Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootgeluk Bush Camp

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 247 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Paul B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Peaceful with friendly staff. Peaceful break away from town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael Y
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Lekker was so so lekker. Ek wil net sê baie dankie vir julle mooi diens en julle mooi vriendelikheid wat ons gekry het. Hulle het ons so mooi behandel en so vriendelik gewees. Was so lekker, dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte W
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Die uitsig van ons lodge cabin oor die dam was ongelooflik mooi. Baie dankie vir julle hulp toe ons in die modder vas gesit het. Dit was 'n belewenis . Baie vriendelike hartsmense. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Baie rustig en ontspannend. Baie lekker! Het baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wildri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Die personeel staan uit bo die kamp. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Awesome staff has a heart of gold and a relaxing nature. Life is amazing. It was a great 10 days and the staff was awesome, with hearts of gold. The treat to be amongst the nature life was awesome. Will recommend for couples and families to visit this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina B
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

A pleasant breath of fresh air. Grootgeluk Bush camp personnel were friendly and helpful. You however neglected to provide our contact details to the camp, as well as the camp's details to us. It was a nightmare finding the place with incorrect information from you. Please make sure that in the future both parties are supplied with contact details for the reservation to avoid back-and-forth phoning to try and obtain the correct information.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie rustig en die tuin is mooi in stand gehou. Die lugreëling is 'n plus. Lekker gebly en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Lui lekker en baie ontspannend. Beddens was baie gemaklik en komberse was beskikbaar op aanvraag. Gas was eers die volgende oggend gekoppel en daar was nie hout te koop nie, maar hulle het plan gemaak vir ons waarvoor ons baie dankbaar was.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco D
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2024

Fabulous. Baie rustige plek, vriendelike mense, wonderlike natuurontspanning.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 247

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 3, Plaas Brak 350, Registrasiedept. K.R., Naboomspruit, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60679c4399638e729a0e151a2196d7e6e806b11e076e8ad4dc71bd4fe7d87aaed1d5dd08f1f5bda24a73ebc30bc88aa26a80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag (plek vir 4) 247 5 1 5 Part 3, Farm Brak 350 Registration dept K.R. 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.481486305915 28.791387514739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang