Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest House 116 on Mclean

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Melicia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie gerieflik en vriendelike personeel. Alles was netjies, skoon en modern, die ontbyt was heerlik elke oggend! Ons sal definitief weer daar woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn
Guest House 116 on Mclean
Good day, we are very happy that you enjoy everything in our guest house. We will be happy to welcome you again. Thank you.

Natasha F
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Gerieflik, skoon en netjies. Weeklange verblyf vir bywoning van Bokkieweek in Kroonstad. Kamer daagliks gediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa N
1 nag
4.6
Jun 2024

Lekker, rustig geslaap. My man was baie gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe K
1 nag
4.4
Jul 2024

Baie skoon en netjies. Skoon, netjies en sommer stapafstand van Spar. Baie dankie vir die gebruik van kombuisgeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn
Guest House 116 on Mclean
I'm delighted that you had a good experience! It was wonderful having you stay at our guesthouse. Thank you.

Douw S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Is beslis waarde vir geld. Is skoon en netjies. Het baie lekker gebly en het veilig gevoel. Goeie area. Bestuur is baie vriendelik en behulpsaam. Daar is veilige parkering. Die enigste probleem met parkering is dat daar kommunikasie moet wees tussen gaste en bestuur. Anders wag daar 'n ontnugtering as jy dalk vroeg wil ry. Voertuie parkeer in 2 rye agtermekaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Evelyn
Guest House 116 on Mclean
Thank you very much for the review, Douw Steyn. We're glad that you enjoyed your stay. In regards to the parking, we promise to communicate better in the near future.

Adele B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2024

Slegte omgewing. Slegte omgewing. Dorp is verwaarloos. Moes beter beplanning gedoen het oor die omgewing waar die gastehuis geleë is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Coleen R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Baie lekker gewees. Ons het vir ontbyt betaal. Hulle was nie bereid om 6:30 vir ons ontbyt te gee.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Evelyn
Guest House 116 on Mclean
Good morning Coleen we are very sorry for that we thought you understand when we explain to you that the person who do the cook arrived at half past six because of the transport we are very sorry. Thank you

Jacques P
Kort verblyf
4.0
Des 2023

Foto's was misleidend alhoewel julle dit nou reggestel het, was dit nie reg nie. Ons het lekker gebly. Ons wil baie dankie sê aan die gasheer vir al sy moeite en hulp wat hy gedoen het om ons tuis te laat voel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Evelyn
Guest House 116 on Mclean
Good day, we are happy to accommodate you in our guesthouse. We look forward to seeing you again soon. Thank you.

Elanda V
Kort verblyf
3.8
Apr 2023

Lekker geslaap. Het vir manspersoon geboek. Hy was tevrede, maar een dag het hy nie warm water in die stort gehad nie. Dink gas was klaar, volgende dag weer warm water gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Evelyn
Guest House 116 on Mclean
Hi Elanda, we are very sorry that he bath with cold water for the first day, but we are happy that the bath had warm water the second day. We had problem with the gas but it was fixed. We are very sorry. Thank you

David L
1 nag
3.6
Okt 2023

A great place to stay. I forgot to ask for the Wi-Fi password, and it wasn't offered. There was plenty of coffee but no tea in the room. The room was neat, clean, well-appointed, and well-located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Evelyn
Guest House 116 on Mclean
Good day David we are very sorry about the Wi-Fi password I thought when i help you it was connected. Next time we will make sure that we have tea in the room.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Evelyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mcleanstraat 116, Riebeeckstad, 9456, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9b69dddcfd777e49a9494c9fe7fb10c69d1def89262a4a63a97cd8fac43718ac21a6c695be87e6081b3a1c2cb29eb8fab4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 116 Mclean Street Riebeeckstad 9456 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -27.925286445166 26.810720116568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang