Gooderson Leisure Mountain View Cottages Self-Catering and Timeshare Resort
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Southern Drakensberg, Drakensberg Gardens Road, Drakensberg Garden, 3257, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Gooderson Leisure Mountain View Cottages Self-Catering and Timeshare Resort bied selfsorg-chalets met uitsigte oor die omliggende landskap en 'n gemeenskaplike swembad. Dit is in Drakensberg Garden in Underberg geleë, naby die hoogste bergreeks in Suider-Afrika wat vir staproetes bekend is.
Die chalets bied elk slaapplek aan 4 of 6 gaste en het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV met beperkte DStv-kanale, verwarmers en braaigeriewe. Gaste kan by die oord se kroeë en restaurante in die hoofgebou inloer.
Geriewe by die oorde sluit 'n 18-putjie-gholfbaan, forelhengel en 'n tennisbaan in. Daar is ook rolbal en die Discovery Park vir kinders wat met 'n dieretuintjie met hase, voëls en ander diere spog.
Gooderson Leisure Mountain View Cottages Self-Catering and Timeshare Resort is 69 km vanaf Coleford Natuurreservaat geleë en die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe wat 3 uur se ry ver is.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Gooderson
Leisure
Eiendomme 4
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Southern Drakensberg, Drakensberg Gardens Road, Drakensberg Garden, 3257, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Southern Drakensberg, Drakensberg Gardens Road, Drakensberg Garden, 3257, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang