Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf View Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Tozelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 22 resensies vir Golf View Gastehuis
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Nick L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick L

Basic, clean and comfortable.

Really friendly and helpful staff. The room was basic but clean and comfortable.

Hennie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Wonderlike gastehuis.

Ek het so tuis gevoel en lekker geslaap. Dit was skoon en netjies. Vriendelikheid van begin tot einde. Dankie vir die great verblyf.

Muhluri H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muhluri H

Nice, clean, and safe.

We were welcomed nicely. Everything was clean. The location was safe and close to the shops.

Melinda B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda B

Altyd vriendelik en netjies.

Geniet altyd ons verblyf.

Jacques D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Skoon, gerieflik goeie waarde vir geld.

Om toegang te kry tot die perseel, is net so bietjie moeilik. Mens moet wag dat iemand die hek kom oopmaak.

Margie J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Margie J

Dit was ok maar sal nie weer soontoe gaan nie.

Vreeslik warm, kon nie vensters oopmaak nie. Handdoekreling is stukkend. Lyk verwaarloos. Parkering is 'n probleem met groot voertuie.

Ian H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ian H

Not as advertised at all.

Unsafe doors, could not lock, balcony unsafe, broken, massive risk. Not clean, shower broken, parking not adequate, no privacy, was not suitable for a family and we're super unhappy.

Naomi M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M

Gemaklik en veilig.

Vriendelik ontvang en behulpsaam.

Sanel S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sanel S

Nie wat ek verwag het vir die prys nie.

Krag was amper hele nag af. Kon nie selfone laai nie a.g.v. 'n probleem met die huis se krag. Kamer het geruik na rook en 1 kussingsloop het 'n bloedkol gehad. Stortkop was nie op standaard nie.

Taelo P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taelo P

A good stay indeed.

A good place to stay, recommendable. No regrets, close to mall Graceland casino and Sasol. At good lactation and safety is great indeed.

Yolanda F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda F

Kamers was ruim genoeg vir bruid, fotograaf en grimeerdame.

Golf View gee regtig om vir hulle kliënte en dankie vir julle gasvryheid om my dogter se dag uiters spesiaal te maak.

Kallie E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kallie E

Netjies en skoon.

Baie vriendelike ontvangs. Diens was goed.

Jacques N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques N

Was heerlik gewees.

Daar is niks fout met die gastehuis nie, dis waarde vir geld. Beslis nie 5-ster nie, maar ek het regtig niks gehad om oor te kla nie. Sal weer daar gaan bly.

Ronel R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Het aan al my vereistes voldoen.

Golf View Gastehuis is absoluut die moeite werd, uitstekende verblyf, sal enige tyd weer van hul gebruik maak.

Golf View Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms te huisves.

Groete
Tozelle

Golf View Gastehuis
Vishma S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vishma S

A beautiful place indeed.

My stay here was a good one. Place was neat except the toilet was not so clean but overall the place was neat and beautiful. The staff very friendly and helpful. Just one problem the owner should consider having the front gate as a remote gate with remote control. It was sad to disturb the workers there to keep on opening and closing for us. I would definitely come back again.

Marina V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V

Heerlike verblyf met vriendlike staff.

Heerlike kamers, maar sal aanbeveel dat daar tafel en stoel beskikbaar sal wees sodat as mens met sakeverblyf daar tuisgaan jy by tafel kan sit en werk. Daar moet ook betaalfasiliteite wees sodat mens die laaste gedeelte van jou rekening kan vereffen, hetsy dit die bankbesonderhede of kaartfasiliteite. Wag nog steeds vir my faktuur vir my verblyf. Eers nadat ek gevra het vir werkgeriewe is ek verskuif na kamer met tafelfasiliteite.

Nelana V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelana V

Baie goeie diens en vriendelike personeel.

Baie lekker hier gebly. Dit was skoon en netjies.

Michael B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael B

Clean, reasonable.

Reasonably priced and clean and functional. Met our needs as a place to sleep.

Wimpie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie V

Gemaklik en privaat.

Die diens was vriendelik en die kamers was op 'n goeie standaard.

Leonie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie V

Goed geleë en vriendelike ontvangs.

Ons was baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam om ons gemaklik te laat voel. Ons het baie lekker gebly.

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plettenbergstraat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABMzSPtxBuGP9huus0k1lKTwfYzvg9ycye12MbdUVGXknH7wube?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 4 2 Plettenberg Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.511749212442 29.170726638712
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang