Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gîte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Naude W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustige wegbreek. Heerlik gewees. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juneta
Gîte
Hi Naude Ons hoop julle het lekker by ons gekuier en dat ons weer van julle gaan hoor. Ons verwelkom jul graag terug. Beste wense Gite span

Caro R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die huisie was baie skoon, netjies, goed toegerus met alles wat mens benodig. Die huisie was baie skoon, netjies, goed toegerus met alles wat mens benodig. Naby aan alles in Franschhoek. Dit is baie privaat en romanties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juneta
Gîte
Hi Caru Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om gou weer van jou te hoor. Groete Gite span

Joh Ann P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties! Ideal vir romantiese wegbreek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juneta
Gîte
Hi Joh Ann, baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom. Vriendelike groete, Gite Span

Carien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike onspannaweek in die pragtige Franschhoek. Die riviertjie se gekabbel, die mooi berge, die warmbad. Dit alles het bygedra tot 'n heerlike ontspanne naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juneta
Gîte
Hi Carien, thank you for the great review. We would love to welcome you back again in future. Kind regards, Gite Team

Thea O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Relaxing, calming and perfectly located. It is the perfect location, in town, but you would never know it. The running water on one side, cows on the other and a perfect view of the mountain at the back. Absolutely stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

It was wonderful. A wonderful little abode that is perfectly located to either explore Franschhoek or take the wine tram.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juneta
Gîte
Hi Tom We are glad that you enjoyed your time at Gite. Hope to hear from you again in the future.

Malcolm R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Relaxed and tranquil. Appreciated the warm welcome. The cottage was beautiful with spectacular views. Would recommend upgrading the bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Stunning plek en baie gerieflike ligging naby aan restaurante, maar steeds 'n plaaservaring. Ons het ons naweek daar baie geniet — ons het net gesukkel om die 'hot tub' by ons eenheid warm genoeg te kon kry om dit te gebruik. Na ure se stook en 3 sakke hout later, het ons maar opgegee daarmee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Juneta
Gîte
Baie dankie dat jy n resensie gelaat het Riette, daarvolgens kan ons probeer om ons dienste altyd te verbeter. Ek wens so julle het ons net laat weet dat julle sukkel met die houtvuur bad, ons sou julle verseker kom help het. Ek weet dat dit ook baie koud was toe julle hier was, en dit wel langer neem om die houtvuur bad warm te kry, maar ons doen dit mos elke dag, en ken al die kortpaaie om sukses te betaal. Regtig jammer dat jul terleurgesteld was daarmee. As daar 'n volgende keer is sal ons probeer opmaak daarvoor.

Jeannemarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Pragtig, rustig, skoon en privaat. Ons het baie lekker gebly, die plekkie is pragtig, skoon en goed toegerus. Die warmbad buite is fantasties. Ligging is lekker naby als in die dorp, jy kan sommer stap, tog voel jy of jy ver weg van als is. Dis baie privaat- ons het nie een keer die ander gaste gesien nie. Ons het die wyntrein geskip en te fiets plase verken- sal dit vir seker aanbeveel! Arkeste restaurant op Chamonix plaas het regtig smaakvolle kos. Baie dankie Antoinette, julle het 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juneta
Gîte
Baie dankie vir die mooi resensie, Jeanne-Marie. Ons waardeer, en is so bly dat julle dit geniet het hier by Gite. Hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.

Nadia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Uiters fantasties. Antoinette het ons so welkom laat voel met ons aankoms, en die verblyf is baie luuks, netjies en 'n uiterse plesier. Die warmbad is heerlik op 'n wintersaandjie. Mens het letterlik net jou kos, drinkgoedjies en klere nodig - die res is alles voorsien. Ons sal dit definitief vir almal aanbeveel en sal weer enige tyd daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juneta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 670
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: La Provence via Village Artisan, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf366b7875ed26473db6f52a30af1b55c66aa738eafa9b6328a3dbad152900d46e73b26d51633a13a359d73ff576247bf2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 670 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 La Provence via Village Artisan Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.907374980618 19.109879787397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang