Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedehoop Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Dichaba J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Absolutely the best B&B I have ever stayed at. I will always book in there if I am ever around the area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ideale oorslaap tussen Namibië/Botswana en SA. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Was a pleasant experience. I will definitely stay there again - lovely setting and friendly hosts. Just some tips for other business travellers: Wi-fi was not great, and limited use allowed - better to have your own connectivity. The generator for loadshedding did not do anything other than one weak light that stayed on, so go prepared with your backup battery pack and portable light.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adel
Goedehoop Guesthouse
Dear Lizelle, thank you so much for the great feedback. We really do appreciate it. Please do request more Wi-Fi tokens on arrival or when needed. Unfortunately, the Wi-Fi system only generates 3GB tokens. We do however, offer more tokens on request. The lights in the rooms are emergency lights and was not the generator. We only start the generators if load shedding is between 8pm and 10pm, as the expense for the fuel is just too high to run it all the time for load shedding. We do however apologies for the inconvenience. Hopefully load shedding will be a thing of the past soon. Hope see you again soon.

Patrys D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Heerlik. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana L
1 nag
4.6
Aug 2023

Vriendelike diens. Het met 'n hondekind gereis. Ons albei is hartlik ontvang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise L
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2023

Aangename plekkie. Lekker gebly, rustige atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelis S
1 nag
4.0
Feb 2023

Goeie oornag wat nie die bank breek nie. Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese kamer, gemaklike bed met genoeg kussings, baie groot en toepaslike badkamer, geheel en al 'n goeie nagrus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Skoon, vriendelik en modern. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshepo M
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Great. The host was amazing and very helpful throughout. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Eienaar het regtig uit hul pad gegaan om die verblyf aangenaam te maak. In gery by die hek en voordat ek die motor afgeskakel het was die eienares by om ons te wys waar ons akkommodasie was. Deurentyd seker gemaak dat alles in orde is. Seker gemaak bystand krag is reg gedurende beurtkrag. Verblyf skoon en netjies. Beslis uitstekende diens wat ek sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Adel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 13, Zeerust, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8a2c77260ea5b4fdbc6f827b789a7f317aeed6fe2d810c1106506318e457bda3b2bef3d0eeba801f53d4c7538db4d026ce1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 13 Piet Retief Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.546991459673 26.081315889549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang