Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goudrivier Wildoord

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Magda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ongelooflike stilte en rustigheid. Die paadjie tussen die berge deur was ongelooflik. Ons het stadig gery aangesien daar spoedbeperkings is ter wille van die wild en skilpaaie. 'n Aangename verrassing wanneer jy naby die lodge kom met water wat stroom onder die bruggie. Die stilte en rustigheid sonder WiFi of TV was fantasties. Vriendelike en hartlike ontvangs deur wanneer jy arriveer. Skoonmaakpersoneel is vriendelik en wou elke dag kom skoonmaak. Dankie. Sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Goudrivier Wildoord
Thank you so much for your kind words, Magda. It was lovely having you and your husband and we hope to see you soon.

Tania H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Perfect long weekend getaway. Lovely, well-run lodge with extremely attentive hosts. Thank you Jane and Wimpie for catering to our every need. Beautiful surroundings. Lots of wildlife. Plenty to keep us busy. Hiking, trail running, fishing, birding. And a well-equipped games room. Lovely big pool to cool down in. Big TV to watch the sport. Chalets basic, but clean and well-equipped. Generator was used during load shedding. This is a return to the lodge. My only negative would be that some of the mattresses should be changed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Goudrivier Wildoord
Thank you so much for your kind words Tania. It was such a pleasure hosting you. We look forward to your next visit! Regards Jane and Wimpie

Amanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie rustige plek om te rus. Bestuur en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Plekke is skoon. Sal graag WiFi-dienste beskikbaar wil hê met volgende kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan J
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Baie mooi, rustig, lekker aktiwiteite! Ons het baie lekker gebly, dit het alles wat jy nodig het en die natuur is iets besonders! Die bestuurders was ook baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Goudrivier Wildoord
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was net 'n plesier.

Juan-marie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2024

Ons het ons kuier so geniet. Met ons aankoms het Wimpie en Jane ons dadelik laat welkom voel. Hulle is plat op die aarde mense, baie gasvry en hulpvaardig. Dis so rustig daar; as jy wil weg wees van die gejaag van die lewe, is dit die plek om te wees. Dankie Wimpie en Jane vir julle moeite met Reghardt en vir die lekker wildsrit. Reghardt het dit so geniet!

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Goudrivier Wildoord
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was net 'n plesier.

Tanya S
Kort verblyf
4.8
Aug 2023

Asemrowend en baie rustig. Wat 'n wonderlike plekkie so diep in die bos. Baie vriendelike bestuur en ongelooflik hulpvaardig en enige tyd beskikbaar as ons iets nodig het. Mooiste swembad met 'n uitkyk oor die dam. Die trapbootjie was vet pret en ons het darem 'n vis gevang. Daar is wel baie waterlelies wat redelik die dam oorneem so ons het aansienlik meer lelieblare ingetrek en baie vasgesit. Ek sal vir seker die wildrit aanbeveel. Dit was 'n belewenis en ons het dit baie geniet. Die snoepie is 'n pluspunt. Iets van alles. Dit sal wonderlik wees as die WiFi tot by die swembadarea kan wees. Daar is hout te koop by die Snoepie en dit het gesorg vir 'n lekker vuurtjie. Ons sal vir seker weer kom kuier en sommer meer mense saambring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Goudrivier Wildoord
Tanya, Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en te huisves. Sien uit na jou volgende besoek. Groete Jane, Wimpie en die Goudrivier Span

Rulene V
Kort verblyf
4.6
Nov 2023

Ek het baie lekker gebly en dit was baie goeie waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie vriendelik en hulpvaardige personeel. Baie wild. As jy wil gaan rus is dit die regte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Dit was ongelooflik lekker. Jy kan waarlik uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Dorsetstraat, Vaalwater, 0181, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f229a8ceeb5c4c715cbd91ca3a3ff971a0afdf00ded02b09a500f3b615cc55f1ab237aa2034332f8ede5f92e3b45e3baf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Off Dorset Road Vaalwater 0181 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -23.936563809145 28.142507112781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang