Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest House Mamma Mia

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Klerkstraat 11, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R820 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Guest House Mamma Mia is in die sentrale, subtropiese dorp Mbombela (Nelspruit) geleë, net 2,5 km van die middedorp af. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek onderweg na verskeie besienswaardighede soos die Kruger Wildtuin en Panorama roete. Asook verblyf vir sakereisigers.

Die verblyf by Guest House Mamma Mia bestaan uit 9 kamers wat elkeen uniek ingerig is. Die kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gesinskamer en gemakkamer het baddens. Daar is 'n selfsorgkothuis met 2 badkamers.

Elke kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n mikrogolfoond, 'n TV met sekere DStv-kanale of Openview, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetkamer voorgesit.

Die gastehuis bied gemeenskaplike braaigeriewe en eetgerei en breekware word voorsien. Daar is veilige parkeerplek vir voertuie en elektriese heining, 'n hek en geslotekringtelevisie. Lughawe-pendeldienste kan ook gereël word.

Guest House Mamma Mia is 1 km van die Matumi Gholfbaan.The Soccer Ball is loopafstand weg en Ilanga Mall is 5 km weg. Mbombela (Nelspruit) Mediclinic en Busamed Hospitaal is ook naby. De Hallen-winkelsentrum is 600 m van die gastehuis af en bied 'n Mozambik-restaurant, Cavalieri Cafe and Deli, 'n KwikSpar en 'n haarkapper.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Morne B
Besigheidsreis
5.0
Ek sal weer daar oorbly. Als was goed. Heerlik geslaap en ontbyt was ook genoeg.
Jul 2024
Elna C
Gesin met tieners
5.0
Friendly warm welcome and stay. Enjoyed our stay. The owner is a lovely lady. Will go there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Francinah Sophie F
Saam met vriende
5.0
The hospitality is on point. We enjoyed our stay, the place is clean, quiet and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Kristine D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker verblyf in Nelspruit. Skoon en ruim verblyf met veilige parkering. Die gasvrou is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.
Mrt 2024
Gladys M
Saam met lewensmaat
5.0
The place is very neat and quiet. The host is such a loving and caring person.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • De Klerkstraat 11, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Guest House Mamma Mia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Klerkstraat 11, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b75b6bab6d59bb2f9764a30cf7fa8600cd6408d8261406209146e7a1df481d05fdf2dc7ce802151d00e2a4554e787317dbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 11 De Klerk Street Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.4877 30.99449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang