Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gordonia Holiday House 35658

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonialaan 61, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 680 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Gordonia Holiday House 35658 is 'n ruim selfsorghuis vir tot 12 mense in Reebok, en is 800 m van die strand af.

Die strandhuis bestaan uit 'n huis met slaapplek vir 7 en 'n woonstel met slaapplek vir 5. Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 2 yskas-vrieskaste. 'n Wasmasjien, 'n tuimeldroër, sowel as 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv het. Die leefarea maak oop op 'n dek met see-uitsigte.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 'n stapelbed sowel as 'n enkelbed het. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, sowel as 'n yskas-vrieskas, en etes kan in die eetarea geniet word. Die leefarea word die Shack genoem, wat toegerus is met 'n TV met DStv.

Gerieflikheidshalwe word linne vir albei eenhede voorsien, en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring. 'n Ingeboude braai, sowel as 'n Weber, is beskikbaar vir gebruik. Die verblyf het 'n alarm en parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbeltoesluitmotorhuis. Rook word nie in die huis of woonstel toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Gordonialaan 61, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 680
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R7 680
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonialaan 61, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdiTtQLxV03zVEoRMXAtx6rS9tF7SOq5PuZqfsy13IaZZJjyz7P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 680 per nag, vir 12 mense 61 Gordonia Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079065 22.166919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang