Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goudrivier Wildoord

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Dorsetstraat, Vaalwater, 0181, Limpopo
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Goudrivier Wildoord is op 'n wildplaas van 4 000 hektaar met baie wild en pragtige natuurskoon geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf.

Die oord bied gaste 'n keuse van eenhede met slaapplek vir 4 gaste en elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne, badhanddoeke en 'n daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is en sluit 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond en yskas in, en etes kan aan die etenstafel geniet word. Elke eenheid bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die omgewing.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, sentrale lapas wat vir groepsfunksies beskikbaar is, sowel as 'n ontspanningsaal met 'n TV met DStv, tafeltennis, 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord. 'n Konferensiekamer kan ook vir gaste bespreek word, en die oord het 'n snoepie.

Aktiwiteite by die oord sluit bergfietsry en staproetes in, en wildritte is teen uiters billike pryse beskikbaar. Gedurende die wildrit sal gaste Goudrivier se baie spesiale rotskuns besoek, en dit word deur dr WH Smith van Wits beskryf as die bes bewaarde boesmantekeninge in die Waterberge. Selfry-wildritte word ongelukkig nie toegelaat nie.

Daar is 'n rits pragtige wilde voëls wat by die verskillende damme by Goudrivier Wildoord woon, en visvang word op 'n vang-en-vrylaat-basis toegelaat. Trapbootjies is ook beskikbaar en sal kinders en volwassenes vermaak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Magda G
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike stilte en rustigheid. Die paadjie tussen die berge deur was ongelooflik. Ons het stadig gery aangesien daar spoedbeperkings is ter wille ...
Sien meer
Feb 2024
Tania H
Saam met vriende
5.0
Perfect long weekend getaway. Lovely, well-run lodge with extremely attentive hosts. Thank you Jane and Wimpie for catering to our ever...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Amanda V
Gesin met tieners
5.0
Baie rustige plek om te rus. Bestuur en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Plekke is skoon. Sal graag WiFi-dienste beskikbaar wil hê met volgen...
Sien meer
Dec 2022
Sonnika M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik en hulpvaardige personeel. Baie wild. As jy wil gaan rus is dit die regte plek.
Oct 2022
Tiaan J
4.8
Baie mooi, rustig, lekker aktiwiteite! Ons het baie lekker gebly, dit het alles wat jy nodig het en die natuur is iets besonders! Die bestuurders was ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs Dorsetstraat, Vaalwater, 0181, Limpopo
  • Gaste dink Goudrivier Wildoord het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Dorsetstraat, Vaalwater, 0181, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f229a8ceeb5c4c715cbd91ca3a3ff971a0afdf00ded02b09a500f3b615cc55f1ab237aa2034332f8ede5f92e3b45e3baf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Off Dorset Road Vaalwater 0181 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -23.936563809145 28.142507112781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang