Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Good Moodie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adele S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Oulike verblyf en gawe gasvrou. Oulike verblyf en baie gawe gasvrou wat alles gerieflik en mooi gereël het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Clean and cozy with everything we needed. Ruve made us feel very welcome and spoiled us with chocolate to celebrate our anniversary. The room was super comfortable and warm with everything we needed. Clean and cozy with a view of the giant trees in the back garden. We enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlike, luukse en veilige akkommodasie. Baie lekker! 'n amazing gasvrou en ons is bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly. Kan dit beslis aanbeveel. Gasvrou gaan uit haar pad om die verblyf lekker te maak. Heerlike vrugte, yogurt en pap. Lieflike beddegoed en kussing. Gasbraai op die stoep. Goed ingerig vir loadshedding. Regtig mooi en gerieflik. Naby die Botanical Gardens vir 'n parkrun. Naby die middedorp met restaurante en Woolworths.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerenthia L
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Hierdie was soos 'n kuier by gunsteling familie: gasvry en verwelkomend! Heerlik! Good Moodie bied alles waarvoor ons kon vra: 'n uitstekende ligging, netjiese geriewe, veilige parkering en 'n baie spesiale gasvrou wat die kuns van omgee, hoë standaarde en vriendelike versorging verstaan en haar gaste op die hande dra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Pleasant and relaxing. Really pleasant and host was helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel L
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Dankie vir die muesli en beskuit. Dit was so oulik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jun 2024

Pragtige omgewing, mooi woonstel. Rustig en veilig. Rustig, mooi en veilig. Gasvrou is vriendelik en vra gereeld of alles reg is. Stort is wel swak belig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roelof V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou en doen moeite om jou tuis en welkom te laat voel. Baie lekker gekuier. Ligging is sentraal en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Stunning location, amazing host and beautiful trees right outside of the balcony. There were two options for braais, gas and Weber. Our host was wonderful and very friendly. Extremely comfortable bed and easy to find location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruvé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 8, Campher's Drift, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9455cd463666c3443c405425cc307a990e016faa8e2272cedd2a60ad1dfd78b93bfa9a0ec0b16b6ed1b3e96bc0aa93f07e88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 8 Moodie Street Campher's Drift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949743573711 22.459716331723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang