Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gompou Straat 7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 160

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 116 resensies vir Gompou Straat 7
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Wendy W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy W

Good.

Very pleasant and clean.

Setlhabaka P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Setlhabaka P

Great and enjoyable.

Our stay at Gompou Straat 7 was great. The place is safe, quiet, with abundant parking space. We really enjoyed staying there.

Annemarie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P

Ek sal beslis die plek aanbeveel.

Vriendelike ontvangs, die plek is netjies en alles was daar wat nodig was.

Kotie K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie K

Gerieflik and funksioneel.

Sentraal gelee en al die basiese geriewe was daar.

Riaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan D

Voldoende vir n vinnige oornag tussen Gauteng en Kaap.

Voldoende vir een aand oorslaap. Moenie te veel verwag vir die prys nie. Daar is ten minste aircon en alles wat mens nodig het.

Johann L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johann L

Nie goed nie.

Het nie die beste probeer nie met die metjies nie.

Melinda J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Melinda J

Ongemaklik en nie wat adverteer is nie.

Die huis is oud, en die bedrading, kombuis en badkamergeriewe nie op standaard nie.

Flip L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip L

Ek was alleen vir een of twee is als voldoende. Baie goed ontvang en vriendelik. Als was skoon en netjies.

Ek sal die woonstel vir 2 beslis aanbeveel vir oorslaap reisigers. Jy sal nie sommer beter waarde vir geld kry nie.

Jasper V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper V

Rustig.

Dit is 'n baie lekker plek om te ontspan en te rus.

Anina V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V

Heerlike impulsiewe wegbrekie.

Ons het 'n dag of so voor die tyd besluit om bietjie Gariepdam toe te gaan, navraag gedoen en in minder as 'n halfuur reeds 'n antwoord gekry. Met ons aankoms daar was Louis binne 'n paar minute daar, en het ons welkom laat voel. Die huis is gerieflik, ruim met alles wat mens nodig het. Ons sal beslis weer hier bespreek in die toekoms.

Ronel P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P

Rustig en stil gewees.

Sal weer die plek gebruik, veilig en stil oornagplek en baie ruim.

Graham P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham P

Great stop-over point.

See stars.

Leon N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N

Ons was opgegradeer om in die huis te oornag in plaas van die woonstel.

Geen klagtes, net die beurtkrag het gepla.

Truida C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida C

Lekker oornagplekkie.

Halfpad Kaap toe, rus, slaap en ry verder.

Maxine M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine M

Vriendelik en bedagsaam.

Gerieflik vir 'n oornag met vriendelike ontvangs.

Noldus G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noldus G

Baie netjies en groot.

Die braai-area is beslis 'n pluspunt vir gaste wat langer as een aand oorslaap.

Trudie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B

Baie lekker gewees, plek is netjies.

Dit was lekker gewees alhoewel dit gereën het kon ons nog steeds lekker braai. Die braai-area was onderdak.

Vonique S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vonique S

Goed.

Plek was skoon en netjies. Voertuig kon toegesluit word agter 'n hek en plek is geleë in 'n baie stil area.

Stefan O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan O

Perfekte oornag rus vir lang reise.

Uitstekende prys vir oorslaap reis en sentraal geleë. Ons het oorgeslaap oppad na Oos London vanaf Gauteng en die geriewe was perfek. Sal vir seker weer oorweeg vir toekomstige vakansieplanne!

Flip L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip L

Soos met die opreis se ontvangs en verblyf was die afreis alles reg.

Weereens was alles skoon en netjies. Vir 'n oornag sal jy nie maklik beter waarde vir geld kry nie.

Sean O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean O

Gerieflik, stil en veilig.

Omgewing is baie stil, ons het lekker uitgerus.

Jan O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Ons het lekker gerus dankie.

Hierdie area is die ideale oornagplek op die langpad Kaapse kus toe. Die verblyf was aangenaam en die lugversorger in die slaapkamer is 'n wenner.

Ronel B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Baie vriendelik, netjies en veilig.

Sien sterre.

Bosman S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bosman S

Rustig en stil, gemaklik en voldoende.

Woonstel effens tradisioneel, maar tog voldoende en genoegsaam met alles wat werk.

Elna K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K

Groot storm, geen elektrisiteit, geen selfoon.

Nie eienaar se skuld.

Madeleine H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine H

Vriendelike diens en waarde vir geld.

Ons is ontmoet deur die eienaar wat baie vriendelik was. Daar was koffie en tee beskikbaar vir ons. Die plekkie was netjies en skoon. Sal weer daar bly.

Martha V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martha V

Gerieflike verblyf.

Oud, maar redelik netjies. Goeie ontvangs en vriendelike diens.

Tony H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tony H

Geen probleme.

Baie mooi uitsig.

Peter B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B

Adequate for a one night stay over.

The venue had been closed up when we arrived, resulting in stuffiness, aggravated by the hot weather at the time. A few of the lights didn't work, and only one fan worked. No provision was made for load shedding. We appreciated the fully equipped kitchen.

Steve B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve B

Baie basies! Regtig ekonomies. Oud. Lae koste.

Jy kry waarvoor jy betaal. Bekostigbaar.

Johan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Johan B

Afgeleef, maar kan met minimale spandering herleef.

Gompou Straat 7 dateer uit die 1970. Dit is naby die Gariep Dam en winkels. Die kamers en leefarea is skoon en netjies, maar die kombuis kort onmiddelike aandag. Plek slaap 7 mense, maar die kombuis maak nie voorsiening vir 7 mense nie. Glase byvoorbeeld, is net 4 water glase, geen wynglase en een teekoppie. Elke mes en vurk verskil en alles in die kombuis insluitend die stoof moes eers gewas word om die vorige gaste vaarwel te roep.

Daan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Daan V

Goeie oornag bestemming. Kry waarvoor jy betaal as jy nie vol fiemies is nie.

Lugversorger in die kamer was 'n wenner aangesien dit snerpend koud was. Moes ongelukkig die lugversorger se pap afstandbeheer batterye ruil met die TV s'n. Sekuriteitslig voor die deur dink ek het ook die einde van sy leeftyd bereik. Nie veel voorsiening word gemaak vir interne beligting tydens beurtkrag nie.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Sonia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sonia S

Ons is baie vroeg die oggend daar weg.

Ons het daar oorgeslaap.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Frederick G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick G

Baie Lekker.

Alles was skoon en netjies. Geen klagtes.

Monica G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica G

Cozy and spacious.

The home has an enormous amount of space.

Andre S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Baie lekker geriewe, skoon huis, skoon goedversorgde tuine, ruim parkering onder afdakke, als veilig.

Netjies, skoon, ruim vertrekke.

Coenraad V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad V

Rusplek na 'n langpad.

Ons het die hele huis vir ons gehad. 100%.

Corlia H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia H

Lugversorger redding in erge hitte.

Naweek was baie warm en lugversorger het baie gehelp.

Jessica V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Vriendelike en behulpsame eienaar.

Baie veilig, naby winkels, en vriendelike eienaar. Lekker oorslaapplek van Gauteng na Port Elizabeth.

Franci V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci V

Heerlike ruim, skoon, goedtoegeruste huis.

Die eienaar was vriendelik, die huis was skoon en netjies, die TV en DStv in werkende toestand. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Piet B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B

Bietjie anders as ander plekke. maar lekker.

Die foto's is nie 'n voorstelling van die woonstel nie.

Maynard V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maynard V

Netjiese plek met veilige parkering.

Alhoewel ons die woonstel bespreek het, het die eienaar ons in die huis laat slaap. Al wat nog kan bykom is 'n paar wynglase.

Marlene E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marlene E

Uitstekend en die gasvryheid baie goed.

Dit was 'n baie mooi en lekker plek om na 'n lang reis bietjie net te rus en te ontspan. Nogmaals baie dankie vir julle gasvryheid. Groete Marlene.

Gompou Straat 7 se terugvoer

Baie dankie. Dit is net n plesier. sien julle weer

Gompou Straat 7
Marlene K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene K

Netjies en gerieflik.

Die eenheid het alles beskikbaar gehad vir 'n selfhelpplek. Pluspunt was die lugversorging.

Sampie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sampie R

All went well.

Got what we paid for. It is only a sleepover. The owner can invest in one notice board to clearly indicate his name and number on his gate or house.

Celetje H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celetje H

Lekker gebly.

Behalwe vir beurtkrag was daar nie koue water gewees om te stort nie, het ek tog lekker gebly in die groot huis.

John H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John H

Stil area, naby alles. 100% vir oornag.

Geen probleme ondervind. Kon gaan eet by Aventura hek. Die damwal was ongelukkig chaoties.

Donald L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donald L

A safe bed to rest for the night.

Just what we needed to continue our journey.

Jurg P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurg P

Gerieflik vir een nag.

Was gerieflik en skoon. Bekostigbaar vir twee mense vir een nag. In gerieflike afstand van winkels en restaurante. Sal aanbeveel.

Stuart R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart R

1 night stay en route from Cape Town to Durban.

Trip down accommodation was good. Trip back up: TV didn't work and toilet took too long to refill.

Hemelia M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hemelia M

Baie rustige omgewing en dit was gerieflik. Het 'n heerlike warm bad geneem en op 'n gemaklike bed geslaap. Baie netjies en skoon.

Ons is tevrede met die fasiliteite wat beskikbaar. Daar kort net 'n lig buite by die braaier.

Sadiya S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sadiya S

Good for a night stay.

The beds was little uncomfortable but air conditioner made me sleep well, good house.

Henry B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henry B

Rustige stil area.

Waterpomp se geluid is steurend.

Ockert C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ockert C

Gemiddeld.

Lugversorger het nie gewerk nie.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jaco N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco N

Not pleasant. Kitchen dirty. Bathroom very smelly. Loadshedding provision limited. 2 candles (had to search for it) and the matches pack was empty.

Kitchen table and utensils not properly cleaned. Bathroom was very smelly (suspect it was the shower curtain smelling of old sweat) and very unpleasant to use. Loadshedding provision is basically 0. We had to search for anything and found 2 candles of which one was not usable due to being bent, but the box of matches then proved to be empty. The house at night is very noisy and negatively impacted our sleep during the night.

Walter T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Walter T

Ongelukkig was die plek nie op standaard nie.

Die plek kort 'n deeglike skoonmaak. Daar is wel 'n sekuriteitshek by voordeur, maar geen slot.

Alberto G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alberto G

Awesome.

Had a great night's sleep after a long day's ride. Appreciate a garage to park my bike.

Maria V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Our stay was peaceful.

The place was clean, welcoming, comfortable and had all of the basic necessities. Very good value for money.

Frederick P L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick P L

Blyplek.

Diens en ontvangs is van hoë kwaliteit. Ek is jammer ons kan nie langer gebruik maak van die baie gerieflike akkommodasie omdat ek ander verpligtinge het.

Rina E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina E

Baie lekker.

Net een probleem gehad. Hulle het vergeet om die geyser aan te sit. Die stort was effe koud.

Steve V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V

Het alles wat ons nodig gehad het!

Baie funksionele verblyf!

Phillip D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip D

Baie aangenaam.

Kan dit aanbeveel, baie netjies en rustig.

Colin H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H

Sien sterre.

Baie lekker en rustig. Ou tipe huis, maar baie netjies en skoon.

Gerrit W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit W

Lekker vir oornag.

Baie groter as verwag.

Audrey H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey H

Lovely spacious lounge, kitchen and fenced-in garden.

The fenced-in garden is important to us as we travel with dogs. The large lounge area was amazing and great also as we could put up the dog crates.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike ruim sitarea, kombuis en omheinde tuin.

Die omheinde tuin is belangrik vir ons omdat ons met ons honde reis. Die groot sitarea was amazing en goed omdat ons ook die hondekratte kon opslaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elmari B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari B

Rustige oorslaapplek.

Heerlik om net rustig te wees en 'n lang rit te onderbreek, met 'n lekker dux nag. Hanetreetjie van winkel, restaurant en vulstasie af.

Ria P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P

Die plek was skoon.

Vriendelike eienaar.

Maryke G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maryke G

Geskikte akkommodasie vir oornag.

Arriveer in daglig om plek maklik te vind.

Chris S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chris S

Aanvaarbaar.

Probleme gehad met gordyne en water. Wel uitgesorteer. Eenheid (Woonstel) sal beter vertoon as 'n venster in die kamer aangebring word wat lig en lug van buite inlaat. Die skuifdeur en sekuriteitshek kort aandag. Ek glo jy kry wat jy voor betaal.

Hendrik D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik D

Nie soos foto's, snaakse reuk in vertrek.

Ek wil nie lelik wees nie maar die plek lyk nie baie soos foto's nie en die reuk in die kamer was bietjie rof. Was nie duur, maar verstaan hoekom.

Elize L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elize L

Wanvoorstelling van verblyf op webwerf.

Verblyf aangebied was 'n buite, enkelstaande, omskepte motorhuis. Veiligheidshek buite werking. Stort en wasbak in slaapvertrek. Alles in plek oud en minderwaardig.

Ester W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ester W

Baie ongerieflik.

Sal net nooit weer daar wil bly nie.

Leon D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Skoon, rustig en net lekker.

Fantasties, alles 4 ster.

Gompou Straat 7 se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.

Gompou Straat 7
Nicolette F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette F

Lekker rustig, skoon en netjies en beveel beslis aan.

Baie netjies, baie goed toegerus, kinders het dit baie geniet, rustige omgewing.

Gompou Straat 7 se terugvoer

Baie dankie ek waardeer julle kommentaar. Ek probeer my bes.

Gompou Straat 7
Christine R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine R

Very comfortable.

The aircon was much appreciated.

Abrie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie V

Rustige en mooi omgewing. Huis voldoen aan al die behoeftes om heerlik te ontspan.

Ligging is ideaal vir reisigers tussen Kaapstad en Gauteng.

Gompou Straat 7 se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle was tevrede.

Gompou Straat 7
Johan F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Baie aangename en gerieflike halfweg-oornagverblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die akkommodasie was ruim en gerieflik en ons het 'n baie rustige nagrus geniet.

Wicus V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V

Baie gerieflik.

Baie lekker hier gebly. Netjies, halfway stop.

Cathy B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy B

Het een nag oorgeslaap.

Plek was netjies en skoon. Sal beslis weer gebruik maak van die fasiliteit.

Gompou Straat 7 se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit! Ons doen ons bes.

Gompou Straat 7
Sanjo R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanjo R

Old fashioned but comfortable house.

We stayed one night to break up our travels. The house is large, old fashioned and comfortable. It had everything we needed, the only thing we missed was a coffee plunger / French press. There is secure off street parking. I would use this house again.

Gompou Straat 7 se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.

Gompou Straat 7
Johanna E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna E

Gerieflike oornagstop.

Sal weer van hul verblyf gebruik maak. Het ook reeds vriende daarheen verwys. Basiese kombuisgeriewe kan egter opgeknap word bv. goeie wynglase.

Fanie G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie G

Daai bed slaap so lekker.

Dis heel eenvoudig maar skoon, prakties en nogal 'n oudtydse bekoring.

Andre C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C

Uitstekend.

Vriendelike mense en baie lekker oornag.

Elmien V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien V

Ontspannend.

Lekker ruim huis vir families. Baie veilig.

Elmarie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Dit was 'n baie ruim, skoon en gemaklike verblyf.

Ons het 'n woonstel verwag en is die hele huis gegee teen dieselfde tarief. Die meubels is pragtig en die hele plek is baie skoon en netjies. Daar was 'n bietjie verwarring met die aankoms, maar na 'n oproep is dit uitsorteer. Ek kan die huis beslis aanbeveel.

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Marc P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marc P

Stay was okay but improvements can be made to upgrade.

Very old fashioned, bedding, carpets and curtain needs to be upgraded and a different paint colour will make a huge difference.

Kotie K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie K

Well organised and equipped.

Nice stay and everything you need in the house.

Pieter G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G

Good value for money.

Gompou Staat 7 is good value for money as a sleepover to break the trip down south.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld.

Gompou Straat 7 is goeie waarde vir geld as 'n oorslaap om die pad na die Suide te breek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Amelia L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia L

Baie netjies en skoon en mense baie vriendelik en hulpvaardig.

Betsie en haar seun het uit hulle pad gegaan om dit veral vir my man wat in 'n rolstoel is dit gemaklik te maak en seker te maak dat hy in die badkamer en huis kan regkom en ons se baie dankie daarvoor.

Ansonet B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ansonet B

Rustig en netjies.

Ten spyte van 'n kragonderbreking, het tannie Bets moeite gedoen om batteryliggies asook 'n gasbottel te gee. Sou 'n klein kragopwekker aanbeveel vir sulke tye. Verder was die verblyf rustig en kon ons rus na 'n lang dag op die pad in 'n netjiese en skoon huis.

Piet P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet P

Dit was baie lekker.

Die woonstelletjie was baie netjies en skoon. Lekker om te bly maar die tuin buite en braai was nie skoon nie. Daar het bou rommel buite gelê.

Gompou Straat 7 se terugvoer

Jammer vir die bourommel mar die munisipaliteit staak al vir 3 maande. Ons gemeenskap het nou self ingespring om die dorp skoon te maak en almal spook nounet om die sypaadjies skoon te kry en die parkies.

Gompou Straat 7
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gideon D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gideon D

Darem 'n rusplek na lang dag op die pad.

Plek nie duidelik gemerk nie, maar mens kan darem daar rus. Daar moet definitief aandag gegee word aan die stort.

Andre D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andre D

Die akkommodasie was swak, wasbakke en toilette oud en gevlek en elekriese verlengkoorde het die wêreld vol gelê.

Dit was uit die staanspoor verwarrend. Daar is geen bordjie wat trots aankondig dat jy nou by nr. 7 Gompou straat is nie. Ek moes die buurgastehuis bel wat Tannie Bets se nommer vir my kon gee. Die omskepte motorhuis het wel lugversorging gehad (dankie tog daarvoor) maar was nie baie netjies ingerig nie. Elektriese kabels het opgebondel gelê om krag aan TV's en ander toestelle te lewer. Die wasbakke en toilette is oud en gevlek en die voordeur se slot het beter dae geken en het nie baie stewig gelyk nie. Ek kan beslis nie die oornagakkommodasie aanbeveel nie.

Joey S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Rustig.

Alles was netjies en skoon.

Gompou Straat 7 se terugvoer

Baie dankie ons doen ons bes.

Gompou Straat 7
Angela F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela F

Aanvaarbaar.

Verblyf was aanvaarbaar. Kan bietjie opdateer word.

Ernst Arnold W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst Arnold W

Vriendelike diens, die eenheid was egter oud en afgeleef.

Kombuis nie goed ingerig, noodsaaklike kookgereedskap afwesig.

Amelia J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Amelia J

Skoon maar outyds.

Die huis is skoon, maar outyds. Badkamer kort beslis aandag. Te duur vir dit wat jy kry.

Iren P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Iren P

Nie wat jy verwag.

Het glo nie geweet dat die eenheid was bespreek. Nie verduidelik van handdoeke ens.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Bernadine M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine M

Die gastehuis was baie goed toegerus.

Die personeel was baie vriendelik, die gastehuis goed toegerus - sal definitief aanbeveel.

Gompou Straat 7 se terugvoer

Baie baie dankie. Ek waardeer dat julle raaksien wat ons doen.
Groete,
Bets

Gompou Straat 7
Kobie V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V

Plaas-atmosfeer, baie rustige buurt.

Tannie Bets is so 'n vriendelike, dierbare tannie. Sal haar graag ondersteun.

Denzil S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denzil S

Sal vir seker weer daar oorbly asook vir my vriende aanbeveel. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Alles was in orde toe ons daar arriveer het, en was baie hartlik en vriendelik ontvang. Het onmiddelik tuis gevoel.

Yvonne B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne B

Netjiese en gerieflike oornag verblyf tussen die Tuinroete en Johannesburg.

Sien die sterre.

Francois N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois N

Verblyf was baie gerieflik, skoon en 'n goeie keuse vir 'n oornag bestemming.

Sien sterre.

Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ria N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Ideal vir oorslaap. Stil rustig en ver genoeg van die hoofpaaie sodat mens nie verkeer hoor wat mens se slaap onderbreek nie.

Baie dankie Bets. Ons verblyf was aangenaam. Alles skoon en netjies en gerieflik. Die restourant "Tjailatyd" se kos was heerlik. Ons kon ons innerlike versterk en het 'n heerlik nagrus gehad. Sal julle aanbeveel.

Gompou Straat 7 se terugvoer

Beste Ria,

Baie baie dankie vir julle positiewe bydrae. Ek belowe ons doen ons bes vir die gaste. Dit is so verblydend om sulke kommentaar te kry. Nogmaals dankie.

Groete,
Bets

Gompou Straat 7
Rhona B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rhona B

Was OK om daar te oornag.

Die huis was oor die algemeen skoon en netjies. Alhoewel die beddegoed skoon was, is dit tyd om te vervang. Die gordyne het aandag nodig. Nie waaiers in al die kamers nie. Alhoewel daar tee, koffie en suiker gelos is, was daar nie melk of melkpoeier om dit te geniet nie. Vir 'n kort oornag is dit OK, maar sal nie langer daar wil bly nie. Aanwysings na die adres is nie duidelik nie, en adres is nie duidelik gemerk nie. Ek sou ook voorstel dat 'n lys van restaurante in die omgewing in die woning geplaas word.

Gompou Straat 7 se terugvoer

Baie dankie vir al jul voorstelle. Ek is net bly julle het lekker geslaap.
Vriendelike groete
Bets

Gompou Straat 7
Jannie Venter V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jannie Venter V

Teleurstellend.

Kombuis en stort kort opgradering.

Gompou Straat 7 se terugvoer

More Jannie,

Jammer om te hoor ek moet kombuis en stort opgradeer. Gelukkig is alles skoon en netjies. Die beddegoed kraakvars en skoon. Die beddens lekker om op te slaap.

Groete,
Bets

Gompou Straat 7
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gompoustraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4Y2IwYWI0LTQ1OWItNGZkZC04MDdlLTBjNzgxNjQ5MjQxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 7 Gompou Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.595186180861 25.493446687697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang