Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grasdak Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 200

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 124 resensies vir Grasdak Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Suzanne B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne B

Rustig en lekker.

Dit was baie lekker, skoon, vriendelik en rustig.

Santie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie D

Great!

Dit was great gewees. Het my verblyf regtig baie geniet en het lekker gerus. Dankie Grasdak Gastehuis en Judy jy n.

Hannes K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K

Heerlike rustige oorslaap gewees.

Wonderlike diens. Personeel was baie vriendelik. Selfs vir ons ligte gaan aansit sodat ons nie in donker kamers moet instap nie.

Hendrik Conraad N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik Conraad N

Stil. Rustige atmosfeer en skoon.

Baie goeie kliëntediens met julle plek. Sien my def weer.

Grasdak Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Grasdak Guesthouse
Marinda H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda H

Pragtige netjiese skoon veilige en interessante blyplek.

Baie lekker gebly, dankie.

Grasdak Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die positiewe mooi terugvoer

Grasdak Guesthouse
Marionette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marionette V

Goed en netjies.

Ons het vir iemand anders daar bespreek. Al wat sleg is, is dat op LekkeRslaap wys dat as mens ontbyt wil bespreek, mens dit teen 'n addisionele koste kan doen. Ons was by die gastehuis om ontbyt te gaan bespreek toe sê hulle vir ons hulle doen nie ontbyt vir ekstra nie. Dit moet dan eerder afgehaal word van die besprekings om verwarring te voorkom en is 'n wanperspektief.

Magda D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Skoon, netjies en puik diens.

Ek sou aanvanklik net 1 nag oorslaap, maar het uiteindelik langer gebly. Die gastehuis is skoon en netjies en goeie waarde vir geld. Goeie sekuriteit en puik, vriendelike diens.

Bettie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie S

After a long day of athletics we didn't want to go back home late at night and decided to sleep over.

Guest House is close to the athletic track, was very clean and the staff were very friendly and helpful.

Ruan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S

Puik diens, skoon, goeie waarde vir geld.

Puik diens, skoon, goeie waarde vir geld.

Karen T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T

Grasdak Gastehuis het ons welkom laat voel, asook veilig.

'n Groter eenheid was vir ons aangebied, wat ons gewys het dat hul ons belange op die hart dra. Dis in 'n rustige, stil area en ons kon heerlik rus. Toegang tot WIFI en DSTV. Heerlike warm stort, lugreeling, lig was voorsien sou daar loadshedding wees. Die eenheid is silwerskoon en netjies en ons was bederf, want die eenheid was weer netjies en skoongemaak terwyl ons Hartbeespoort gaan verken het. Dankie Grasdak Gastehuis vir alles.

Chantal M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal M

Great.

Kamers lekker ruim. Alles wat jy nodig het. Mooi, skoon, netjies en gerieflik. Personeel altyd baie vriendelik en hul maak kamers mooi skoon en netjies. Dalk net bietjie groter asblikke in die kamers asb.

Leon W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon W

Plek skoon en netjies. Veilig gevoel en stil area.

Alles skoon en netjies. Matras is nie meer in goeie toestand nie. Bad oud en stortkop spuit orals. Badkamer kort opgradering.

Helanie W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanie W

Good.

Perfect place to stay for a quick in and out of town. We had a great stay. I do suggest the curtains be changed to block out curtains and some kitchen towels to use at the kitchenette.

Quintin F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin F

Presies soos verwag. Plek was netjies, skoon en gemaklik teen 'n billike prys.

Sien sterre.

Cara R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cara R

Skoon, vriendelik en netjies.

Ons het baie lekker gebly.

Phillip V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

1 nag oorslaap vir my seun se 40ste viering.

Baie skoon, veilige en mooi blyplek. Baie vriendelike ontvangs. Geen kragonderbreking nie en volle DStv-pakket gehad. Als werkende toestelle.

Pieter V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Lekker stil.

Ja. Verblyf was aangenaam.

Francis L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francis L

Stil en rustig.

Goed om weer oudhede te sien! (Veral die foon). En die braai is ook iets anders. Plek is mooi en skoon. Ons sal dit beslis aanbeveel!

Izak V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak V

Lekker gebly.

Lekker gebly. Te kort om behoorlik te evalueer.

Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Baie lekker.

Het nie 'n probleem gehad met in- en uitkom of om mense te pla nie.

Magda D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Puik diens, netjies en veilig.

Ek het my verblyf geniet. Dit het baie gehelp dat ek laat kon inklok. In die hitte was die lugversorger 'n groot pluspunt. Die kamer was baie netjies en die diens uit die boonste rakke.

Renier M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier M

Netjies, gemaklik en vriendelik.

Grasdak was netjies, skoon en baie gemaklik. Die host Zelda was baie vriendelik en het ons almal baie welkom laat voel. Plus punte dat ons kon vroeg in boek. Prys was waarde vir geld. Sal weer by die Grasdak bly.

Deon D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Waarde vir geld.

Lekker gekuier by die Grasdak Gastehuis. Plek was netjies, skoon en veilig.

Annamarie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie P

Heerlik gekuier in 'n rustige en goed versorgde eenheid.

Vriendelik ontvang. Eenheid was skoon, ruim en goed versorg. Heerlik gekuier, net jammer dit was net vir een aand.

Chantal M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal M

Dit is my gastehuis van keuse in Brits!

Veilige omgewing. Lekker parkeerplekke. Kamers ruim, netjies en alle geriewe. Vriendelike verwelkoming en diens.

Christiaan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Lekker rustig en veilig gebly, baie dankie.

Kan Grasdak aanbeveel - dis baie privaat, rustig en veilig.

Marius V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Baie netjies, vriendelike diens en waarde vir geld. Sal beslis weer besoek.

Ek, my vrou en ons seuntjie het oornag vir die Om die Dam padwedloop.

Katharine W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katharine W

Quiet, comfortable, clean and value for money.

The lady who greeted us was friendly, authentic and helpful. When I thought I had left my watch in the room, I was assisted and contacted back - thank you. The room was clean and well furnished. The WiFi didn't reach the room - maybe consider a booster or two?

Dené V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dené V

Perfect.

Brilliant hospitality, clean and safe. And pet friendly.

Rita B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B

Baie lekker en netjiese plek!

Netjies en rustige oornag!

Martha Sophia V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha Sophia V

Ek en my dogter het die familiekamer gedeel. Baie netjies en skoon. Die oulike 'kitchenette' hoekie was 'n aangename verassing. Die personeel is behulpsaam en vriendelik. Die tuine is baie mooi en netjies. Die kamer het heerlike aircon en is gerieflik.

Al wat ek wel sal aanbeveel is nuwe bedlinne. Hoewel skoon, kan dit bietjie opgedateer word. Die WiFi was ook aan die swak kant in die kamer waar ons gebly het. Ek kan egter Grasdak hartlik aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.

Jaco V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie netjies en baie skoon.

Baie beïndruk met grasdak-gastehuis. Kamers baie mooi en baie netjies. Baie vriendelike diens.

Adri M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri M

Ons was warm ontvang en het gou tuis gevoel.

Ons wou net vir 'n naweek wegbreek van die stad se gejaag. Ek is nie een oomblik spyt nie. Dis so rustig met die mooiste tuin en jou eie braai-area. Ons is hartlik ontvang en gou tuis gevoel.

Danie O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Slegs 1 aand oorgeslaap - 100% wat ons wou gehad het.

Die enigste aangeleentheid is dat die bad/stort kombinasie nie werk nie. Wanneer die stort bo die bad gebruik word, mors dit die hele area met water.

Hannelie T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie T

Baie netjiese, waarde-vir-geld-verblyf.

Personeel en eienaars is baie hulpvaardig.

Mike T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike T

A very pleasant venue, clean and comfortable. Excellent security. Meals, particularly breakfast, were very good.

Other reviewers mentioned the WiFi as being weak, that is being kind. If anything will prevent me from using this venue again, it is the virtual absence of WiFi.

Hercules V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hercules V

Rustige omgewing en alles het gewerk, TV, aircon ens.

Die tuin was baie netjies. Die plek waarin ons gebly het was gerieflik en skoon. Daar kan egter aan die volgende aandag gegee word: honde se ontlasting wat vir twee dae op die gras gelê het waar ons moes loop. Die plafon wat 'n gat in het. Die een stortdeur wat sukkel om oop en toe te maak. Ysbakkies in yskas kan help.

Stanley H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley H

Super good place.

Strongly recommend, bed, large bath, hot water, barbeque facility, environment, safety features, excellent Wi-Fi. Total peace of mind and total comfort, peaceful, quite, great place, top stay. Total peace of mind. Super excellent. Well done to owners. Shall strongly recommend and return.

Grasdak Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for this review! You made our day!

Grasdak Guesthouse
Linda B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Enjoyed every moment!

Peaceful, beautiful, and more than your average guesthouse. Pleasantly surprised!

Michael F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F

Great place, will definitely not hesitate to stay here again.

Clean, neat and lovely gardens set in a tranquil setting. Easy to check-in and pleasant owner and staff. Highly recommendable, excellent value accomodation.

Tokkie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie B

Baie rustig.

Eeste keer daar, maar defnitief waarde vir geld. Lekker uitgerus, dankie.

Grasdak Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Sien uit om jul weer as gaste te he.

Grasdak Guesthouse
Jurika J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurika J

Vriendelik, skoon en rustig!

Goeie kliëntediens, kamers was skoon en netjies! Lapa is 'n lekker kuierplek en die kinders het lekker gespeel! Die omgewing is rustig, en jy weet nie eers jy is in die dorp nie! Oupa was mal oor al die ouhede wat daar is!

Grasdak Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dis regtig lekker om sulke terugvoer te kry.
Kom kuier asb weer.

Grasdak Guesthouse
Isabel K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel K

Gemaklik en mooi versorg, koel kamers, wasbak kort in kombuis.

Ek was alleen en het vir 5 dae tuis gegaan, heerlik om daar wakker te word. Baie mooi goed versorgde tuine en kamers.

Barney K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney K

Veilig en voldoen aan al ons vereistes.

Gerieflike netjiese verblyf met die mooiste tuin. Veilig. Baie vriendelike personeel. Sal beslis weer gebruik maak van Grasdak Gastehuis.

Ina P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P

Ons het die verblyf baie geniet.

Sal weer Grasdak Guesthouse besoek.

Elize F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F

Gee altyd 'n rustige gevoel van ontspanning, vriendelike omgewing en verwelkoming.

Grasdak wooneenhede altyd skoon en netjies. Vriendelike diens en ontvangs. Stil en rustige atmosfeer en omgewing, veilige parkering. Vars handdoeke 'n bonus. Tuine asemrowend mooi.

Alet D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet D

Baie lekker gebly. Was veilig en skoon.

Ek het baie lekker gebly. Baie vriendelike diens. Waarde vir geld, skoon en netjies.

Anton H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H

Van die beste nog. Baie vriendelik, stunning plek en kamers perfek.

Awesome.

Pj S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj S

Convenient, clean and friendly.

The host was friendly, funny and has sorted out all my needs and queries. Thank you for an affordable, quality stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik, skoon en vriendelik.

Die gasheer was vriendelik, snaaks en het alles vir my benodighede reggekry. Dankie vir bekostigbare en gehalteverblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lionel J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel J

Baie lekker, geen probleme nie.

Waarde vir geld, alles in orde geen probleme nie. Dankie.

Daleen V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V

Baie netjies, diens was baie vriendelik.

Diens was vriendelik. Skoon en netjies.

Barney K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney K

Presies reg vir n kort oorslaap.

Baie netjies en gerieflik. Alles wat nodig is vir 'n kort oorslaap is beskikbaar. Ontvangs en diens personeel regtig baie vriendelik. Sommer tuis gevoel. Sal beslis weer van die Grasdak gebruik maak.

Johan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Ongelooflik gewees, voel of jy in die bosveld is met al die voëls en tuin!

Ons as familie is vriendelik verwelkom, die dame het vir ons mooi die kamers gewys, asook hoe die sleutels werk. Die kamers was heerlik koel, skoon en netjies. Die tuin is vreeslik mooi, daar is orals heerlike hoekies om te sit en na die voëltjies te luister. Dis lugversorger, asook die TV in die kamer was in goeie werkende toestand. Ons sal enige tyd weer gaan kuier by Grasdak Guesthouse, beslis 'n wen plek!

Tania F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania F

Baie skoon en gawe eienaars.

Die mense was baie gaaf en die plek pragtig. Lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Jannie B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

Baie skoon en netjiese eenheid.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies

Sonja C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C

Uitstekend.

Pragtige plek, baie netjies. Sal dit 100% aanbeveel.

Adele D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Rustig.

Pragtige plekkie met die mooiste tuin, rustig, skoon en netjies.

De Wet N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet N

Voldoende.

Ons was net 'n paar uur daar vir die Om die Dam-marathon. Die ligging is vir ons doeleindes uitstekend, maar ons het reeds baie vroeg Saterdagoggend vertrek. Aangesien ons selfaangewese was vir ontbyt het ons by aankoms 'n broodrooster versoek. Dit is onmiddellik verskaf. Baie dankie. Sien julle volgende jaar.

Elize L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Vriendelik gegroet en rustige, lekker verblyf.

Rustige lekker verblyf gehad. Baie mooi skoon kamer met lekker air con en ekstra fan. Fantasties en baie netjiese plek.

Jacques L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques L

Baie goeie diens, en lekker blyplek.

Ek sal enige tyd terug gaan. Die dames is baie vriendelik en kamers is goed skoongemaak. Daar is goeie braaigeriewe en goeie sekuriteit.

Pieter P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Baie lekker gerus!

Ek kon lekker rus, die gastehuis is in goeie area geleë.

Eon V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eon V

Baie oulike plekkie.

Daar was net 'n paar goedjies wat gepla het, toilette was nie baie skoon nie, en daar was geen suiker vir die koffie nie. Anders was alles reg.

Bernd S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernd S

As selfsorg nie van pas nie.

Televisie het 2 dae nie gewerk nie. Een stoel vir twee persone? Water moet by buitekraan gehaal word. Nie genoeg water in yskas nie. Geen WiFi gehad nie. Vir prys 'n bietjie meer verwag. Kon selfs nie klere behoorlik stryk nie.

Lizette W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W

Aangenaam.

Ons het Grasdak net gebruik om te slaap. Die kamer en geriewe was skoon en aangenaam. Ons het 'n heerlike ondervinding gehad en sal julle met 'n geruste hart aanbeveel.

Willie P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P

Baie lekker stil en rustig, mooi skoon.

Baie lekker stil en rustig, mooi skoon. Sal weer daar kom oorslaap.

Jana F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana F

Netjies, waarde vir geld en mooi.

Ek en my ma het by Grasdak Guesthouse oornag na 'n troue. Ons chalet was netjies en silwerskoon en die dekor was baie mooi. Ons het nie tyd gekry om die kos te probeer nie, maar ek sal beslis weer hier bly.

Chantal M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal M

Baie aangename ondervinding gewees by die Grasdak Gastehuis.

Ligging van die Grasdak Gastehuis was ideaal gewees vir ons. Baie netjiese, skoon, aangename verblyf.

Tersia S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S

Dit was rustig, skoon en veilig!

Ek sal enige tyd weer by Grasdag Gastehuis oornag. Die feit dat die kamers so skoon is was vir my 'n groot plesier. Baie dankie daarvoor!

Athista M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athista M

Uitstekend.

Veilig, aangenaam, vriendelik.

Madeleine J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine J

Heerlik gebly.

Die plekkie is pragtig. Lekker gemaklike beddens, groot stort, gerieflik ingerig. Sal dit beslis aanbeveel.

Retha B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Fantasties.

Baie mooi, het ons oorslaap vreeslik geniet.

Elmarie K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Absoluut fantasties.

Stunning mooi, netjiese kamers, baie veilig en stil omgewing, absoluut 'n wenner! 'n Puik gastehuis wat jul hierin Brits bestuur. Well done!

Michelle Y - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle Y

Rustig, vir seker waarde vir geld!

Dit was 'n rustige omgewing, eienaars het ons vriendelik verwelkom, dit is vir seker die moeite werd. Ontbyt was meer as genoeg en baie lekker verskeidenheid van goed. Dit is 'n plekkie wat ek beslis sal aanbeveel!

Johannes S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Baie goeie atmosfeer.

Atmosfeer was goed. Baie behulpsaam met die inboek gewees. Ontbyt is baie goed gewees.

Santa W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa W

Awesome and will stay there again soon.

Best service received and found a clean room and friendly staff. Just the front door handle kept falling off but otherwise we had a perfect stay.

Casper D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Gerieflik en gemaklik teen 'n goeie prys.

Die ontvangs was vriendelik en effektief. Ek moes vroeg die volgende oggend vertrek en het nie ontbyt geniet nie. Ek hou van die opsie om ontbyt apart van die rekening te betaal.

Retha C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha C

Very friendly people, enjoyed the stay.

See stars.

Christien P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christien P

Baie vriendelike diens.

Baie mooi tuine en verblyf was netjies en skoon. Personeel het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Zelda B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda B

Die ligging en verblyf was baie gerieflik.

Die ligging en verblyf was baie gerieflik. Persoonlik hou ek nie van bont beddegoed nie, dit was die enigste probleem want die kamer kom baie donker voor. En die stort in die bad is ek ook nie 'n voorstander van nie. Maar vir die prys was dit die moeite werd want alles was mooi skoon. Kan dalk 'n bankie in die kamer sit om die tasse op neer te sit.

Johan B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Baie lekker.

Sien die sterre.

Madeleine V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine V

Privaat en netjies.

Die eenheid wat ek aanvanklik bespreek het was reeds geboek vir een aand. Daar was gelukkig 'n ander eenheid oop wat meer privaat was. Het baie lekker gebly.

Danie N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie N

Ons het net een aand oorgeslaap en daar is aan ons behoeftes voldoen.

Die gastehuis is goed geleë en skaflik gemeubileer. Die stort/bad-kombinasie is egter nie baie suksesvol nie en hou veral vir ouer mense uitdagings in.

Chantelle S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Perfek.

Dit is 'n baie lekker plekkie vir lekker ontspan, alles was net reg en lekker rustig.

Leon G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Awesome place, nice setup, friendly service.

Beautiful place. Room was very clean. Love the setup. Caring staff. Just enjoyed the stay and will definitely recommend to any person. Should the opportunity arise to visit Brits again, I will make use of Grasdak Guesthouse. Thank you very much.

Grasdak Guesthouse se terugvoer

Pleasure, thank you for the wonderful feedback.

Grasdak Guesthouse
Helene B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Heerlike veilige nagrus.

Ons is vriendelik ontvang en het heerlik in n pragtige goed toegeruste kamer geslaap. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Anelle V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle V

Baie mooi en gerieflik.

Dit is 'n baie lekker plekkie om te bly, veilig en netjies. Bestuur is vriendelik. En dit is pet friendly. Ekstra bonus. Sal beslis aanbeveel en weer daar bly.

Gail H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail H

Excellent!

This guesthouse was excellent in all aspects, will gladly stay again and recommend.

Stefan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V

Baie netjies en ons het gehou van die privaatheid.

Sien sterre.

Andre M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Mooi netjies, vriendelik en rustig.

Pragtige plek. Baie netjies met ongelooflike, vriendelike diens.

Marnus S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus S

Baie aangename verblyf in 'n vooraanstaande woonbuurt.

Die ligging is puik en het 'n baie aangename nagrus daar geniet. Die geriewe is silwerskoon en die ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam.

Eldonè H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eldonè H

Rustige plek met vriendelike diens.

Ons het so lekker gebly by Grasdak Guesthouse. Omring met vriendelike mense wat altyd bereid is om te help.

Cindy S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy S

Mooi en skoon, vriendelike personeel.

Het baie lekker gebly, die staf was baie vriendelik. Alles is baie mooi skoon en netjies. Tuine baie mooi, sou net graag 'n swemplek wou hê, asook radio geriewe.

Elzane W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzane W

Gemaklik en voldoende.

Het heerlik gebly in Grasdak se Zebra Kamer en kan hul vir seker aanbeveel.

Wollie W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie W

'n Aangename verrassing. Alles in plek.

Puik. Baie dankie, dit was heerlik. Die mooi tuine, die voëls, die rustigheid en almal se vriendelikheid het ons baie beïndruk.

Felicity F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity F

Ons het die gasvryheid en uitstekende diens so geniet.

Goeie diens en vriendelikheid is deesdae so skaars. Dankie aan die personeel van Grasdak vir julle vriendelike ontvangs en goeie diens. Ons waardeer julle!

Phillip P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip P

Netjies en standaard is goed.

Sal dit aanbeveel, dit was skoon, netjies en al die nodige geriewe is daar.

Joey V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey V

Rustig en verfrissend.

Dit was heerlik om by die pragtige eenheid uit te kom nadat die GPS ons op 'n kronkelpad deur industrieë geneem het. Nadat die eienaar ons reggehelp het met behoorlike padaanwysings was dit wonderlik. Goeie waarde vir geld.

Trudie V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V

Uitstekende gasvrye mense dra al jou belange op die hart.

LekkeSlaap is uitstekend so ook die gastehuis waar ons tuis gegaan het. Baie dankie. Sal julle aanbeveel by familie en vriende.

Cornel W - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel W

Baie nice.

Grasdak se gasvryheid was baie goed die plek is skoon en baie netjies. Dit is in die dorp. Ek het gedink dis bietjie buite die dorp, maar dit was my fout. Hulle het ons kuiertjie baie aangenaam gemaak. Dit is 'n uitstekende plek! Hou dit so! Sal beslis weer gaan.

Brandon D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brandon D

Baie gemaklik en privaat.

Baie gemaklik en privaat, maar het nie warm water gehad nie en stort werk nie. Verder was dit baie lekker en baie mooi tuin.

Marius M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Sal dit sterk aanbeveel.

Baie netjies en veilig.

Hanlie E - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie E

Goed geleë en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Dis goed geleë. Alles was "hunkydory", ons sal beslis weer daar gaan bly as ons iets in Brits te doen het.

Eric P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric P

Baie netjies en skoon, het die verblyf geniet, baie dankie!

Grasdak gastehuis is baie netjies en skoon, was heeltemal tevrede met die verblyf, goeie waarde vir geld.

Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Alet V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet V

Tevrede.

Lekker rustige atmosfeer. Vriendelike personeel.

Hanlie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hanlie V

Baie gemiddeld.

Die lugversorger kon nie laer stel as 26 °C nie. Die stort se krane val af. Daar was nie sjampoe en seep nie. Die handdoeke was bruin. Ek verkies ligte handdoeke sodat mens kan sien of dit skoon is.

Elsabe J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe J

Heerlik gebly, baie vriendelike personeel, het sommer dadelik tuis gevoel.

Sal beslis Grasdak aanbeveel as jy verblyf benodig in Brits. Het heerlik gebly en dadelik tuis gevoel. Baie vriendelike personeel en heerlike ontbyt.

Cj J - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj J

Baie netjies en lekker kamers.

Sien asb. die sterre.

Chantelle S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle S

Heerlike tuin en stilte om jou.

Het die aand baie geniet. Was rustig en die diens was goed. Net nie geweet van die insekdoder in die laai nie. Ons was wakker a.g.v. muskiete tot 01:30 Saterdagoggend, maar baie pret. Meer 'n avontuur as net 'n dagwegbreek. Sal definitief weer terug gaan die keer sal ons weet waar om wat te kry. Ek kan dalk 'n voorstel maak dat daar n boekie bymekaar gesit word met al die wegneemetes se telefoonnommers om etes bietjie makliker te maak vir die aand, veral as jy nie dis dorp ken nie.

Krysia N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krysia N

Baie gerieflik, mooi en skoon.

Dit is 'n baie mooi plek al is dit in die winter. Dit was baie skoon en pragtig. Die staf neem jou baie in ag en gaan die ekstra myl vir jou.

Johan J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Als het glad verloop.

Sien asb. die sterre.

Nakedi M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nakedi M

Grasdak is the best place when you need peace of mind

Grasdak guesthouse is a quiet beautiful traditional place. I needed I quiet place for a weekend and Grasdak was the right place to go. They have a very beautiful neat garden a lapa and a small braai place. We had load shading twice but the manager provided us with some lights. I remember I was out when I came back it was dark but he put a light at my door step, that's one of the good services. It is so close to shopping centres.

Robert G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert G

Lovely food and the accommodation has a bushveld feel and lovely garden.

They made sure we were happy and spoiled us with a lovely treat for a special occasion. Railway a little noisy but very nice. Breakfast is a must.

Ria D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria D

Pragtige en netjiese oornagplekkie.

Ons het een aand oorgeslaap vir 'n troue en was vroeg. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam. Netjies met pragtige tuin.

Jackie K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K

Netjies, skoon en gerieflik.

Baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Gerieflike kamers. Goeie waarde vir geld.

Dianne/willie V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dianne/willie V

Baie lekker rustig plekkie.

Dankie vir die lugversorging. Lekker plekkie. Ek sal dit aanbeveel. Die prys is redelik. Ons is verras met sjokoladehasies elke dag, baie dankie. Skoon en netjies, mooi tuin en lekker rusplek.

Manda O - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda O

Ek en my dogter het eintlik net die aand oorgeslaap vir die matriekafskeid, maar die tuin is so mooi ons het al die foto's daar geneem.

Almal was so vriendelik dat jy sommer tuis voel. Sal definitief weer daar gaan bly as ek moet.

Petra N - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra N

Baie tevrede, sou gehou het van 'n stukkie beskuit saam met die koffie!

'n Baie mooi omgewing en ongelooflike tuine. Die gastehuis is in die geheel baie netjies en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dit voel of mens by jou eie woning is. Sal Grasdak Gastehuis enige tyd aanbeveel. Dit is regtig waarde vir geld.

Nita G - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita G

Ons verwagtinge is oortref!

Ons het die verblyf by Grasdak baie geniet en sal dit enige tyd aanbeveel. Die kamers was baie netjies gewees. Ons het baie veilig gevoel en die parkeerplek was ook veilig. Die ontvangsdame is vreeslik vriendelik en behulpsaam en het ons dadelik tuis laat voel. Ek was nie lus om terug huis toe te gaan nie. Dit was so rustig om net in die tuin te kon sit en koffie drink.

Willie P - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie P

Baie aangenaam.

Sien die sterre hieronder.

Chanel C - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel C

'n Baie aangename en oulike plekkie vir 'n oornagstop.

Ons kom van Pretoria af, en was in Brits vir 'n troue. Dit het sin gemaak vir ons om sommer oor te slaap, en Grasdak Guesthouse het vir ons baie goeie waarde vir geld gebied. Die plekkie is baie netjies en die kamers baie oulik en ordentlik. Dankie Grasdak Guesthouse, julle was baie vriendelik en behulpsaam.

Anelda O - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda O

Rustig en mooi!

Baie dankie, ons het geen klagtes.

Len N W H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Len N W H

Baie lekker gebly.

Ek kan die plek vir enige persoon of groepe aanbeveel, om te oornag of selfs vir 'n naweek. Die Jacuzzi en afdak het wel bietjie aandag nodig.

Emile B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emile B

'n Netjiese eenheid in 'n pragtige omgewing!

'n Oulike gastehuis en waarde vir geld. Die personeel by ontvangs kan bietjie meer doen om gaste te verwelkom en hul e-posse meer sorgvuldig lees.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermalostraat 26, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc19763737d52caa1a7f76a69a8fb813644115c8e737973a01cf9c3c9c1406378565e81e2d99c433e6de23eae1fca0a4fe9f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 26 Hermalo Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -25.631152646688 27.792747784061
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang