste huis aanbetref, top notch!

Alet M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet M

Die dubbelbed het heerlik geslaap en die aircon was baie welkom.

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Blantina M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Blantina M

Slept well without any disturbances.

We arrived very late and left very early. Therefore I can't say much about the guesthouse, except that the bedroom was clean and comfortable. I am prepared to go back and stay for days, even recommend to my family and friends. The place is easy to get.

Mpho K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mpho K

Home away from home.

Great place, super clean when we got there. Housekeeping staff and owners are super friendly and very welcoming.

Johan P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Goeie drie-ster-verblyf.

Vanweë die aanvraag in die omgewing, is die verblyf goed. Persoonlik verkies ek self 'n upmarket plek teen 'n prys wat mens daarvoor verwag.

Joseph R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph R

It was a great place with access to all amenities.

Need to consider breakfast as well as proper parking.

Ciska B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska B

Baie billike prys vir hoë gehalte akkommodasie

Ons het laat namiddag in Zeerust aangekom en was aangenaam verras met die prag en weelde wat ons in die 'effens gehawende straat' aangetref het. Ons is vriendelik ontvang, nie net deur die bestuurders nie, maar ook deur die katte en honde. Die kamer was baie spasieus - teen hedendaagse minimalistiese spasies - en baie goed ingerig. Na 'n vol dag op die pad (vanuit Namibië), was die gerieflike bed met lieflike linne en lugreëling 'n lafenis. Ons volgepakte voertuig was veilig en al kon ons ongelukkig nie ontbyt geniet nie, vanweë ons baie vroeë vertrek, sal ons voorwaar weer by Goedehoop oorbly.

Susan G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Vriendelik ontvang. Kamers skoon en netjies. Dankie vir 'n lekker oorslaap.

Baie dankie vir 'n heerlike oorslaap. Ons was vriendelik verwelkom en na ons kamer geneem. Wat 'n verrassing. Nuut, skoon en netjies. Sal beslis Goedehoop aanbeveel.

Hlonii M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlonii M

Safe, clean and peaceful.

Easily accessible area, clean, safe and very peaceful.

Talla C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talla C

Heerlik, gasvry, skoon en vriendelik. Adele is 'n ster!

Alles is hierbo ingesluit. Daar was vewarring met ontbyt, toe gee sy dit sommer gratis! 1000 punte daarvoor!

Machiel E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Machiel E

Baie vriendelike, lekker, skoon en mooi diens .

Vriendelike diens en lekker bonus koeldrankie. Ons sal beslis weer daar `n draai maak. Die geriewe was baie skoon en netjies gewees en waarde vir die geld spandeer.

Elize F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F

Puik vir 1 nag oorslaap.

Kamer baie mooi, perfek vir oorslaap voor grens.

Chris V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Netjiese waarde vir geld.

Ons is hartlik ontvang en het die skoon kamers met aircon baie geniet na 'n warm dag in Botswana.

Heleen S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen S

Waarde vir geld.

Dit was waarde vir geld. Baie netjies en gerieflik.

Karen H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen H

A nice clean comfortable spacious room.

The room had nice decor. I liked the shower (no doors to get stuck or maneuver around, very spacious). The room is large and has the basics for a comfortable overnight stay.

Marnel S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel S

Rustig.

Geen warm water met aankoms.

Jackie A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie A

Was a good stay.

We enjoyed our stay at the guesthouse, the place was very clean and tidy. Upon arrival there was no one at reception to receive/welcome us. One of the cleaners that was there when we arrived was very friendly. The other negative is that we had no hot water for the entire weekend.

Paul F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul F

Plaaslewe-vryheid

Baie lekker oop en nie beknop nie... voel of jy behoorlik weg van stad is, lug baie skoon.

Wicus K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus K

Lekker.

Geen klagtes, net een nag daar oor geslaap op pad Namibië toe. Als was voldoende, skoon en netjies.

Eric S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric S

Very nice and clean place, needs a revamp externally.

Would like to visit again in the future.

Masilo M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Masilo M

The place was worth the time and money spend.

This a place to go for if you really need some quietness and relaxation. It well located next to all amenities (banks and shops) one might need during a vacation. The staff were very friendly and flexible as they allowed us to check in even if it was not yet time for check in. The room was awesome. We enjoyed our stay and will definitely recommend or stay there next time we are around Zeerust. No regrets!

Goedehoop Guesthouse se terugvoer

Thank you for the wonderful feedback.

Goedehoop Guesthouse
Christopher R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher R

Was ontspanne en baie rustig.

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly.

Amanda S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Aangenaam verras!

Baie goed deur Adel ontvang, vriendelik, behulpsaam en goed georganiseerd. Kamer was baie netjies, uitstekend toegerus, baie muurproppe beskikbaar. Ons het deurentyd baie veilig gevoel.

Mokanna S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mokanna S

Nice place for a visit.

I enjoyed my stay. Wish to visit the place again.

Uschaan R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Uschaan R

Pragtigste moderne kamer. Alles grys wit en swart. Heerlik gebly en geslaap.

Mees puntenerige persoon sal tevrede wees.

Sanet V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet V

Rustig en alles wat nodig is daar.

Het dit geniet om daar te bly. Was rustig, netjies en personeel vriendelik en hulpvaardig. Dankie!

Natasha V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V

Rustig en gemaklik.

Goedehoop GH is n baie mooi plekkie, die kamers is ruim en gemaklik. Die dame wat ons gehelp het na 7 die aand was baie vriendelik asook behulpsaam. Die plek kort ongelukkig 'n bietjie aandag, maar ek is seker as nuwe eienaar sal sy daarby uitkom. Dit word verkoop as 'n selfsorg-eenheid, maar die fasiliteite is maar eng, daar is nie borde of eetgerei aangebied in die eenheid nie, maar dis ook nie vir ons 'n probleem gewees nie, wil net bietjie opbouende kritiek gee. Verder het ons rustig geslaap en lekker TV gekyk.

Goedehoop Guesthouse se terugvoer

Liewe Natasha,

Baie dankie vir die terugvoer, raad en vriendelikheid. Ongelukkig bied ons nie selfsorg geriewe nie. Ek sal graag wil weet waar u dit gesien het, sodat ek dit dadelik kan regstel.

Goedehoop Guesthouse
Antoinette D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Ruim.

Die netjiese eenhede het badkamers om van te droom - groot stort en bad en alles is netjies afgewerk. Kamers is ruim, stylvol ingerig en tuine is netjies. Die ligging is twee blokke van die hoofstraat en dit kan raserig raak maar die waarde vir geld en kliëntediens maak op daarvoor. Ontbyt is nie ingesluit in die gastehuis verblyf nie en moet vooraf bespreek word.

Dylan D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan D

Dit was skoon, mooi, vriendelik en die moeite werd.

Ons het onsself heeltemal geniet, die plek was werd die geld sowel as 'n lekker gemaklike, skoon en netjiese plekkie. Ek sal wel by enige iemand voorstel om daar te gaan bly.

Patrys F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrys F

Uitstekend.

My voorstel is net dat die kamers mikrogolwe moet kry. Die teëls in die badkamer kort 'n lekker skrop, teen die mure en die stortmure en stortvloere, maar andersins het ons lekker gebly. Baie dankie Adel.

Carina L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina L

Netjies en goeie diens.

Netjies en goeie diens. Sal die gastehuis aanbeveel.

Gerald V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald V

Verblyf met 'n tikkkie outydse sjarme.

Goedehoop laat mens terugdink aan die verlede met die uiterlike voorkoms. Sjarmant, edel en opreg. Het die plek baie geniet. Alhoewel hulle nog besig is met 'n opgradering of twee, kan mens al klaar sien, die plek gaan gehalte wees. Daar is my vooraf gewaarsku oor warmwaterdrukking. As dit uitgesorteer is gee ek die plek volpunte vir seker.

Hugo C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo C

Baie lekker plek gewees.

Kamers was baie skoon en netjies, personeel is hulpvaardig en help graag waar hulle kan.

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 13, Zeerust, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8a2c77260ea5b4fdbc6f827b789a7f317aeed6fe2d810c1106506318e457bda3b2bef3d0eeba801f53d4c7538db4d026ce1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 13 Piet Retief Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.546991459673 26.081315889549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang