Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedgeloof Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedgeloofdplaas, Barrydale, 7650, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Goedgeloof Farm is 'n bekoorlike, ruim selfsorghuis wat uit die 1850's dateer en op 'n plaas aan die voet van die Langeberge naby Barrydale skuil. Gaste sal vroegoggend op weeksdae "plaas-verkeer" hoor, want die boere sal soos gewoonlik hard aan die werk wees.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Dit bied slaapplek aan 6 volwassenes. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n wasbak, en 'n aparte toilet.

Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die huis het 'n eetarea met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.

Die huis lei na 'n terras met 'n braai-area en 'n plonspoel vol boorgatwater gedurende somer. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tania B
5.0
Genotvolle plaas wegbreek. 'n Langnaweek kan nie lekkerder as hierdie begin nie. Ons is verwelkom met 'n glasie muskadel en vars "skilpadjies" om te b...
Sien meer
Jun 2024
Spuy Z
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, gerieflik en net sommer lekker! Ons het verskriklik lekker gebly in die rustige area. Goed toegerus, vriendelike ontvangs en goeie komm...
Sien meer
Apr 2024
Amelia M
Saam met vriende
5.0
Ek sal baie graag weer daar gaan bly vir 'n langer tydperk. Ons was baie kort daar, maar dit sal wonderlik wees om langer daar te wees. Baie groot hui...
Sien meer
Feb 2024
Christa-marié W
Saam met lewensmaat
4.8
Affordable break-away to the countryside. Enjoyed our stay in the old farmhouse. It is equipped with everything you'll need for the sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Susan E
Saam met vriende
4.8
Rustig en outentiek. Heerlike plek. Ruim ou plaashuis met outentieke atmosfeer. Heerlike beddens en beddegoed. Die kombuis is goed toegerus. Net die p...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicoli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Goedgeloofdplaas, Barrydale, 7650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedgeloof Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedgeloofdplaas, Barrydale, 7650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA593791335f36ba5f2e93d9cb63ebfdca9c61267e4da14ea0237646ae0b0a89703e2d62567aacf531d1c44faf5e840a890aba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 7 mense 5 5 1 5 Goedgeloofd Farm Barrydale 7650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.939034491401 20.483624654989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang