Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grand View B&B

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.7
Ligging
3.3
Waarde vir geld
2.7
Diens
3.0
Veiligheid
3.3
Ro-suane J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Dit was baie rustig en die plek self is baie mooi en skoon. Dit is net 'n pitty dat mens nie kan kos maak in die plek nie, alhoewel hulle 'n baie groot kombuis met al die geriewe het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

George L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Aangenaam. Baie mooi plek binne. Goeie sekuriteit. Kan maklik kom en gaan. Lekker geslaap en die uitsig was amazing. Bietjie teleurgestel oor net cereal by 'n B&B en nie 'n lekker ontbyt nie, anders sou ek by 'n ander plek gaan bly wat ek selfde prys betaal en 'n lekker ontbyt eet. Die plek was heeltyd skoon. Buite kort die muur 'n bietjie aandag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
1.0
Nov 2022

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Haseena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Putneyweg 45, Johannesburg, 2109, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZGYyOGQwLTE0ZWUtNGYzYy1hM2U5LTAxN2I3ZWU1Mjg0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 45 Putney Road Johannesburg 2109 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.190862190833 28.000652802447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang