Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gouritz SeeHuisie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Home away from home. Die stilte van die omgewing is verfrissend en gerieflik na. Elna is hartlike warm mense wat jou op jou gemak laat voel en lekker gesels. Altyd gevra of alles reg is. Skoon netjiese eenheid met nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbra S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties en onverbeterlik. Wat 'n lekker plek om te bly! Dit het meer as al ons verwagtinge oortref. Van die mooi dekor, komiese uitbeeldings in die tuin en "fotohoekie" tot wonderlike gasvrye eienaars. Bederfies vir as die seelug jou skielik honger maak. Dis net jammer ons tydjie daar was te kort, maar ons sal beslis Gourtiz Seehuisie vir almal aanbeveel en beslis weer daar inboek. Hulle verdien meer as 5 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Barbra, dit was 'n besonderse voorreg om unieke mense soos julle te ontmoet en hier by ons te ontvang. Vriende is hier gemaak vir ewig en hierdie pragtige verwysing is van onskatbare waarde vir ons, so baie duisende dankies. Ons sien julle graag weer in die toekoms by ons vir 'n lekker lang kuier, het nog baie om oor te gesels oor 'n goeie braaivleis vuurtjie.

Tanya D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Gemaklike verblyf vir 'n jong gesin. Die verblyf was heerlik, gerieflik en skoon. Dit was 'n ware lekker wegbreek vir 'n jong gesin! Die gasheer was behulpsaam en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Tanya, ongelooflik baie duisende dankies vir die pragtige verwysing, waardeer opreg. Ek is so dankbaar dat Ds Jordaan en gesin heerlik kon ontspan hier by ons en net die wegbreak geniet.

Megan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastic. Wonderful stay with very pleasant hosts in a lovely little seaside town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Megan, I really do appreciate this beautiful review, thank you so much. Loved having you here with us and looking forward to your next visit.

Johan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great plek om vakansie te hou. Baie lekker gebly. Great gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Johan, baie duisende dankies vir die pragtige verwysing. Ons waardeer dit opreg. Was heerlik om julle hier by ons te hê en bly julle kon net rustig wees, die omgewing geniet en net ontspan.

Wilna P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekende verblyf! Uit die boonste rakke! Ons wildste verwagtinge is oortref tydens ons verblyf! Alles en nog meer wat ons benodig het, is voorsien, van tandestokkies, heerlike peuselhappies, perfekte kombuistoerusting, tot spierwit, vars linne. Pragtig silwerskoon en netjies. Baie dankie julle, ons kan nie wag om weer in Gouritz by hierdie topverblyf tuis te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Wilna en Paul, ons het die heerlikste kuiertyd met julle gehad, ongelooflike fantastiese gaste en vriendskapsbande is gesmee vir altyd! Dit was voorwaar die heerlikste plesier om julle hier by ons te kon ontvang. So bly julle kon die wegbreek ervaar wat julle verdien het en dat julle net heerlik kon uitrus. Julle is opregte sout van die aarde mense en ons sien eerlikwaar so uit na julle volgende wegbreek by ons.

Irida S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende huisie by die see. Elna is super gasvry en Seehuisie is die mees toegeruste verblyf ooit! Smaakvol en stylvol! Kort entjie se stap see toe. Veilige omgewing. Rustige en ontspanne atmosfeer! Hier kan jy vir lank bly en jou verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Irida, so baie duisende dankies vir hierdie pragtige verwysing, dit beteken ontsettend baie vir ons. Ons is so bly julle het die verblyf hier by ons geniet en dat julle net heerlik kon ontspan. Dit was 'n heerlike plesier om julle hier by ons te kon ontvang, julle is absoluut fantastiese mense deur en deur en gaste soos julle maak dit definitief die moeite werd. So dankbaar vir julle.

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons verblyf was heerlik. Ons gaan beslis weer kuier. We arrived as guests and left as friends. Wat 'n pragtige plekkie om in te bly. Alles wat jy nodig het en rus en vrede vir jou siel. Elna is 'n wonderlike gasvrye mens. Sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Dit is defnitief die waarheid, julle het opgedaag as vreemdelinge en vertrek as vriende! So dankbaar vir wonderlike gaste soos julle, ons is supertrots en voel ge-eerd op hierdie pragtige verwysing van jou! Sien eerlikwaar uit na julle volgende besoek.

Robert F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Customer service excellence. We had a fantastic stay. Elna and Mark are offering a splendid place to rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Dearest Robert, it was an absolutely huge pleasure to have you staying with us. Thank you so much for this absolutely beautiful review of our place, we really do appreciate it so much. You are truly a beautiful couple and would love to see you again in the future for some well-deserved chillax time.

Riana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker gebly en rustig verkeer. Baie goed ingerig en baie netjies ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Gouritz SeeHuisie
Riana, dit was net 'n absolute voorreg en plesier om julle hier te kon ontvang op julle welverdiende wegbreek. Baie dankie vir die pragtige terugvoering asook die pragtige briefie oor ons plekkie, waardeer opreg. Bly julle het die snoepie bederf geniet!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R798
R 798 R 719
per nag (plek vir 4)
Vanaf R798
R 798 R 719
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 6, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2437c5fda7fbba82e98402fcb10b670b59b64c0dc27987cff5116e08e592ffa19240d9812246a32c07d5712d18efef0ea84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R798 nouVanaf R718 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 6 River Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.351124305638 21.88101323684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang