Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gracepoint Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Nola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 19 resensies vir Gracepoint Gastehuis
Netheid
4.0/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Brian A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian A

Good value.

Short but pleasant stay. The room was clean and well-appointed. Will stay there again.

Pierre B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B

Rustig, naby aan myne.

Skoon en alles wat mens nodig het, winkels naby vir kos ens.

Marius K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marius K

Teleurstellend.

Die plek is ernstig vewaarloos en het baie onderhoudswerk nodig. Die webtuiste sê elke kamer het 'n mikrogolf en yskas, maar in my geval deel drie kamers een yskas en mikrogolf. Plek het borde gehad, een lepel en een plastiekvurk. Watse eetgerei is dit? Daar was 'n onaangename reuk in die kamer en "gedeelde" area.

Gracepoint Gastehuis se terugvoer

Goeiedag
Die 3 slaapkamer eenheid, was die enigste beskikbaar vir u datum. Al ons ander kamers was geboek vir 'n lang tydperk.
Daar was geen ander persone in die eenheid geboek saam met u nie. Ek vra om verskoning vir die eetgerei wat nie daar beskikbaar was nie, maar ons sit dit einlik net in wanneer iemand 'n selfsorg eenheid versoek. Ons sou enige tyd dit kon bring.
Ons kom ook deur 'n tydperk wat die gastehuis, soos baie ander, vir ongeveer 5 maande nie 'n inkomste gehad het nie, en ons kon stadig maar seker begin om weer onderhoud te doen.
Die eenheid sal verseker aandag kry so gou moontlik.

Gracepoint Gastehuis
Paul M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Pleasant and convenient

With everything seeming to close around 19h00 in Mooinooi it was quite a relief that Gracepoint served dinner. The place is conveniently placed and pleasant. Real value for money.

Harry B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Harry B

Lekker geslaap, maar nie die geld werd nie.

Ek het lekker geslaap en die stort was seker maar reg. Diens was vriendelik. Die plek is nie op standaard nie. Elektries drade orals van die TV, bedliggies, yskas se proppe lê sommer op die tafel waar jy moet koffie maak, geen DStv, selfoonsein baie swak geen WiFi. Deur se slot is stukkend ─ sukkel om te sluit. Baie warm gewees, moes vra vir 'n waaier, so dus geen lug versorger. Water orals as jy klaar gestort het. Die prys regverdig sekerlik bietjie beter. Ek is nie iemand wat sommer kla nie, maar ek het al in baie beter plekke gebly wat goedkoper is en meer bied. Ek skiet nie die plek af nie, maar hulle sal beslis moet kyk dat sekere dinge verander. Hoop dit help.

Gracepoint Gastehuis se terugvoer

Harry, Jammer as dit vir jou ongerieflik was.
Ons het luukser kamers op die perseel met lugversorgers en DStv, maar jy het 'n kamer bespreek sonder lugversorger en DStv. Dit is ons ouer kamers wat nog opgegradeer gaan word.
Ons het 'n Vodacom versterker op die perseel maar as daar beurtkrag is, is daar geen sein. Die Wi-Fi is beskikbaar in die hoof gebou en in sekere kamers.
Gewoonlik word gaste by aankoms ingelig wat hulle bespreek het alvorens hul na die kamers geneem word.
Ek het nou gaan kyk watse elektriese drade, dis egter die multi prop waar alles aangeskakel word. Ons sal verseker sorg dat dit teen die muur gemonteer word.
Die skroef van die deurslot was weg en is ook reeds vervang.
Dankie vir jou terugvoer. Ons gee aandag daaraan.

Gracepoint Gastehuis
Maureen S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen S

Always great!

Super friendly staff and a well appointed clean room as always - perfectly suited for a leisure or business traveller in a great location. Will be back again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Altyd lekker!

Baie vriendelike personeel and lekker, skoon kamer soos altyd ─ ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers in 'n lekker area. Sal weer kom!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gracepoint Gastehuis se terugvoer

Thanks. You're always welcome. 💐

Gracepoint Gastehuis
Maureen S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen S

Staff are great!

The guest house location is perfect and the staff are great, friendly and very efficient. The room was wonderfully appointed with everything that you could have needed available to you. Loved the stay and will be back!

Gracepoint Gastehuis se terugvoer

Thank you for the good review. You are welcome.

Gracepoint Gastehuis
Cecile M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile M

Netjiese, gerieflike verblyf vir 1 of 2 aande.

Gracepoint is 'n netjiese, gerieflike gastehuis. Sentraal geleë in Mooinooi. Dit was lekker rustig tydens ons verblyf. Ons het baie goeie diens ontvang.

Gracepoint Gastehuis se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie. Julle is altyd welkom.

Gracepoint Gastehuis
Johnny S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny S

Uitstekend.

Aangename ervaring en uitstekende verblyf.

Gracepoint Gastehuis se terugvoer

Thank you for the good review. You are welcome.

Gracepoint Gastehuis
Palesa S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa S

Best place to book for your family and friends, the staff was professional and welcoming too.

Had an amazing time.

Belinda L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda L

Netjiese, skoon gasteverblyf.

Ons het heerlik gebly, net jammer die stort wou nie lekker werk nie. Die straaltjie water was so dun dat jy skaars kon afspoel. Ek het gevra vir 'n kamer met 'n bad op die bespreking, maar het toe kamer met stort gekry. Sodra jy die kouewaterkraan oopdraai verdwyn die dun straaltjie warm water. Dit was baie frustrerend aangesien dit koel is in die oggende en aande. Kyk asb daarna. Kamer H. En die etes is regtig baie duur.

Andre L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Bitter min kliëntediens.

In die kamer aangekom wil ons die lugversorger aanskakel, maar dié werk nie. Ek doen navraag en word gesê hulle sal kom kyk ─ dit was nodig dat ek vele maal opvolg, sonder sukses. Ons word verwys na ander kamers, maar nie een se lugversorger werk nie. Ten einde laaste, meer as 'n uur later, op 'n snikhete dag met n temperatuur van 38 grade, kry ons wel 'n ander kamer met 'n werkende lugversorger. Hoekom is daar nie voor die tyd seker gemaak die lugversorgers werk nie? Hoekom moet gaste aanhou opvolg?

Gracepoint Gastehuis se terugvoer

Good day Andre,
I am sorry but your booking was for a standard room which has no air conditioners, only fans. You were mistakenly checked in, into the luxury room with air conditioners.
There was an Eskom power line fault the week before and 4 of the air conditioners were damaged. The new installations were only done this week due to the continuous rainfall.
We did not charge you extra for the privilege of an airconditioned room (luxury) versus standard and we gave you 2 complimentary breakfasts for a 1-night booking where this is only available for a 2 night stay up to 20 December.

Gracepoint Gastehuis
Cynthia D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cynthia D

Self catering without a stove or a microwave.

Did not like the room's furniture at all. We were looking for a swimming pool, but we saw an empty one without water, the kids were really disappointed.

Gracepoint Gastehuis se terugvoer

Good day,
We have a big swimming pool by the Lapa for the guests use. The one you saw was the one at the owners house. You could just ask at reception where the pool is.
Normally all our guests eat in the restaurant all meals and we don't advertise self catering rooms, however we have family units with small kitchens. If the microwave was not in the room then the housekeeper or chef moved it to another guest who might have worked late and could not make it in time for the restaurant. They forgot then to move it back.
I am really sorry about that. I will take it up with the personnel.

Gracepoint Gastehuis
Tiaan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D

Vriendelike, besorgde en tegemoetkomende diens maak Gracepoint 'n Noordwes-uitblinker.

Gracepoint is perfek vir 'n naweekwegbreek of selfs 'n familievakansie. Ek is spyt ek het nie nog 'n aand gebly nie. Die swembadarea is fantasties vir die somerhitte met koelte plekkies op sagte gras onder die palmbome. Gracepoint is goed geprys, het vriendelike mense en offer 'n paar oulike ekstras soos put-put, 'n snoekertafel, donserige hoendertjies wat in die tuine skrop en jou handdoeke gevou soos allerande diertjies. Baie cool!

Jason G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason G

Gracepoint

I must take my hat off to the staff of Gracepoint, they were very accommodating in every way. To Nola, thank you so much, I know we were noisy but you were the best. Thank you.

Janine O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine O

Baie mooi, skoon en netjiese plek.

Kan Gracepoint aanbeveel. Baie mooi gastehuis.

Gracepoint Gastehuis se terugvoer

Thank you very much, we try our best to keep things up to standard.

Gracepoint Gastehuis
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Clive N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clive N

Nice and quiet.

Our three night stay was perfect. The guesthouse is close to Hartbeespoort and Rustenburg is also not far away. We also visited Sun City whilst there. Accommodation is good and quiet. We unfortunately did not use the pool as we were out for most of the day. The staff were very friendly and helpful with information on places to visit whilst we were there.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, ou Rustenburg/Pretoria-pad, Oorkant BP-vulstasie, Mooinooi, 0325, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYgJTRH12N77ie0sl26zWE4Za5CTHsZXJFp9GBeHBfQavavrG97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 R104, old Rustenburg/Pretoria Road Opposite BP Garage 0325 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.758725414339 27.566070556641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang