Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gouritz Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir Gouritz Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Janet K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet K

Netjiese verblyf!

Die verblyf is baie netjies en goed geleë. Stap afstand van die see. Veilig en gerieflik.

Angie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie M

Absolutely amazing. Close to everything we needed.

Elsa is the most amazing hostess. Nothing is too much trouble, and you feel right at home. The indoor braai area was great as it was raining during our stay. The river mouth fishing is within walking distance. Happy husband, happy life.

Marisa B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B

My verwagtinge was oortref.

Gouritz Guesthouse is 'n fantastiese keuse vir 'n naweek vol ontspanning. Dit is beeldskoon en daar word soveel moeite ingesit. Ons kamer was modern, stylvol en netjies.

Eugene V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V

Aangenaam.

Ja, personeel is vriendelik en behulpsaam.

Charles B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Charles B

Never again.

Extremely small room, so called (kitchen facility) is fundamentally in a passage way, nowhere to sit inside. Terrible experience and totally overpriced.

Purdey J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Purdey J

Rustig.

Baie goeie verwelkoming. Netjies skoon. Baie baie rustig en veilig. Sal beslis weer gaan. Dankie Elsa.

Johan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Geniet.

Ons eenheid was stylvol en het alles gebied wat verlang is.

Sonja K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K

Heerlike kuier met uitstekende ligging.

Baie goeie ligging. Kamers is pragtig en gerieflik.

Anélle P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anélle P

Baie gasvry en hulpvaardig.

Sal definitief weer gebruikmaak van Gouritz Guesthouse.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lida L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida L

Heerlik, netjies, vriendelik, definitief aan te bevele!

Ons het heerlik gebly by Elsa hulle. Die kamer was netjies, skoon, en het als in gehad waaraan jy kon dink in 'n gastehuis. Ons kamer het ook sy eie en-suite badkamer met stort gehad. Die bed het baie lekker geslaap, en beste van alles: hulle het sonpanele, terwyl die hele omgewing meer as 30 uur nie krag gehad het nie! Elsa en Fred is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel, en het ekstra moeite gedoen. Sal beslis weer daar oorbly as ons in die omgewing is! Dankie julle! Ons sien julle beslis weer!

Cina V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cina V

Baie stil en Elsa 'n aangenaamde mens. Vriendelik en laat mens tuis voel en help graag as mens iets benodig en ons goeie inligting gegee vir plekke besoek.

Sal aanbeveel en sal weer hulle besoek.

Nico P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Goeie ligging, pragtige area.

In 'n stil area geleë en baie naby aan die die strand en ander geriewe in Gouritzmond.

Tinus M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus M

Pragtige plek en akkommodasie.

Gouritz is pragtig, net te min tyd gehad om te verken. Wonderlike ontvangs en gastehuis eienaars. Sal beslis weer terug gaan.

Carol S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S

Elsa our host, one in a million, loved everything about it.

Will definitely go back there.

Marieta V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V

Vriendelike diens.

Baie behulpsaam en sal dit enige tyd aanbeveel.

Stien R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stien R

Mooi en mooi en mooi!

Dit was sommer net mooi, lekker en skoon en die gasvrou is baie vriendelik. Al wat mens moet onthou: as jy op 'n Sondag laterig daar aankom is alle eetplekke en winkels toe. Gelukkig het Elsa ons vooraf gewaarsku en ons kon aandete op Mosselbaai koop.

Talita B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B

Baie mooi en netjiese plek. Elsa baie gasvry en vriendelik. Alles is daar wat jy nodig het.

Baie dankie Elsa dat jy daaraan gedink het om vir ons te skakel om vir ons plek te bespreek by die restaurant vir aandete!

Gouritz Guesthouse se terugvoer

Dankie, Talita!

Gouritz Guesthouse
Mari K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari K

Ongelooflik, vriendelik, baie mooi en uit die boeke.

Baie mooi, baie netjies, baie vriendelik.

Marlien R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlien R

Baie netjies en die geld werd.

Die plekkie is baie netjies. Die eienaar was so vriendelik en gasvry. Sal beslis aanbeveel.

Nadine V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine V

Baie rustige verblyf.

Ons verblyf in Gouritz was rustig en baie lekker. Daar is 'n mooi pad om te stap af na die strand toe en ons het die natuur verskriklik geniet. Daar is 'n bitter klein winkel - ons het nie besef Gouritz is so klein nie - so sal vir enige persoon wat Gouritz toe kom aanbeveel om mooi voorsiening te maak vir kos.

Tess B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tess B

Pragtige verblyf.

Ons het een aand oorgeslaap op pad van Mosselbaai na Agulhas. Dit is ‘n pragtige gastehuis. Baie skoon en netjiese kamers stapafstand vanaf die mond.

Zanya S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanya S

Gerieflik, netjies en stapafstand van die mond en see. Wonderlike kliëntediens.

Die kamer is gerieflik vir 2 mense. Dit is veilig en die basiese benodighede is beskikbaar. Die stoep is groot en lekker vir braai. Die bed is baie gemaklik en daar is 'n groot verskeidenheid DStv-kanale om van te kies.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jomarie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomarie V

Mooi en gerieflik.

Naby aan die see, mooi, skoon en baie veilig! Vriendelike goeie mense.

Gert V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Very clean and comfortable and friendly hosts.

Check in was prompt with friendly and professional service from the host and the accommodation was very clean and comfortable.

Hanli K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli K

Heerlik ontspannend.

Ons is baie goed ontvang en die kamer was heerlik vars en skoon. Die bed het 'n goeie matras en goeie linne en klein goedjies, soos 'n verwarmer, koffie en tee, was baie welkom. Die advertensie was net bietjie verwarrend. Ontbyt was nie ingesluit nie, maar by navrae het geblyk hulle het ons 'n duurder kamer gegee, en daar is geen uitsig nie. Jy moet bo wees om die uitsig te geniet. Mense moet net oplet, Gouritz is klein en op 'n Sondagaand is daar nie 'n restaurant nie. Ontbyt kan egter wel by 'n restaurant geniet word. Goeie waarde vir geld.

Isabel W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel W

Kamers is ongelooflik mooi.

Uitstekende keuse vir 'n naweek weg. Mooiste badkamer. Sal definitief terug kom. Baie dankie vir gasvryheid.

Barend L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend L

Uitstekend.

Dit was baie lekker om by Gouritz B&B oor te slaap. Baie veilig en rustig. Mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Ansa V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansa V

Skoon en netjiese verblyf, goed geleë.

Vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies. Geen uitsig, maar naby die see en goed geleë.

Marisa V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa V

Mooiste omgewing en so rustig.

Baie netjiese plekkie met mooi moderne afwerkings. Vriendelike ontvangs gewees met behulpsame inligting vir Gourits. Kort stappie dan is daar die mooiste hout paadjie na die riviermond toe.

Thinus D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus D

Pragtig skoon, lekker vir een nag se oorslaap.

Die kamers is silwerskoon, maar effe beknop - veral as dit reën is daar slegs plek in jou kamer om te sit. Ontbyt word op 'n ander perseel aangebied, maar dit is goeie waarde vir geld en die mense in Goritz is vriendelik, gasvry en baie behulpsaam.

Daleen B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen B

Aangenaam en voldoende.

Eienaar vriendelik en behulpsaam. Ligging goed. Loopafstand van strand - veilig.

Joné P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joné P

Gemaklik.

Die fasiliteite was pragtig, netjies en skoon. Die naam is egter verwarrend, want hulle bied nie ontbyt nie. Daar is wel 'n kroeg en 'n klein supermark wat 'n koffiewinkel het waar ontbyt beskikbaar is.

Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 62, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0MjM1Mzk3LThkZjEtNDA2MC04ZGU5LTllNWFiMzZhOTdhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 62 Rivier Street Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.344356051287 21.877960932541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang