Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Lantern Inn Hotel and Gardens

  • Kapasiteit: 93 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wragg-straat 7, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Green Lantern Inn Hotel and Gardens is 'n unieke, geskiedkundige hotel in die bekoorlike dorpie Van Reenen in KwaZulu-Natal, wat dit die perfekte oornagplek maak vir gaste wat 'n rustige wegbreek soek. Dit word omring deur pragtige tuine. Gaste kan gaste hul vakansie begin met 'n tuisgemaakte ete en 'n warm bed, 'n paar dae spandeer om die skilderagtige oostelike Drakensberge te verken, of hul reis breek met 'n ontbyt of middagete in die 100-jarige restaurant en kroeg.

Die hotel bied verblyf in gerieflike kamers vir paartjies of gesinne. Die Couple, Twin en Family Rooms en eenhede is in die hotel of die lieflike tuine en het lugversorging en gemaklike beddens. Linne en badhanddoeke, gratis toiletware, daaglikse skoonmaak en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. 'n Ekstra bed of matras en 'n kinderbedjie of -stoel is met vooraf reëlings beskikbaar. Die troeteldiervriendelike, semi-selfsorg-chalets het 'n privaat omheinde tuin vir klein tot kniehoogte honde, met 'n stoep en braai-area.

Parkeerplek word onder 'n motorafdak agter 'n elektriese hek voorsien. Gaste kan alle hotelgeriewe geniet, soos WiFi en 'n speletjieskamer met snoeker, swembad, tafelvoetbal, veerpyltjiebord en tafeltennis. Die tuin het 'n speelgrond vir kinders, 'n diereplaas en 'n swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Green Lantern Inn Hotel and Gardens
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Marelize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Wragg-straat 7, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Green Lantern Inn Hotel and Gardens het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 93 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wragg-straat 7, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80fec166a5c135d021f4925063b66e1e624c60af42fd5541942cb747c33e493516c915eede613e58bcdbdbf0922b2719ec3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 7 Wragg Street Van Reenen 3372 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.374423719224 29.379972828207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang