Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace Walk Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 37, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grace Walk Guest House is 'n bekoorlike gastehuis aan die voet van die Langeberge in die historiese dorpie Swellendam. Gaste kan by die swembad ontspan, die kleurvolle en lewendige kolibries dophou en die asemrowende berguitsig bewonder. Die area spog ook met 'n verskeidenheid wonderlike besienswaardighede.

Verblyf word in 'n paar kamers van verskillende groottes gebied waarvan sommiges slegs verblyf bied en ander vir selfsorg toegerus is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, linne en handdoeke.

Elke kamer het 'n sitarea met 'n TV met stroomdienste, asook tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n plafon- of draagbare waaier en 'n paneelverwarmer. Sommige kamers het goed toegeruste kombuisies vir selfsorg en stoepe buite.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, swembad en veilige, omheinde parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Grace Walk Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Emmerentia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Bergstraat 37, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grace Walk Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 37, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f808435a92febc53e9f712c7e2a6ddbfc809ed2f507e99c3f118480e0a81d74399821a45e65b87791b75769b16c2c10ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 37 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0147012 20.4548716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang