Groenvlei Cottage
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Jul 2024 tot 21 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R44, Groenvlei Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 850R1 665 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Groenvlei Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ouwêreldse kothuis op 'n plaas, 5,2 km van Porterville af. Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste en is ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en die ander een met 2 enkelbeddens. Daar is ekstra slaapplek vir 'n jong kind op 'n enkelbed in die leefarea beskikbaar. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die kothuis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, konveksie-oond, wasmasjien en 2 Snappy Chef-warmplate toegerus. Basiese speserye, eetgerei en breekware is ook beskikbaar. Die kothuis het ook sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi.
Sit in die somer buite op die stoep en verkyk jou aan die uitsig met 'n skemerkelkie in die hand. In die winter kan gaste lekker voor die kaggel opkrul. Gaste het ook toegang braaigeriewe, en daar is 2 groot damme op die plaas waar gaste op eie risiko kan swem en vis kan vang.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marelise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die R44, Groenvlei Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Gaste dink Groenvlei Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Porterville Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R44, Groenvlei Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang