Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graafwater Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Susette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 26 resensies vir Graafwater Hotel
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Amelda A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda A

Wat 'n verrassing!

Eerste indruk - waar het ek ons nou ingeboek? Blywende indruk - wat 'n juweel. Wat tekort skiet met die normale geriewe soos televisie, winkels, ens. was opgemaak met die vriende wat ons gemaak het met geselsies in die kroeg van Graafwater. Dankie Susette en Hanna, julle het ons baie spesiaal laat voel en ons het dit regtig geniet. Kamer baie netjies en skoon. Julle sal ons weer sien.

Ismail S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ismail S

Suzette is a friendly and kind person. She made my stay pleasant and comfortable.

Great service and value for money!

Marnel V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel V

Vriendelike, lekker bly.

Susette is baie aangename vriendelike gasvrou, kamers was mooi skoon en kos was heerlik! Sal defies weer daar gaan bly as ons weer deur Graafwater gaan!

Annette B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B

Het net daar geslaap — was heeldag op die pad om die blommeprag te waardeer.

Al die personeel is baie vriendelik. Hulle het ook moeite gedoen om 'n spesiale versoek te volbring.

Ismail S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Ismail S

Friendly host.

Suzette is friendly and makes you comfortable and at home.

Anne K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne K

Baie lekker!

Baie goeie en vriendelike diens, het veral die ontbyt geniet!

Etienne B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne B

Arriving at a closed front door after a long day's travel, and not having your phone calls answered is frustrating and in fact annoying!

Unfortunately I cannot give a good review based on my experience. And it was mainly due to the hotel not answering their phones. I phoned earlier in the day to find out about supper and had no answer, on arrival the front door was locked, I rang the bell and nobody came to answer. I then dialed the landline number again and the phone rang in the bar behind a security gate, but again nobody in sight. In the end I had to walk around to the back of the hotel and then had someone showing me to the room. I got the feeling I was not expected, the fridge was not switched on which is inconvenient when trying keep thing cold. It's just small things but it matters. The room was clean though and if you just need a place to sleep and expect nothing else then it will suffice I suppose.

Corine V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine V

Went to Graafwater to take part to a bike race

Great hospitality. Perfect setting for our needs.

Jonathan G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan G

The place was pleasant.

Suited our needs perfectly.

Graafwater Hotel se terugvoer

Dankie,hoop ons kan jul weer bederf, mooi wense.

Graafwater Hotel
Cisca N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cisca N

Aangenaam verras.

Vriendelike ontvangs deur Susette. Kamer was netjies en skoon. Badkamer was mooi en skoon. Sal beslis weer oorslaap en aanbeveel.

Cathy P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy P

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly en Susette het ons dadelik baie tuis laat voel. Ons aandete en ontbyt was heerlik. Ons sal beslis Graafwater Hotel aanbeveel.

Liezel P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P

Heerlike gasvrye mense met netjiese en skoon geriewe.

Baie dankie Susette vir die wonderlike diens en gasvryheid wat ons saam met julle kon ervaar. Die ontbyt was heerlik en ons wil beslis weer hier 'n draai kom maak.

Dirk T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk T

Eerste hotel wat ons by tuisgaan wat nie die kamers diens nie.

Ons was 2 pare wat daar tuisgegaan het tydens ons blommetoer. Die hotel is baie oud. Aangesien dit nog gereken word as die Kaapse winter sou mens iets soos 'n verwarmer in die kamer verwag het. Aangesien die kamers nie gediens was nie, moes ons die koffiebekers in die wasbak van ons badkamer was om weer die volgende oggend te kom gebruik.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Kobus S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Tevrede.

Baie gawe eienaar en personeel.

Graafwater Hotel se terugvoer

Dankie, was heerlik om jul te ontmoet. Graafwater groete, Susette

Graafwater Hotel
Francois D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Wonderlike hotel met panache.

Mooi, ruim kamer. Fantastiese stort. Heerlike dubbelbed. Rustig en aangenaam met mense met harte van goud.

Retha L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha L

Dit was awesome.

Verblyf en gasvryheid was awesome. Beste ooit, tot homemade hoenderpastei gekry toe ons ingeboek het.

Justin A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin A

Puik, pragtig,beste diens wat jy kan kry.

Puik diens. Pragtige plekkie, definitief waarde vir geld. In die rustigste omgewing denkbaar.

Jan L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

A wonderful stay with great people!

We had a great adventure staying here - most kind people, very interesting guests in the hotel and superb hospitality by Suzette and her team! If you are into luxury and splendour, this is not for you! The rooms were spotless, clean and comfortable! Real old-fashioned "1950's country style" stuff - do go hiking in the areas around Graafwater - stunning! We will be back, with friends!

Graafwater Hotel se terugvoer

So glad you enjoyed your stay with us, hope to see you soon.
Susette

Graafwater Hotel
Juan C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juan C

Het dit geniet, meer as voldoende vir wat ons nodig gehad het.

Die Hotel het voldoen aan ons verwagtinge om dit as oornagbasis te gebruik. Suzette baie vriedelik en hulpvaardig. Ontbyt was heerlik. Die drankies by die kroeg is ook goedkoper as wat ek verwag het.

Graafwater Hotel se terugvoer

Dankie Juan, so bly jul het dit geniet, spoedige weersiens. Graafwater groete, Susette

Graafwater Hotel
Jeanette R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette R

Baie rustig.

Het die oorslaap geniet, eienaars baie vriendelik en die kamers bo verwagting baie netjies. Hotel baie oud maar eienaars besig om dit mooi te maak.

Irene R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Irene R

Baie gasvry.

Baie dankie vir gasvrye ontvangs.

Graafwater Hotel se terugvoer

Dankie Irene, dit was lekker om jul te ontmoet.
Graafwater groete
Susette

Graafwater Hotel
Abigale K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Abigale K

Die ontvangs was uitstekend alhoewel ons bietjie agter was met tyd en inbook. Terselfdertyd was die verblyf rustig en kamer baie netjies.

Het ons verblyf baie geniet.

Graafwater Hotel se terugvoer

Baie dankie Abigale, dit is lekker om te hoor. Mooi wense, Susette.

Graafwater Hotel
Alton S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alton S

Dit was aangenaam.

Dit was 'n aangename ervaring binne 'n rustige plekkie. Mense was vriendelik. Ek sal almal daarheen aanbeveel wat rustigheid wil ervaar.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Johan K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K

Kamer was netjies. Veiligheid is 'n probleem.

Die kamer was netjies, maar daar is geen sekuriteit nie. Die voertuie word agter die hotel parkeer maar daar is geen hekke nie. Dit is toeganklik vir enige iemand. Ons moes die laaste dag tussen hondemis in die hotel se gang ons goed uitdra. Lyk nie of dit die mense gepla het toe ons dit aanmeld nie. Moes 30 km na Lambertsbaai ry om kos te kry.

Graafwater Hotel se terugvoer

Goeidag Johan,

Jammer vir die hondemis ek moes na my dogter se hondjie kyk, en dit was moeilik. Veiligheid in Graafwater is een van ons spogpunte, daar was nooit in 14 jaar inbrake in en om die hotel nie. Soos aangedui op ons profiel is etes beskikbaar op aanvraag. By Graafwater Hotel is ons doel om voortdurend te verbeter.
Dankie vir jou resensie,dit hou ons op ons tone.

Vriendelike Groete
Susette

Graafwater Hotel
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 44, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71ecd1887b8910b335e3db0ef5329dbfc9ecbbb671aa2f15a61f7ec4f2fe6f42a9ac248dbc82b5dcc68751660d01590bdc53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 44 Station Road Graafwater 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -32.151114625315 18.606607665012
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang