Goedemoed Country House
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedemoedplaas, Keisievallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R6 595 per nag, vir 11 mense
Beskrywing
Goedemoed Country House is aan die voet van die Langeberge in die pragtige Keisievallei geleë.
Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 ’n en suite-badkamer is. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die eerste en derde kamers het elk ’n dubbel- en enkelbed. Die vierde kamer beskik oor 3 enkelbeddens.
Die leefarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en gemaklike banke. Die huis beskik oor ’n kaggel, eetarea en lugversorging. Die kombuis is toegerus met 2 yskas-vrieskaste, mikrogolf en 'n gasstoof en -oond, asook oorgenoeg ingeboude kaste vir eetgerei en breekware. Daar is ’n opwasarea met ’n skottelgoedwasser en wasmasjien.
Montagu staan bekend as die "bergmekka" van die Kaap. Die dorp word omring deur die Langeberge en eindelose boorde, wingerde, rotsformasies en warmwaterbronne.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Laetitia Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 116
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Goedemoedplaas, Keisievallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Goedemoed Country House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedemoedplaas, Keisievallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap