Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthaven B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Guesthaven B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Koos S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S

Gasvrye en baie vriendelike eienaars.

Kamer was skoon en netjies. Ontbyt was heerlik. Baie goeie waarde vir geld.

Heini B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heini B

Baie gerieflik.

Die advertensie op internet gee die indruk dat daar DStv en WiFi is. Wat die DStv betref is almal op dieselfde kanaal. Daar is net 'n keuse van 2 kanale. Die WiFi het baie swak ontvangs. Ek kon dit nie gebruik nie. Alhoewel dit nie vir my 'n groot probleem was nie, moet dit dalk liewer van die advertensie verwyder word.

Tinie N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinie N

Guesthaven B&B is een rustpunt tijdens een vakantie in Zuid Afrika.

De ontvangst was heel hartelijk met koffie/thee, en een lekker glaasje port op de kamer. De kamer is heel comfortabel, groot, en schoon. Het ontbijt was geweldig goed verzorgd en lekker!

Anina W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anina W

Bekostigbaar en netjies.

Waarde vir geld naby HTS Middelburg. Ideaal vir ouers.

Johanna D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna D

Rustig en huislik.

Gerieflike plek naby middestad met heerlike ontbyt. Waarde vir geld.

Jeanetha B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetha B

Gerieflik.

Die kos was heerlik! Dit is sentraal geleë en ons het baie lekker gebly, dankie!

Carol C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol C

Comfortable and neat guesthouse.

We had a very comfortable stay, it was cold and the hot blankets on the beds were very nice. There was a complimentary chocolate and glass of sherry in the room, which was very welcoming. The breakfast was very good and there was filter coffee which was lovely.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjiese, gerieflike gastehuis.

Baie gerieflike verblyf, dit was koud en die warmkomberse op die beddens was baie lekker. Die komplimentêre sjokolade en sjerrie het ons baie welkom laat voel. Die ontbyt was baie goed en die filterkoffie was heerlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elize V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Stil en rustig, baie gerieflik.

Kamers is ruim en baie netjies. Baie gasvry ontvang. Die ontbyte was heerlike bederf!

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morkelstraat 14A, Middelburg, 1055, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa57dfc14c19e5ceccee8d60c8262c91f89a5eef68c6592c727ad77ad3d64a310af18b1de8cdfeb6d2ff036988343cfcea644?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 14A Morkel Street Middelburg 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.778643372233 29.463962516533
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang