Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grysbok Self-catering Country House

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môrester-plaas, Langs die R62, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Grysbok is op 'n plaas 17 km buite Oudtshoorn op die R62 wat na Calitzdorp lei, geleë. Dit is slegs 10 minute se ry van Oudtshoorn af.

Die plaashuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede het 'n dubbelbed en die derde het 3 enkelbeddens, en daar is nog 3 enkelbeddens in die leefarea.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, ketel, skottelgoedwasmasjien, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Gaste kan in die eetarea aansit of in die sitarea ontspan.

Daar is verskeie wildsoorte op die plaas met wild wat vrylik in en om die tuin rondloop. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Verder is daar ook wynplase, wildplase en 4x4-roetes in die omgewing.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 3 Slaapkamers 2 Leefareas 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Antoinette K
Saam met vriende
5.0
Heerlik, ontspanning en veilig. Dankie, dit was lekker.
Okt 2024
Erika P
Saam met vriende
5.0
Lekker bly. Jan en Karen het ons letterlik met ope arms ontvang. Daar was genoeg beddens en warm komberse vir ons en ons vriende. Die grysbokkies in d...
Sien meer
Sep 2024
Reinett D
Gesin met klein kinders
5.0
Ons kom beslis weer kuier. Rustigheid, gasvryheid en uitstekende waarde vir geld.
Apr 2024
Renee E
5.0
As jy 'n stil en rustige wegbreek soek, is dit net die plek vir jou. Ons het baie lekker gekuier by Jan en Karin. Hulle het ons onmiddellik tuis laat ...
Sien meer
Mrt 2024
Sumarie L
Gesin met klein kinders
5.0
Special. Wonderful, friendly and hospitable hosts. Roomy and everything you would need and more! The kids loved the little deer and ani...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Môrester-plaas, Langs die R62, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grysbok Self-catering Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môrester-plaas, Langs die R62, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmstbA2DLcwDcQWicmXQeRqotlv4K7L2WB3fmK0SML1CDEwVwnZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 11 mense 43 5 1 5 Farm Môrester Off the R62 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.606836764851 22.038934975863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang