Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gompou Straat 7

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gompoustraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gompou Straat 7 is in Gariepdam en bied gerieflike verblyf vir 'n groep of gesin.

Verblyf is beskikbaar in die Gompou Huis met slaapplek vir 7 en die Gompou Woonstel met slaapplek vir 3. Die eenhede kan apart of saam bespreek word vir 'n groep of familie van 10 gaste.

Die ruim Gompou Huis het 3 slaapkamers met dubbelbeddens en enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en gaste kan in die sitarea wat 'n TV het ontspan. Die huis het 'n buitebraai-area en daar is parkeerplek agter 'n spitspaalheining.

Die oopplan-Gompou Woonstel het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en die sitarea het 'n TV.

Gariepdam bied heelwat doendinge, soos bootvaarte, bergfietsroetes, perdry, kanoovaarte, voetslaan, voëlkyk en watersport.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Wendy W
Saam met lewensmaat
5.0
Good. Very pleasant and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Setlhabaka P
Gesin met klein kinders
5.0
Great and enjoyable. Our stay at Gompou Straat 7 was great. The place is safe, quiet, with abundant parking space. We really enjoyed st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Dec 2023
Annemarie P
Gesin met tieners
5.0
Ek sal beslis die plek aanbeveel. Vriendelike ontvangs, die plek is netjies en alles was daar wat nodig was.
Dec 2023
Flip L
5.0
Ek was alleen vir een of twee is als voldoende. Baie goed ontvang en vriendelik. Als was skoon en netjies. Ek sal die woonstel vir 2 beslis aanbeveel ...
Sien meer
Oct 2023
Jasper V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Dit is 'n baie lekker plek om te ontspan en te rus.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 160

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Gompoustraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gompou Straat 7 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gompoustraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4Y2IwYWI0LTQ1OWItNGZkZC04MDdlLTBjNzgxNjQ5MjQxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 7 Gompou Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.595186180861 25.493446687697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang