Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Meadows Apartments

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Gerrie G
1 nag
5.0
Okt 2024

Lekker geslaap. Baie lekker geslaap. Ligging goed. Veilig. Stil. Vriendelike staf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Privaat en gerieflik. Kamer was pragtig skoon. Alles wat jy nodig het. Dit is eintlik studente wonings, so bietjie lawaaierig, maar het ons nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie veilig en netjies. Ons het nog 4 aande by geboek. Alles was lekker. Mall is naby. Winkles ook naby. Braaigeriewe mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zabeth E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Al was daar studente, was dit lekker stil, baie netjiese plekke en gronde. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Helga F
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Feb 2024

Stay was great just issues that need to be looked at, the drunk noisy people. The place and the ladies that clean the flats provide excellent service. However, once again, the people who work at the gate lack people skills. And two nights of noisy, drunk people is not acceptable. Yes, I know it's a student accommodation, but have some respect for the other guests who want to sleep at 03:00.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Feb 2024

Not great at all. Rooms are neat and value for money. I had a bad experience on my arrival. The staff at the reception were not friendly at all. They did not even know what amount I had to pay. I waited a while before I could be helped and had to give them my information as there was nothing on file. The lady who was supposed to take us to the room just pointed us to the entrance gate. On our arrival, the gate was locked and we had to return to reception. The person who walked with me to the room advised that the gate should not be locked, and on arrival, he also noticed that the room was locked. Very noisy at night. I will not recommend this to any person. Lastly, no coffee or sugar from the second day that we stayed over. Rooms are clean but I will unfortunately not use them for my next stay over. I think they must rather stick to student accommodation and not for families.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marizka K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Okt 2024

Ek sal nie weer van Green Medow gebruik maak nie. Ek beskou dit nie as 'n gastehuis nie. Dit is tussen die studente, en met minderjarige kinders sal ek dit nie aanbeveel nie. Die WiFi het glad nie gewerk nie. Ek het regtig nie 'n aangename tyd gehad nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Sulante P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

We were 11 people of which 6 were children between 12 and 6 years old and it was comfy. We will stay there again if we do travel to Potch again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2023

Ons het heerlik gebly. Waarde vir geld. Ons sal beslis weer daar bly. Dit is beslis waarde vir jou geld. Die kompleks is vir studente en met dit kom maar 'n bietjie geraas. Dit was nie vir ons 'n probleem nie. Tref net self voorsorg vir "loadsheding". Die inklok was maklik en die staf help graag. Ons was nie bewus dat daar iemand kom skoonmaak nie so ons was nogal veras om haar en haar twee kinders te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Green Meadows Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Retief- en Piet Bosman-straat, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04dbee1c6da7211beb58294222c424d7993a3d02509064ea548c1459c06ee55719b92489b4d025fdd115be5126f33f769558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 77 5 1 4 Corner of Retief and Piet Bosman Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.706297 27.085977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang