Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gold Crest Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Cobus R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Voortreflik. Ons het heerlik gebly. Alles was skoon en netjies. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om alles so gerieflik en gemaklik as moontlik te maak. Die ontbyt was ook besonder keurig en smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties! Fransien was baie vriendelik, gaaf en behulpsaam. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help met navrae of versoeke wat ons gehad het, en die verblyf self was baie lekker gewees. Ons het verskriklik lekker geslaap en warm ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie rustig. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gekuier en geslaap in 'n skoon, netjiese en ruim kamer met badkamer. Parkering is veilig. Alhoewel naby aan 'n hoofpad, is dit doodstil in die kamers. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Vriendelike mense, rustige atmosfeer. Baie rustig en perfek geleë naby die skool.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corene C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Juweel van 'n plek. Dit is 'n juweel van 'n plek, ons sal vir seker weer gaan. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt is heerlik. Die kamers is stylvol en silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susannah B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Welcoming hostess! We were greeted warmly, and the hostess showed us around and explained how everything worked. We had a very nice breakfast: yogurt with fruit and granola, eggs, bacon, and toast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

It was perfect for what we required. We needed a 1 night stay close to a specific church for a funeral on the Monday. Gold Crest more than fulfilled our needs, it was spotless, welcoming, with a good breakfast, perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Wonderlik altyd lekker om weer en weer te gaan. Mense is vriendelik en plek is mooi en gemaklik. En boonop kry jy nog etes in oggend ook. Dis jou geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrick M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2021

Very productive and peaceful stay. The place was super clean and peacefully quiet with the greatest convenience in terms of location to shopping centres and malls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fransien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ontdekkersweg 524, Florida Hills, Roodepoort, 1725, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3343b8887963aadfd2c9451d6a4310a8df2474c950c731772327f4ab5633c35d0b46ffa35657932094326df710082fce6a79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 524 Ontdekkers Rd Florida Hills 1725 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.165443709482 27.925849941139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang