Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graceland Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M.C. Roode-straat 240, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Graceland Guesthouse is in Potchefstroom naby verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede. Die verblyf is ideaal vir reisigers, oornaggaste en mense wat by familie kuier.

Die gastehuis het 12 smaakvolle kamers. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kamers het ook elk ’n TV met DStv-kanale.

Elke kamer lei na ’n ruim stoep met buitemeubels waar gaste kan kuier. Daar is ook ’n alarm in elke kamer.

Veilige parkeerplek agter ’n hek met afstandbeheer word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Sekretariële Geriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Erika H
Saam met lewensmaat
5.0
Sal die plekke vir seker aanbeveel vir enige een. Puik verblyf. Skoon, netjies en veilig.
Nov 2024
Hansie S
Besigheidsreis
5.0
Sake reis. Lekker groot en skoon, alles wat jy nodig het.
Okt 2024
Wynand M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende gastehuis. Kortom: 'n uitstekende gastehuis, gerieflike verblyf, koning grootte bed, goeie lugversorging, baie goeie ligging, silwerskoon ...
Sien meer
Sep 2024
Riaan L
5.0
Gasvryheid op sy beste! Great plek! Great mense! Hoogs aanbeveel.
Sep 2024
Charmaine V
Gesin met klein kinders
5.0
Graceland was 'n wonderlike gastehuis met alles wat mens benodig. Die gasheer van Graceland was 'n wonderlike gastehuis met alles wat mens benodig. Di...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • M.C. Roode-straat 240, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Graceland Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M.C. Roode-straat 240, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93a3339250ea4e0801bd96c8c801187ff1197b16a8b7004f7cdfe06f1f6a8414292fec1957005ebd1da0e7f5ab61ae7bb916?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 149 5 1 5 240 M C Roode Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.694790147306 27.118846159386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang