Green Ivy B&B
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilldropweg 16, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R590 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Green Ivy B&B is in Newcastle geleë en bied gerieflike verblyf op pad na Johannesburg en Durban.
Verblyf is in 4 gastekamers beskikbaar. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en en suite-badkamer. Daar is ook ’n plafonwaaier, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n sateliet-TV. Handdoeke word voorsien.
Let asb. dat die eienaar op die perseel met hul troeteldiere woon, ander troeteldiere word dus ongelukkig nie toegelaat nie.
Green Ivy B&B het ook 'n omsetter wat krag aan die WiFi, sateliet-TV en elektriese geriewe voorsien.
Newcastle bied verskeie doendinge soos bergfietsry-, voetslaan- en drafpaadjies, en daar is besienswaardighede in die area soos Ncandu State Natuurreservaat, Fort Amiel en Vulintaba Gholflandgoed.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hilldropweg 16, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Green Ivy B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Newcastle KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilldropweg 16, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang