Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf View Gastehuis

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Nick L
1 nag
5.0
Feb 2024

Basic, clean and comfortable. Really friendly and helpful staff. The room was basic but clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Wonderlike gastehuis. Ek het so tuis gevoel en lekker geslaap. Dit was skoon en netjies. Vriendelikheid van begin tot einde. Dankie vir die great verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muhluri H
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Nice, clean, and safe. We were welcomed nicely. Everything was clean. The location was safe and close to the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Sep 2023

Altyd vriendelik en netjies. Geniet altyd ons verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques D
Kort verblyf
4.0
Mei 2023

Skoon, gerieflik goeie waarde vir geld. Om toegang te kry tot die perseel, is net so bietjie moeilik. Mens moet wag dat iemand die hek kom oopmaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Margie J
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Nov 2023

Dit was ok maar sal nie weer soontoe gaan nie. Vreeslik warm, kon nie vensters oopmaak nie. Handdoekreling is stukkend. Lyk verwaarloos. Parkering is 'n probleem met groot voertuie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ian H
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Jul 2023

Not as advertised at all. Unsafe doors, could not lock, balcony unsafe, broken, massive risk. Not clean, shower broken, parking not adequate, no privacy, was not suitable for a family and we're super unhappy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Naomi M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Gemaklik en veilig. Vriendelik ontvang en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanel S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jul 2022

Nie wat ek verwag het vir die prys nie. Krag was amper hele nag af. Kon nie selfone laai nie a.g.v. 'n probleem met die huis se krag. Kamer het geruik na rook en 1 kussingsloop het 'n bloedkol gehad. Stortkop was nie op standaard nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Taelo P
1 nag
5.0
Nov 2021

A good stay indeed. A good place to stay, recommendable. No regrets, close to mall Graceland casino and Sasol. At good lactation and safety is great indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Tozelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plettenbergstraat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABMzSPtxBuGP9huus0k1lKTwfYzvg9ycye12MbdUVGXknH7wube?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 4 2 Plettenberg Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.511749212442 29.170726638712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang