Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Natasha T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Pet friendly, clean, spectacular view, awesome hosts. Absolutely awesome! Definitely returning. Family and dogs loved it. Clean, secure and the best view in Knysna. Hosts very friendly and helpful. Muesli and yoghurt with rusks a very nice touch. Really pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige cottage met 'n pragtige uitsig in 'n rustige area. Wat 'n pragtige cottage! Die gasverwarmer was baie handig. Ons het maklik die plek gekry en daar was selfs 'n bottel sjampanje in die kamer vir ons huweliksherdenking! Alles was beskikbaar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotta D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Asemrowend mooi! Pragtige cottage. Gerieflik, netjies met pragtige uitsig. Inboek en uitboek was so gerieflik en maklik. Ek kan hierdie verblyf 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmine V
1 nag
5.0
Mei 2024

Rustige atmosfeer, mooi omgewing. Pragtige plekkie met mooiste uitsig en alles wat nodig is vir oornag gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag
5.0
Mei 2024

Keurige eenheid met lieflike uitsig. Die afwerking en rustige en veilige ligging van die verblyf by Goose Cottage was wenners vir my. Die beskuit en moerkoffie was 'n gawe bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Naweek weg vir 'n hokkie toer. Baie lekker. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Goeie smaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Gerieflik, pragtig en veilige verblyf in 'n ongelooflike mooi omgewing. Die cottage is geleë in 'n pragtige estate teen die koppe van Knysna. Dit het 'n asemrowende uitsig. Die plekkie is netjies, ten volle toegerus en perfek vir 2 volwassenes en 'n kind. Ons sal graag weer hierheen wil kom en bietjie langer as net 1 nag spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tineke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie netjies en goed geleë. Baie goed geleë in privaat natuurreservaat met pragtige uitsig oor meer. Lekker stapgeleenthede in die reservaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiekie V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Aanbeveel en hoë standaard. Rolstoelvriendelik. Cottage skoon en goeie kwaliteit, beddegoed, handdoeke en eetware. Dankie vir melk, jogurt en beskuit. Pragtige uitsig, netjiese omgewing. WiFi en DSTV is 'n plus. Hoë standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Tranquil spot for a night or 2 away. We had a lovely, peaceful night away! The view over the valley is magical, the cottage is beautifully decorated, and it is very well stocked. We were extremely comfortable and relaxed. I'm a big fan of contactless stays/check-ins .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastford Downs 25, Welbedachtlaan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3735ae81df576b7688f8c8947ad8471bf14f37f481e1bc9eca0c32627539395c970a14dbf06e6f399e135df3b8496a84ad81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 49 5 1 5 25 Eastford Downs Welbedacht Lane 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.01988 23.01238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang