Goose Valley Golf Resort X4
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Goose Valley Golf Resort 79, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Goose Valley Golf Resort X4 is in Plettenbergbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in 'n eenheid met 2 slaapkamers wat geskik is vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
In die sitarea is daar gemaklike banke, 'n TV met DStv en 'n eetarea waar gaste hul etes saam kan geniet. Dié area lei na 'n stoep met pragtige uitsigte en braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die kompleks het 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is, 'n tennisbaan en 'n muurbalbaan. Vakansiegangers kan gaan voetslaan of fietsry in die mooi natuur. Ontspan in die swembad en laat die kinders op die klimrame speel. Die kompleks spog ook met 'n restaurante wat ontbyt, middagete en aandete bedien. Gaste kan hiér ook 'n skemerkelkie geniet.
Daar is wagte by die kompleks se ingang, elektriese heinings en 24 uur-patrollie vir veiligheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Drankies ingesluit
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- N2, Goose Valley Golf Resort 79, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Goose Valley Golf Resort X4 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Goose Valley Golf Resort 79, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang