Green Valley Lodge
Beskrywing
Kalahari & Kenya Suite: vrystaande waaier vir die somer en 'n verwarmer in die winter, 'n skuifdeur met 'n patio voor en 'n TV met DStv (M-NET, MM1, MM2, 7 SuperSport-kanale, kykNET, CNN, al die SABC-kanale en eTV). Verder is daar 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n luukse stort in die kamer. Moyo Suite het 2 enkelbeddens, 'n privaat ingang, en is uniek en tradisioneel versier. Dié suite maak oop op 'n privaat tuinhoekie met 'n en suite-stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Net die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R160 per persoon.
Gratis parkeerplek vir 1 motor. Ekstra motors of sleepwaens kan teen R50 per dag geparkeer word.
Tariewe vir kinders in Gesinseenheid 2 (moet apart aan die instansie betaal word):
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R275.
Kinders tussen 13 en 17 jaar betaal 100% van die tarief vir volwassenes.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n driekwartbed, 'n plafonwaaier, paneelverwarmer, en 'n TV met DStv (M-NET, MM1, MM2, 7 SuperSport-kanale, kykNET, CNN, al die SABC-kanale en eTV).
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Net die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R160 per persoon.
Gratis parkeerplek vir 1 motor. Ekstra motors of sleepwaens kan teen R50 per dag geparkeer word.
Tariewe vir kinders in Gesinseenheid 2 (moet apart aan die instansie betaal word):
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R275.
Kinders tussen 13 en 17 jaar betaal 100% van die tarief vir volwassenes.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suites het elk 'n koningingrootte-bed en 'n luukse en suite-badkamer met stort, en 'n TV met DStv (M-NET, MM1, MM2, 7 SuperSport-kanale, kykNET, CNN, al die SABC-kanale en eTV). Al hierdie suites is tradisioneel versier en elkeen het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Net die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R160 per persoon.
Gratis parkeerplek vir 1 motor. Ekstra motors of sleepwaens kan teen R50 per dag geparkeer word.
Tariewe vir kinders in Gesinseenheid 2 (moet apart aan die instansie betaal word):
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R275.
Kinders tussen 13 en 17 jaar betaal 100% van die tarief vir volwassenes.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers het 'n plafonwaaier en 'n verwarmer in die winter en 'n platskerm-TV met DStv (M-NET, MM1, MM2, 7 SuperSport-kanale, kykNET, CNN, al die SABC-kanale en eTV). Daar is 'n groot, vollengte skuifvenster met 'n reling aan die buitekant en 'n pragtige uitsig. Daar is 'n keuse tussen 'n ekstra-lang koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en die badkamer is en suite met 'n luukse stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Net die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R160 per persoon.
Gratis parkeerplek vir 1 motor. Ekstra motors of sleepwaens kan teen R50 per dag geparkeer word.
Tariewe vir kinders in Gesinseenheid 2 (moet apart aan die instansie betaal word):
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R275.
Kinders tussen 13 en 17 jaar betaal 100% van die tarief vir volwassenes.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is ideaal vir 4 gaste. Die kamer het 'n koninggrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n luukste stort en bed. 'n Ekstra matra kan vooraf gereël word. Daar is TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R160 per persoon.
Gratis parkeerplek vir 1 motor. Ekstra motors of sleepwaens kan teen R50 per dag geparkeer word.
Tariewe vir kinders in Gesinseenheid 2 (moet apart aan die instansie betaal word):
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R275.
Kinders tussen 13 en 17 jaar betaal 100% van die tarief vir volwassenes.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim kamers het lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv (M-NET, MM1, MM2, 7 SuperSport-kanale, kykNET, CNN, al die SABC-kanale en eTV), 'n privaat balkon met 'n uitsig en 'n aparte sithoekie. Die badkamer het 'n luukse hoekbad en 'n aparte stort en die slaapkamer het 'n ekstra-lang koningingrootte-bed.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R160 per persoon.
Gratis parkeerplek vir 1 motor. Ekstra motors of sleepwaens kan teen R50 per dag geparkeer word.
Tariewe vir kinders in Gesinseenheid 2 (moet apart aan die instansie betaal word):
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R275.
Kinders tussen 13 en 17 jaar betaal 100% van die tarief vir volwassenes.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste-laan 779, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang