Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Gables Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.8/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 1 resensie vir Green Gables Guesthouse
Netheid
3.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Andre J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Andre J

Nooit weer nie.

Ek is verbaas dat hierdie "gastehuis" aanbeveel word. Definitief nie op standaard nie. Daar was nie 'n bad soos aangedui nie. Ons is twee persone, slegs een handdoek. Daar was nie 'n TV in die kamer nie, hulle het wel een gebring na ons gevra het. Asblik was oorvol van vorige gaste. Die algemene kombuis het nie water gehad nie. Die werf lyk of die munisipaliteit hulle goed daar stoor. Ek sal eerder hier stop.

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekker 6, Edenburg-weg, Edenburg, 9908, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b4b50345c090462f8eebd99294ab830db3118481344da9d979af27c1340b9b5cc75d38510d0ec2014c5853fce350886acbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 Voortrekker 6 Edenburg Road 9908 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.740431 25.936475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang