Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Valley Golf Estate Unit AA7

Spesiale Aanbod 35% af

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2025 tot 26 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid AA7, Goose Valley Gholflandgoed, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Goose Valley Golf Estate Unit AA7 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Goose Valley Golf Estate in Plettenbergbaai. Die landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof.

Die aangrensende leefarea lei na 'n klein balkon. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe soos tennis- en muurbalbane, 'n swembad, gholfbaan, 'n restaurant by die klubhuis en 'n promenade met toegang tot die Keurboomstrandrivier.

Die landgoed is ook die ideale basis vanwaar die dorp se pragtige strande en geriewe, asook ander besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dorothea S
Saam met vriende
5.0
Lovely and peaceful. Beautiful estate, well kept. Accommodation very neat. Host very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Magret O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n heerlike kuier in 'n uiters netjiese, veilige en rustige omgewing. Ons het dit regtig baie geniet.
Jul 2024
Daniel C
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Dit was baie lekker en die eenheid was baie netjies en veilig.
Jan 2024
Susan J
Gesin met tieners
5.0
Kan Goose Valley ten alle tye aanbeveel. Ons sal beslis weer terugkom! Vir 'n heerlike seevakansie, kan jy gerus hier kom kuier. Dit is 'n pragtige mo...
Sien meer
Jan 2024
Magriet H
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie, gerieflike verblyf. Inklok en toegang was maklik en die gasheer was great met kommunikasie en om reëlings te tref. Die eenheid is baie goed toe...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eenheid AA7, Goose Valley Gholflandgoed, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goose Valley Golf Estate Unit AA7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid AA7, Goose Valley Gholflandgoed, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e137bb70d6b84149e90539965780e442f46a38cfa49aa114604420299ec74e52c6b6e9e4ff3daf9e7333249de231db18a9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Unit AA7, Goose Valley Golf Estate Off the N2 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.02722950262 23.386041991347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang