Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Roelize D
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Pragtige plek. Mooi skoon en vriendelike verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Grace B&B
Roelize, dit was so lekker om jou hier te hê, hoop ons sien jou sommer gou weer.

Fred B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wow. Baie lekker gebly. Dankie vir die vriendelike ontvangs en groete die volgende dag met uitklok. Die geriewe was wonderlik en baie skoon. Die klente hondjies dink hulle is rotties met hul gepraat en tog te oulik. Ons beveel die verblyf by Grace B&B met graagte aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uit die boeke! Absoluut fantastiese plekkie. Gasvry, veilig, skoon en netjies. Lekker gerus na 'n lang dag op die pad. Beveel met 'n geruste hart aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Grace B&B
Baie dankie vir jou resensie, Elaine. Julle is altyd welkom!

Petro M
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Wonderlike gasvryheid, heerlik geslaap en sorgeloos gebly. Netjiese geriewe met alles wat jy nodig het vir oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie F
1 nag
5.0
Jan 2024

Baie goeie waarde vir geld, als was perfek in die kamer. Lekker stil area, kamer het alles wat ek wou gehad het en die eienaars is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mona K
1 nag
4.4
Apr 2024

Vriendelik, netjies. Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Warm, vriendelik, uitstekend. Feels like home. Albert die gasheer asook sy vrou is hartsmense. Van die oomblik wat jy instap kan jy voel dis 'n huis weg van 'n mens se eie huis.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Uitstekend sal weer daar bly. Ons gasvrou het ons vriendelik ontmoet en seker gemaak ons het alles wat nodig was om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana H
1 nag
4.2
Apr 2024

Baie vriendelike mense en netjies. Baie lekker en netjies. Vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Keabetswe K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantastic stay. Beautiful place, clean, spacious, and peaceful. Friendly and very welcoming people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Grace B&B
Hi Keabetswe, It was a pleasure to have you here. Greetings Albert & Santjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kock-straat 78, Potchefstroom, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2442bf5d8a5cd009c48a800dcecb95689303a6bc7b8cbdb0f9f29928b8da58b853bc9096bd1ce5a9274f7a0a7ccac90c71b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 78 Kock Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 11:00-20:00 09:00 -26.725859479632 27.088340459765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang