Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groenvlei Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvleilaan 4, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Groenvlei Self Catering is in die mooie Paarl, naby Paarlberg en dié Bolandse dorp se top-geriewe en -skole.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede met lugversorging. Eenheid 1 bied slaapplek aan 3 gaste en Eenheid 2 bied slaapplek aan 4 gaste. Elke eenheid het 'n TV met die volle DStv-pakket. Eenheid 1 is 'n eenslaapkamer-eenheid en Eenheid 2 is 'n oopplan-eenheid. Eenheid 1 het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Eenheid 2 het 'n dubbelbed en 'n dagbed wat 2 addisionele gaste kan akkommodeer. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in albei badkamers.

Die eenhede het elk 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n tee- en koffiesinkbord en lugbraaier toegerus is, maar Eenheid 1 het ook 'n vierplaatstoof en 'n oond, terwyl Eenheid 2 'n tweeplaatstofie het.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die eiendom het ook 'n omsetter met batterye en is sterk genoeg om krag tydens kragonderbrekings te verskaf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jo-mari R
5.0
Verblyf het aan al my verwagtings voldoen en is baie netjies. Baie netjiese selfsorg blyplek. Ek het baie lekker gebly en die plek is baie sentraal ge...
Sien meer
Jan 2025
Cindy V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Baie lekker gebly, as enige tyd weer gaan. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het, is daar!
Des 2024
Ansu H
5.0
Pragtige netjiese skoon blyplek. Pragtige netjiese skoon blyplek. Vriendelike eienaars. Baie lekker gebly.
Des 2024
Elma M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar tuis gaan. Baie goed ingerig. Veilig en privaat, selfs vir ons klein Yorkie.
Nov 2024
Geoff R
Saam met vriende
5.0
Tien uit tien. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid was uitstekend.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Groenvleilaan 4, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Groenvlei Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvleilaan 4, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0b6d903011657d0851cac21bfc42af6873efc136881698accb9f04756f020cb23ffb503662dd8d4ea69a6e79599a7998aa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 4 Groenvlei Avenue Groenvlei 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.710734651313 18.962168817197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang