Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupa Piet @ Groenfontein Guest Farm

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein Plaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Oupa Piet @ Groenfontein Guest Farm skuil aan die voorheuwels van die Swartberge en is in die pragtige Groenfonteinvallei, op Groenfontein Gasteplaas, geleë.

Dié huis het 'n pragtige uitsig op die pragtige Swartberge en werk met sonkrag. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers het óf dubbel- óf enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer is buite op die stoep. Daar is geen WiFi by die gastehuis nie, net by die ontvangs.

Alle linne en handdoeke, asook braaihout word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n TV met plaaslike kanale. Warmwatersakke en gasverwarmers word vir die winter voorsien.

Groenfontein Gasteplaas boer met beeste, tabak, wingerde, uie- en wortelsaad. Die plaas produseer sy eie Sauvignon Blanc en organiese pekanneute. Aktiwiteite op die plaas sluit braai langs die rivier of stap op die plaas in. Gaste kan daaglikse uitstappies na Calitzdorp, Oudtshoorn en Prins Albert kan geniet.

Daar is twee omgewingsvriendelike huise wat deur sonpanele aangedryf word. Die huise ontvang vars bergwater.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
James L
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld, skoon en netjiese verblyf. Beveel dit definitief aan. Heerlik gebly. Netjiese verblyf en baie vriendelike gasvrou. Alles wat jy...
Sien meer
Jun 2024
Erin S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike plaashuisie in die mooiste vallei. Kleinbaas is 'n baie gerieflike plaashuisie met alles wat jy nodig het. Dit was goed vir die siel om op ...
Sien meer
Jun 2024
Joubert U
5.0
Prentjie mooi - met mense en al. Daar is nie genoeg woorde om hierdie paradys te beskryf nie. Nog minder is daar woorde om die hartlikheid en bystand ...
Sien meer
Mrt 2024
Ian G
Saam met vriende
5.0
I'll be back. Beautiful location, great hosts. Stargazing lecture was a lovely bonus.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Berthold A
Saam met lewensmaat
5.0
To be repeated! This is our second stay with Martli. She personally takes care of everything, and it shows. It is quality living, off t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Martli Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Groenfontein Plaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oupa Piet @ Groenfontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein Plaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0XTipEI1cBfpuETt2wN23N19H9seQwhXkTmn9liiTC5VXSns0W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 23 5 1 5 Groenfontein Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.4483624272 21.792618017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang