Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest House 116 on Mclean

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mcleanstraat 116, Riebeeckstad, 9456, Vrystaat
  • Vanaf R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Guest House 116 on Mclean bied gerieflike B&B-verblyf in Riebeeckstad, 13 km van Welkom se sentrum af. Die eiendom is 12,5 km vanaf Ernest Oppenheimer-teater en 13,9 km vanaf Welkom Square-winkelsentrum en Metro Village-winkelsentrum geleë.

Verblyf word aangebied in 1 gesinskamer en 7 dubbelkamers. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n yskassie, 'n haardroër, 'n privaat kluis vir waardevolle items, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kas. Al die kamers het en suite-badkamers, behalwe vir 1 kamer met toegang tot 'n gedeelde badkamer.

Die gastehuis bied gratis WiFi en privaat parkeerplek, en gaste kan soggens 'n volledige Engelse ontbyt teen 'n ekstra koste geniet. Daar is ook 'n swembad vir die warm somersdae.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Drankies ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Melicia K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en vriendelike personeel. Alles was netjies, skoon en modern, die ontbyt was heerlik elke oggend! Ons sal definitief weer daar woon.
Jul 2023
Natasha F
4.8
Gerieflik, skoon en netjies. Weeklange verblyf vir bywoning van Bokkieweek in Kroonstad. Kamer daagliks gediens.
Jul 2023
Melissa N
4.6
Lekker, rustig geslaap. My man was baie gelukkig.
Jun 2024
Elsabe K
4.4
Baie skoon en netjies. Skoon, netjies en sommer stapafstand van Spar. Baie dankie vir die gebruik van kombuisgeriewe.
Jul 2024
Douw S
Gesin met klein kinders
4.0
Is beslis waarde vir geld. Is skoon en netjies. Het baie lekker gebly en het veilig gevoel. Goeie area. Bestuur is baie vriendelik en behulpsaam. Daar...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Evelyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mcleanstraat 116, Riebeeckstad, 9456, Vrystaat
  • Gaste dink Guest House 116 on Mclean het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mcleanstraat 116, Riebeeckstad, 9456, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9b69dddcfd777e49a9494c9fe7fb10c69d1def89262a4a63a97cd8fac43718ac21a6c695be87e6081b3a1c2cb29eb8fab4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 116 Mclean Street Riebeeckstad 9456 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -27.925286445166 26.810720116568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang