Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Griffons Bush Camp

Wildsplaas

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Ons het heerlik oorgebly en die stilte en boskamp laat 'n mens wonderlik ontspan. Ons het heerlik oorgebly vir 3 dae, die stilte was baie ontspannend weg van die dorpsgeraas. Alois was baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Heather B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

An excellent spot to relax and unwind. Griffons was a delight to discover so close to Johannesburg. Cell signal is intermittent so it's a perfect exccuse to go off grid for a while and recharge yourself instead of your phone. With all the rain there is a fair amount of erosion to the roads to heed their warning of requiring a high clearance vehicle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Robert
Griffons Bush Camp
Hi Heather, Thank you for your review, we are so glad you were able the disconnect and really relax in the bush, we look forward to hopefully hosting you again in the future. Warm regards, Benjamin

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2022

Griffons is die plek vir stil word en afsondering in die natuur. Die chalets was skoon en bied gerieflike verblyf. Die buitestort is uniek. Die sentrale kombuis funksioneer goed. Alois is baie vriendelik en het ons bederf met genoeg braaihout en die vuurmaakplek is elke dag skoongemaak. Ons het verkies om nie ons chalet elke dag te laat skoonmaak nie en die skottelgoed in die sentrale kombuis is deur die personeel gewas. Min tot geen selfoonsein nie wat goed is. Daar is ongelukkig net een USB-kragpunt by die kombuis wat van sonpanele werk so as daar aantal mense is gaan dit lol. Die toegangspad net buite Thabazimbi is 'n grondpad wat baie sleg is en dan het mens nog die pas (dink Bakkerspas) wat 'n nagmerrie is. Ons het 'n hele uur aan 10 km gery. Eienaars van sedanmotors moet dit nie sommer oorweeg nie - noodsaaklik SUV met groot wiele as minimum. Alois (veldwagter) het die hele middag vir ons by die hek gewag vir laaste 1 km tot by die kamp. Beter reëling is om hom te bel wanneer mens in Thabazimbi is en hy kan dan beplan wanneer hy by die hek gaan wag. Ek het sy selnommer vir as julle dit wil publiseer. Laaste punt: geen direkte toegang van hier tot Marekele (park) nie. Slegs beperkte begeleide stap (met Alois) op die deel van reservaat - kan ook nie met eie voertuie hier ry nie en wildritte nie beskikbaar hier nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Peter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Great, peaceful, stunning views and great birding and a good selection of trees to identify. The camp manger was waiting for us at the gate after we were worried about cell reception. We we’re taken to our accommodation and showed around. He made sure we had hot water. Thanks to him. He really made us feel safe and we enjoyed our stay. Loved the view of the mountain to see the vultures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2021

Remote and silent except for sounds of the bush. Very rustic. Loved the outside shower. Magnificent views make the difficult road journey up the mountain worth while.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fred D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Nice and peaceful. The host does a good job to make you feel welcome. If you want chrome and glass and all the mod cons, this is not for you. But if you like getting away to a quiet peaceful rustic place one step above camping in the bushveld - then this is great. The wildlife on your doorstep and so many different bird calls - the mind boggles. You are within the Marakele National Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2020

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Robert
Griffons Bush Camp
Baie Dankie vir jou resensie Marie, Ons is gelukkig dat jy lekker gekuier het en ons sal die tee en koffiemaakgeriewe vol maak.

Lotta S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Charming bush camp in the wild. We had an amazing time at Griffons Bush Camp! As the two words “bush” and “camp” suggest, it’s not a five star luxury lodge. Instead, it’s a true back to nature experience with solar lights, outdoor shower and braai under the stars. Alois gave us a warm welcome and was there every day to make sure all was good (like lighting the fire for hot water and even for our braai) and the owners Rob and Thelma clearly have a passion for wildlife and really made us feel at home. The setting at the foot of the mountain is magic. The road up to the camp is rough, but we took it slow and it’s doable with a normal car. We saw wildebeest, zebra, impala, monkeys and numerous birds, and could actually smell the leopard on our bush walk with Rob. We will certainly be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertruida T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Hemels, rustig en ontspannend. Die toesighouer op die perseel het uit sy pad uitgegaan om ons verblyf so aangenaam en gerieflik as moontlik te maak, en wou net help waar hy kon. Die stilte en die rustigheid het weer ons batterye herlaai en was ons reg vir die nuwe jaar wat wag. Dankie Alois vir jou vriendlikheid en hulpvaardigheid, veral met my motor se battery wat pap geword het en hy hom vir my kom herlaai het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieta V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2018

Vreugdevol en ontspannend. Kliëntediens is baie goed en laat mens baie tuis voel. Ek sal vir seker hulle aanbeveel vir diegene wat opsoek is na 'n wegbreek van die besige lewe af.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Robert
Griffons Bush Camp
Baie dankie vir u terugvoering Pieta, ons is bly dat jou verblyf was rustig. Groete, Rob - Griffons Bush Camp.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 378
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 378
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 2 Groothek, Bakkers-pas, Alma-weg, Thabazimbi-distrik, 0387, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3NWQ2OTgxLTZjOTEtNDc0NC1iZGUzLTBmZWQ3OTIzNGNkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 378 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Portion 2 Groothoek Bakkers Pass, Alma Rd 0387 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.480821446775 27.580232620239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang