Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf Beach Luxury SelfCatering Apartment

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mensina H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

The sunsets were spectacular. I loved the area and the location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Was netjies, skoon en definitief die geld werd. Beslis weer te sien en lekker naby als wat ons wou sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Lekker gebly. Goeie sekuriteit, lekker stap plek en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Heerlike plekkie naby die strand. Veilig. Kan lekker binne die kompleks rondstap, en ook langs die strand. Die plekkie is goed ingerig. Sal dit kan gebruik vir kort en langer verblyf. Geskik vir kleiner kinders, tieners, paartjies of enkel persone. Veilig, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toekie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Dit was wonderlik. Sal vir seker weer van hul dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anupama N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2022

Cozy and homely apartment. Beautiful apartment with sea view and with all amenities as described. Felt like home and definitely will be going back. Sheldin was really helpful in sorting out all the formalities. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lenel T
Kort verblyf
4.6
Okt 2021

Gerieflik. Rustig en gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 193

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Saint Andrews-rylaan 124, Eenheid 07 Golf Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69ae08054ea961ca7547f9faf48c7d58ef870bee8e536b6e780318998f6de7a1fcb3cc02e534fdfb14f60bc900679e63bd45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 124 Saint Andrews Drive Unit O7 Golf Beach, Greenways Golf Estate 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.135382275099 18.845975044705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang