Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootberg Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.0
Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Asemrowend mooi. Ons is vriendelik ontvang en omdat ons nie 'n 4x4 voertuig ry nie is ons na die lodge vervoer met een van hulle voertuie. Die pad na die lodge is slegs per 4x4 toeganklik. Nie vir die senuweeagtiges nie. Die parkeerarea onder is veilig en word bewaak. Ons is deeglik ingelig van hoe die lodge funksioneer en vergesel na die kamer. Dit is baie gerieflik en het tee en koffie fasiliteite met 'n flask. Omdat die lodge van sonkrag afhanklik is, is daar slegs laai geriewe in 'n veilige kamer by die ontvangs beskikbaar. Die uitsig oor die vallei is werklik asemrowend. Die etes is smaaklik. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Ons het slegs 1 aand gebly, maar ek sal 2 aande aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annelien Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R5 192
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 192
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die C40, Grootberg Plateau, Palmwag, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExMTMwNGFhLTBjZTctNDU1NS1hYzBlLTcwOWE0ZTQ0Yjk4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 192 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 Off the C40 Grootberg Plateau 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -19.851036 14.133144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang