Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grassade Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeesfontein Plaas, erfdeel 20, Harmonie Proteas, Rayton, 1001, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grassade Guest Farm is deel van die Harmonie Proteas Plaas, 45 km oos van Pretoria. Bokke en sebras loop vrylik hier rond.

Daar is 2 woonstelle, Springbok en Blesbok, en 'n groter selforgblok wat ideaal vir groepsbesprekings is. Gaste in die selfsorgkamers deel 'n gemeenskaplike kombuis en kuierarea.

Die 2 woonstelle bied elk slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke woonstel het 'n kombuisie wat met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die oopplan-sitarea en eetarea lei na die stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die wild.

Die Grassade Eenhede is ideaal vir groepe, gesinne of partytjies. Dit beskik oor 12 slaapkamers en bied slaapplek aan 26 gaste. Elf slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die twaalfde slaapkamer is 'n gesinslaapkamer en het 'n koninginggrootte-bed, dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die selfsorgblok het 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikroglf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n gemeenskaplike eetarea met sitplek en dit lei na die boma-area.

Die plaas bied voëlkyk, staproetes, wildkyk en fietsry. Cullinan is 15 km vanaf die plaas en bied Zipline, vierwielmotorfietsry, rotsklim en 'n myntoer by die bekende Cullinan Petra Diamond Mine.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hartbeesfontein Plaas, erfdeel 20, Harmonie Proteas, Rayton, 1001, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeesfontein Plaas, erfdeel 20, Harmonie Proteas, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a07e84cd61d3f5b599238068c2659b3e5fba7848bed993ab15ce9560df711bc13d9bbc9911ac9e6e4cdf1f4615f2e0cfd8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense Hartbeesfontein Farm, portion 20 Harmonie Proteas 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.725506059668 28.590815199601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang