Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse @ 31 Murray

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 117 resensies vir Guesthouse @ 31 Murray
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ronel T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel T

Ons het heerlik gebly. Akkommodasie was silwerskoon en het absoluut alles ingehad.

Heerlik gebly, beslis weer daar gaan oorslaap.

Andre J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Veilige, netjiese akkommodasie.

Ons het baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Stil, veilige akkommodasie.

Adri D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Uitstekende verblyf en diens.

Excellent verblyf en diens.

Gerrit B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Aangenaam net koud gekry.

Dalk net warmer komberse voorsien in die winter. Altyd 'n baie lekker plek om oor te bly, altyd netjies. Baie naby geleë aan 'n paar plekke wat besoek kan word. Daar was 'n kragprobleem; krag het nie te laat aangekom nie.

Isabel L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L

Heerlik gebly en lekker geslaap.

Uitstekende verblyf naby Loftus Versfeld. Goeie kommunikasie vooraf. Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenheid was netjies en die beddens het soos 'n droom geslaap. Heerlike warm water in die stort op 'n koue oggend. Stil omgewing, genoeg parkering, veilige omgewing. Ons sal vir seker weer hier oorbly as ons in die omgewing is.

Annette S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Perfek gelee, ons sal weer gaan.

Ons het lekker gebly, dankie. Ek sou beslis net beter koffie wou gehad het. Die ligging is perfek naby die universiteit en Loftus. Dit is skoon, netjies en het alles wat mens nodig het vir 'n naweek in Pretoria.

Lindi P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi P

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese perseel en gerieflike kamer.

Maklik gekry. Baie vriendelike ontvangs. Netjiese perseel en baie gerieflike kamer met alles wat jy nodig het. Het heerlik geslaap!

Glynnis L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynnis L

Ons het baie tuis gevoel en lekker geslaap. Dit was rustig en veilig.

Ons het baie lekker daar gebly. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer daar bespreek. Baie dankie, vir jou e-pos met inligting en vir die puik diens met die aankoms.

Tessa M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa M

Pleasant and perfect.

Perfect. Everything is so clean and good. We only stayed one night but it was the best.

Celeste G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste G

Veilige omgewing lekker naby aan die universiteit om jou student te gaan besoek.

Vriendelik ontvang en rustig buite kon sit en kuier en ontspan.

Lize M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Heerlik.

Skoon en gerieflik, ligging baie goed.

Martin M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M

Baie tevrede.

Uitstekende verblyf. Vriendelik en netjies en skoon.

Sonja O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja O

Awesome.

Awesome. Ek en mense is so gesellig en veilig.

Martin M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M

Baie tevrede. Dankie.

Baie netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Vidette M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vidette M

Vir 'n bekostigbare oornag verblyf is hierdie perfek. Niks meer as dit nodig.

Lekker sentraal, veilig, skoon, modern.

Theo W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo W

Vriendelike stil oorslaap.

Aangenaam stil omgewing.

Caronet P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caronet P

Positiewe ervaring.

Dit was heerlik! Baie netjies en gerieflik.

Shaleen F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaleen F

Kort en vinnig. Skoon en netjies.

Ons was in Pretoria vanaf die Kaap vir 'n reunie in die area en die verblyf was net wat nodig was vir die nag. Ons het in kamer 1 en 7 gebly. Die enigste probleem wat ek ondervind het, was dat daar nie 'n spieel was vir my in kamer 7 waar 'n dame kan grimering doen en hare blaas nie, maar ek het dit onder aandag gebring. My haardroër kabel was nie lank genoeg om tot voor die wasbakspieel in die badkamer te kom nie, so ek het gou by die vriende in kamer 1 gaan hulp vra waar daar wel 'n lang spieel was, nie die einde van die wêreld nie. Ons was ongelukkig 2 uur in die oggend wakker gemaak deur die huurders op die boonste vloer wat besluit het nou is 'n goeie tyd om meubels te skuif, wat vreemd was. Die kamers was skoon en netjies, en lyk net soos die foto's, elk met hulle eie kombuisie. En ook oor is daar genoeg parkeering onder die bome.

Iris S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iris S

Was fine.

Went to my daughter's graduation, so it was perfect except for the loud barking of dogs too early.

Karin S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin S

Netjies maar raserig.

Plek is baie mooi en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Daar was tot laatnag mense wat hard gepraat het, en het gesukkel om te slaap. Die honde wat van vroeg af vreeslik blaf, ook groot irritasies. Sal nie self weer daar oorbly nie, net a.g.v. al die steuringe.

Rentia D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia D

Goed.

Ja, behalwe vir die tekort aan privaatheid.

Willie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie P

'n Lekker oornag plekkie.

Ek en my vrou het vir een nag oorgebly. Ons het lekker gebly. Ek dink net nie dit sal regtig geskik wees om vir 'n week of so daar te bly nie, omdat dit bietjie toe voel. Maar ten spyte daarvan, sal ek nog steeds my vriende aanbeveel om daar te bly, en ons sal weer daar bly as dit moet.

John S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Quiet, clean and comfortable. Exactly what we hoped for.

My wife and I will be travelling to Pretoria more often from now on, and we will be staying at @31 Murray every time.

Ghita R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ghita R

Wonderlike area, tuin, veilig maar klein kamer.

Ek sou nie weer die gastehuis kies nie. Die kamer voel ouer as die fotos en is afgeleef. Daar is krake en onafgewerkte dele in die badkamer. Ek kan wel noem dat al die fasiliteite genoem is, soos TV, yskas, mikrogolf, ens. Die kamer is baie klein. Dit is redelik vir die prys wat mens betaal, maar ek sal eerder bietjie meer spandeer in die toekoms vir beter akkommodasie.

Adele E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Adele E

Nie aangenaam nie.

Lyk soos plek vir twee mense waarvan bank uitgehaal is en 'n driekwartbed ingesit is vir ander twee volwassenes om op te slaap. Geen sitplek. Baie klein plek gehad om te parkeer aangesien daar 'n party was by die plek. Indien ons nie met dogter se klein karretjie gery het nie, sou ons nie daar kon parkeer nie. Glad gelukkig gewees met die plek nie.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Goeie dag Adele,

Baie dankie vir jou boodskap. Dit word opreg waardeer. Die opvoubank is 'n dubbelbed grootte saam met die bed in die kamer wat ook 'n dubbelbed is. Ek het ongelukkig nie ekstra driekwart beddens op die perseel nie.

Ek vra omverskoning vir die min parkering. Ek bly self op die perseel, en daar word geensins partytjies toegelaat nie. Ook was daar nie een gehou nie (anders sou ek intree en stop). Sou daar enige probleme wees waarmee ek kon help, sou ek graag wou as ek bewus gemaak was van enige ongerief waarmee ek kon help. Ek maak dadelik 'n plan.

Weereens, ek is baie jammer vir julle tyd by ons as dit nie voldoende was nie.

Groete, Jessica.

Guesthouse @ 31 Murray
Roelof S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roelof S

Benodig 'n ekstra laken op die bed, want niemand kan in die somer onder 'n duvet slaap nie.

Baie onderhoud aan buitekant nodig.

Liezel H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Sal weer!

Heerlik gebly. Fantasties geleë. Stil woonbuurt. Vriendelike personeel. Jessica is 'n uitsonderlike gasvrou!

Amanda B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Heerlike rustige atmosfeer, ideaal vir oorbly geleenthede.

Ons het oornag en het heerlik geslaap, mooi, skoon en veilig.

Rudolph S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph S

Vriendelike diens.

Goeie waarde vir die geld. Heerlik oornag.

Deon V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Dit was goed geleë, veilig, goedkoop en lekker rustig.

Ons is vriendelik ontvang, die hele aankoms was lekker en maklik. Die gastehuis is in 'n ou rustige deel van die stad met baie mooi groot bome. Mens voel sommer dadelik tuis.

Michelle V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Baie tevrede.

Netjies, alles wat jy nodig het. Vriendelike diens met aankoms.

Gabby Q - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabby Q

Amazing, what a lovely place to stay at in Pretoria! I would highly recommend Guesthouse @ 31 Murray.

It is value for money and an extremely lovely place to stay at!

Melinda V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V

Wonderlike verblyf met al die fasiliteite wat ek benodig.

Ek, my man en 4-jarige dogter het oorgeslaap. pragtige verblyf, skoon en netjies. Mooi ligging, sal weer daar oorslaap.

Janneke C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke C

Dit was so huislik gewees.

Was baie mooi en netjies gewees. Die personeel is so vriendelik.

Calvin S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin S

Lekker, naby alles en veilig.

Was vriendelik ontmoet. Plekkie is klein, maar jy het niks meer nodig vir 'n aand se verblyf nie.

Suane D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suane D

Dit was perfek vir oornagverblyf in Pretoria.

Ons was daar vir 'n vertoning so ons het net daar oorgeslaap. Alles wat ons nodig sou kry was daar. Baie goeie diens en ons sal dit beslis aanbeveel.

Carlien B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien B

Netjies en vriendelike diens.

Nice plekkie. Sien star rating.

Johan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Ons het gekry wat ons verwag het.

Die dame was baie vriendelik en profesioneel en alles het gewerk soos dit moet.

Gerrit B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Baie lekker gastehuis om tuis te gaan.

Behalwe vir die geraas bokant ons was die verblyf lekker. Altyd word ons vriendelik ontvang.

Ilse V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Dit was baie rustig en ontspanne, presies wat ons nodig gehad het.

Was heerlik. Die atmosfeer was rustig. Als voldoende. Privaat en lekker.

Eben V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben V

Heel billike waarde vir geld.

Die gastehuis was redelik maklik om te kry en was heel goed geleë.

Nosipho G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nosipho G

Great.

My partner and I really enjoyed our stay and would definitely go again.

Gerrit B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit B

Baie gasvry.

Mense is baie gasvry. Ek sal voorstel dat julle die matras vervang, daai springs kan jy voel. My man het 'n rugoperasie gehad, sy rug was baie seer die volgende oggend.

Wynand V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand V

Lekker verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Ons het slegs oornag vir een aand en was baie teleurgesteld dat daar koffie in die kamers was maar geen melk of Cremora nie, klein goedjies gaan 'n lang pad. Ons het twee kamers bespreek, die een was ongelooflik lekker en perfek. Die ander kamer benodig dringend aandag bv. deur sluit glad nie en daar is baie wind wat deur gleufies inkom wat die kamer ongelooflik koud maak.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Naand Wynand, Ons waardeer jou eerlike terugvoering van ons kamers. Ek maak 'n punt daarvan om te kyk na beide kamers om seker te maak waar le die probleem. ons sluit daagliks ons kamers ek maak seker van die een wat nie sluit nie - as ook "weather stips" op sit waar nodig. Sou daar 'n volgende keer wees wat julle by ons aansluit , groot asb. laat weet my as julle iets benodig of as enige iets pla, ons bly self op die perseel en sal graag wil help met n melk, suiker, koffie, tee. Dit kan wees dat my dame net per ongeluk mis gekyk het om in die kamer te sit, ek vra omverskoning daarvoor en weereens baie dankie vir die punte uit gelig. Ons maak spoedig plan om te verbeter.
Groete 31@murray.

Guesthouse @ 31 Murray
Andra B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andra B

Geskik vir oornag in die stad.

Die kamer is netjies met al die nodige geriewe vir 'n vinnige oorbly in die stad. Daar is nie eintlik sitplek buite nie so as jy net 'n slaapplekkie soek is hierdie meer as genoeg.

Kellee K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kellee K

Very nice, peaceful.

Very central around the university. Beautiful street.

Clive B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clive B

Baie akkommoderend.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak.

Anel V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel V

Baie lekker. Goed georganiseer. Personeel is baie vriendelik en dis 'n pragtige plek.

Pragtig en heerlik. Heerlik geslaap. Baie skoon.

Annette M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette M

Enjoyed it.

Thank you for everything.

Johan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Sal eerder nie weer wil kom nie.

Daar is gesê dat hulle ons gaan opgradeer na 'n ander kamer, wat groter is en 'n king size bed het, wat toe nie die geval was nie.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Goeie middag, baie dankie vir julle terugvoer.

Skies, ek is nie bewus van 'n eenheid wat 'n kingsize bed het nie. Al ons eenhede is dieselfde grootte en het dieselfde grootte beddens.

Jammer dat julle nie 'n goeie tyd gehad het nie.

Guesthouse @ 31 Murray
Venessa D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Venessa D

Nie wat ek verwag het nie.

As ek sê ek beveel dit nie aan nie, bedoel ek, ekself sal nie weer van hulle gebruik maak nie. Elkeen aan hulle eie. Ligging perfek. Geen kontak met eienaars gehad nie. Nie eens met aankoms nie. Geen informasie-brosjure beskikbaar nie. My vrou moes die WiFi-besonderhede aanvra vir my om te gebruik. Bed is baie ongemaklik. Ek het oorgebly vir 2 aande. Koffie en suiker is nie eenkeer opgevul nie. Bure het baie geraas en ek kon met niemand kontak maak om dit te probeer uitsorteer nie.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Goeie dag John,

Dankie vir julle terugvoer - ons waardeer dit opreg en sal altyd wil strewe om te verbeter. Ek self bly op die perseel en is altyd beskikbaar sou daar enige iets wees wat julle nodig het - soos bv. die WiFi - besonderhede het julle by my ontvang sou daar enige ander vraag wees kon julle net my in kennis stel. Lydia is ons dame wat ons gaste in klok met aankoms - sou daar enige iets wees wat julle benodig het, ek is altyd beskikbaar.

Weer vra ek omverskoning vir julle ongerief.

Guesthouse @ 31 Murray
Cobus D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Cobus D

Die foto's en die werklikheid is nie dieselfde nie.

In die oggende is daar geen warm water in die badkamer nie. Geen koue water in die wasbak nie. Sal glad nie weer daar ooit slaap nie.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Good day Cobus,

Hope you are well. Thank you very much for your feedback. I'm so sorry about your experience with us. As I'm 24 h available and have a maintenance team always on call. I wish you told me sooner so I could sort out your problems asap. The unit has its own Geyser.

Again my sincere apologies for the inconvenience.

Guesthouse @ 31 Murray
Herman R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R

Very quiet and well situated location.

Very private and in excellent condition.

Cherise N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise N

Slegs slaapplek gebruik nadat ons by 'n fees was.

Vriendelike en hulpvaardige diens. Skoon kamer en badkamer, koffie- en teegeriewe voorsien.

Janene K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene K

Beautiful, clean rooms in a leafy, secure setting.

We had such a lovely stay! Exceeded our expectations. We were made to feel very welcome by Jessica. Thank you!

Anel D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D

Kan ek dit 'n 10 uit 5 gee? Fantasties!

Ek sal beslis weer en weer en weer 'n bespreking maak.

Ria V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Baie vriendelike mense en die beste, skoonste, en netjiese plek.

Baie vriendelike mense en veilig. Al ons verwagtinge oortref.

Dempsey B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dempsey B

Lovely.

Friendly hosts and very accommodating.

Nico W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico W

Baie tuis en gemaklik gevoel.

Jessica en haar personeel doen moeite om jou 'n aangename verblyf te verseker.

Gawie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V

Beveel hierdie gastehuis aan vir enige iemand aan wat hier wil oornag.

Ons is baie tevrede met ons verblyf. Die gasvrou Jessica was baie vriendelik en ons het baie tuis gevoel. Ons sal beslis weer kom.

Lizette H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H

Rustige, stil plek. Vriendelike eienaar.

Kamer nr 3. Ons het gevind dis 'n bietjie klein vir 2 persone.

Jean J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean J

A pleasant and quiet place to stay.

We enjoyed staying there. Everything we needed was in the room. The bed was comfortable.

Trudy J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy J

Lieflike ontvangs, warm omgee-mense, loop die ekstra myl.

Skoon en netjies. Lieflike bed en lekker stort. Pragtige woonvertrek. Jessica het my bygestaan en het my bygestaan in my omstandighede. Dankie.

Pedro R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pedro R

Pragtige omgewing.

Alles wat jy nodig het vir oornagverblyf. Plek egter so effe beknop maar die gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Liezel H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Lekker oornagplek.

Heerlike bed en als wat jy benodig om gerieflik te oornag. Die personeel is vriendelik. Sal beslis weer hier oorbly. Absolute waarde vir geld.

Busisiwe N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Busisiwe N

Veilige, skoon akkommodasie in middel van Pretoria.

Goeie ligging in 'n pragtige buurt met mooi tuine.

Gill J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gill J

Conveniently positioned.

Lovely place to stay for a night or two. For frequent travellers it is excellent. Clean, private, all you need and the owner is very accommodating. I will definitely be back.

Conrad F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad F

Very nice, refreshing, clean, safe.

See stars.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anneska V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneska V

Definitief waarde vir geld!

Baie oulike plekkie. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Jeanette G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G

Goed toegerus en beslis waarde vir geld.

Goed toegeruste oornagplekkie met vriendelike mense. Ons het heerlik geslaap in 'n snoesige bed. Sal beslis weer inloer as ons in die stad moet wees.

Elizma D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma D

Rustig, veilig en netjies.

Die fasiliteit is netjies veilig en rustig en naby alles waar ons wou wees. Die gasvrou is baie tegemoedkomend en behulpsaam. Ek sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Adri M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri M

Verblyf is lekker sentraal. Sien sterre.

Sal definitief in die toekoms weer van die akkommodasie gebruikmaak!

Ron G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron G

Perfectly adequate for our purpose.

The only shortcoming was that the venue was advertised as having WiFi. In practice, the signal was so weak that neither of my devices could connect, which created a problem for me.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Hi Ron. I'm so sorry. Wish you told me as we are available 24/7.

Guesthouse @ 31 Murray
Aubrey M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey M

Great.

Wow place to travel.

Dirk B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Sentraal vir hospitaaldoeleindes.

Personeel is almal vriendelik en gaan uit hul pad om goeie diens te lewer. Sal vir seker weer daar bly.

Lauren P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren P

Absolutely wonderful, would definitely stay here again and recommend it to others.

I would like to thank you for the lovely accommodation, I will definitely return again, I was so impressed with the facilities in the room and has been such an enjoyable stay, will definitely recommend it.

Madeleine D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine D

Ons het veilig gevoel en het alles gehad wat nodig was.

My enigste klagtes is dat die kombuisie se kaste baie muf ruik en dat die koelkassie so koud gestel was dat al my slaaigroente en melk gevries het. Ek het dit met vertrek laer gestel dat toekomstige gaste nie dieselfde skade moet ly nie want ek moes avo's, ens. weggooi.

Magda W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda W

Het tydjie geniet en sal weer daar boek.

Baie dankie aan 'n vriendelike dame. Jackie het ons vriendelik verwelkom en ons vergesel na ons kamer. Selfs die verwarmer was aangesit sodat ons kamer lekker warm was. Baie dankie Jackie.

Andre E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Very safe and professional.

Will promote guest house to other people.

Andre C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre C

Ons het goed geslaap, rustig en veilig.

Ons moes vroeg op sodat my vrou 'n knievervanging kon kry. Die hospitaal is naby en maklik om te kry. Ons het 'n koffie en beskuit gemis in die kamer.

Anel F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anel F

I really do not want to comment.

I really do not want to comment.

Taryn T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn T

Stay was short but worth it.

Friendly and helpful. The room was spotless and you have everything you need.

Lila S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lila S

Te kort, net oorgeslaap!

Word aanbeveel vir iemand wat wil oornag. Prys net reg.

Simone W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone W

Lieflike blyplek!

Ek het baie lekker gebly by Guesthouse @31 Murray. Dit was mooi skoon en netjies. Ek sal beslis weer daar bly!

Ria K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K

Gesellige, gerieflike, netjiese verblyf.

Beveel definitief Guesthouse @ 31 Murray aan!

Louise T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise T

Was perfect for our one night stay and very central.

See stars.

Hanneke V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanneke V

Funksioneel en skoon, maar nie gesellig en spesiaal nie.

Aandag aan detail soos behoorlike badkamerrakkies, spieël wat ooghoogte hang vir mense korter as 1,8 m, bedkassies, leeslampe en meer bekers is maar ’n paar basiese veranderings wat die verblyf van funksioneel na lekker plesierig sal neem. Berderfies soos goeie koffie (wat van ’n dompelaar?) en bruin suiker en ’n paar stukkies beskuit sal groot verskil maak aan die "welkom" gevoel.

Johan F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Netjies en gerieflik.

Sal definitief aanbeveel.

Vera R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera R

Die Prinsloo's het uit jul pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Keurig, gerieflik, netjies, skoon met alles wat ons nodig kon hê. Naby restaurante en inkopiesentrums en in pragtige omgewing. Sal dit beslis aanbeveel.

Lucia N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia N

Such an amazing place to stay in with the friendliest of people.

I enjoyed my stay at Guesthouse 31 Murray in Brooklyn and the University I had to go to was within walking distance from the guesthouse. Although my stay was short, I loved it and I will be back again. Thank you!

Kirsten B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten B

Perfect room and perfect location.

We loved our stay! The room and exactly what we needed for our two nights. And the garden is beautiful! Thank you for having us.

Natasha B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Skoon, mooi en sentraal geleë.

Die eenheid was netjies en skoon. Sal vir seker aanbeveel en self weer gebruik.

Lucius V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucius V

Sindelik.

Vriendelike ontvangs. Kamer was netjies en skoon. Jy sal nie verkeerd gaan om hier oor te bly nie. Ek kan die gastehuis met graagte aanbeveel.

Lsa N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lsa N

Baie netjies en skoon.

Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang geword. Sal vir seker aanbeveel. Baie netjies, mooi en skoon.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Goeie dag Lisa,

Dit was net n voorreg.
Ons sien julle hopenlik vinnig weer.

Guesthouse @ 31 Murray
Susan V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Was mooi en voldoende.

Sal vir seker aanbeveel en self weer gebruik.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Hallo Susan,

Julle is enige tyd welkom, sien julle gou weer.

Guesthouse @ 31 Murray
Johan C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie rustig en baie lekker.

Murray gastehuis is baie sentraal geleë in Brooklyn en naby die groot mall. Die plekkie is baie netjies en skoon. Daar is altyd iemand wat jou kan help vir wat jy ook ekstra wil vra. Die inklok en uitklok is ook baie gou.

Emsia G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsia G

Netjies, ruim en veilig.

Ons het baie lekker gebly in die ruim kamer met kombuis. Het veilige parkering en vriendelike diens waardeer.

Tertia S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia S

Alles het aan my verwagtinge voldoen.

Baie skoon en netjies. Die kommunikasie was goed. Goeie waarde vir geld. Die ideale plek om oor te slaap in Pretoria.

Nadia L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L

Perfek vir my behoeftes.

Perfek vir my behoeftes, mooi skoon netjies.

Grégoire C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grégoire C

Very good for the rate.

A good place to stay, very quiet neighbourhood.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goed teen daardie tarief.

'n Goeie plek om te bly, baie stil buurt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Hi Gregoire, thank you very much for choosing us to be your host.
Hope to see you soon.

Guesthouse @ 31 Murray
Elma P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma P

Baie netjiese, skoon en goed geleë gastehuis.

Dit was ons tweede besoek aan hierdie gastehuis, en ons het weereens baie lekker gebly. Dit is baie naby aan die Universiteit van Pretoria, waar ons kinders studeer. Nog 'n rede waarom ons van hierdie gastehuis hou. Ons sal weer hierheen kom.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Was n absolute voorreg om julle weer by ons te he. sien julle gou weer.

Guesthouse @ 31 Murray
Essy S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Essy S

We enjoyed our stay.

Very friendly people and we really enjoyed our stay. The room was very neat and all facilities perfect.

David W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Very convenient, comfortable stay.

Our hosts, Coenraad and Jessica, made sure we were comfortable, in spite of an unplanned power outage. The accommodation exceeded our expectations. Very good value for money and conveniently located near the Pretoria University.

Igna D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D

Bekostigbare verblyf in 'n goeie sentrale area.

Ruim wooneenheid wat goed toegerus is. Stil area naby aan skole en universiteit. Baie gemaklike verblyf en waarde vir geld.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Goeie Dag Igna,

Dankie dat julle ons gekies het - ons hoop om jou vinnig weer te sien.

Guesthouse @ 31 Murray
Pierre D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Waarde vir geld. Netjies en gerieflik.

Was skoon. Het bad en stort in eenheid. Bed en beddegoed is op standaard. Ligging is goed. Veilige parkering. Heerlik met yskas, mikrogolf en eetgerei. Sal enige tyd weer hier slaap.

Mariaan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan K

Skoon, mooi en lekker sentraal geleë.

Baie dankie vir vriendelike diens en 'n baie mooi en skoon kamer!

Wendy D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy D

Netjies, mooi kamer, badkamer ingerig bad en stort.

Ligging naby Hillcrest-swembad. Pragtige kamer, groot badkamer, veilige parkering.

Marilise K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilise K

Het heerlik gebly.

Ons het heerlik gebly. Daar is baie moeite gedoen toe ons die Saterdag wou braai. Die kinders kon heerlik speel op die grasperk. Ons sal vir seker weer daar bly!

Letitia L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia L

Dit was skoon en veilig.

Die verblyf was skoon en sentraal.

Coen D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen D

Voldoen aan behoefte.

Guesthouse @ Murray 31 is gerieflik naby aan visum agentskap, ambassades, universiteite en inkopiesentrums. Die eenheid was netjies en skoon en basies toegerus.

Jacky S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky S

Gesellig, privaat en baie netjies.

Die kamer was mooi, gesellig, skoon en bied alles vir die persoon/e wat 1 dag/nag se verblyf benodig! Wat kort in die kamer: Dakwaaier of losstaande waaier, die kombuis se extractor fan raas verskriklik, verder was die verblyf heerlik.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Goeie dag Jacky,

Baie dankie dat julle by ons gebly het, ons kyk vir seker na julle voorstelle, word op reg waardeer, mooi dag.

Guesthouse @ 31 Murray
Donald W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donald W

The establishment met all my needs for the stay over.

See stars.

Guesthouse @ 31 Murray se terugvoer

Hi Donald, it was a pleasure to meet you, you are always welcome to visit us again.

Guesthouse @ 31 Murray
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Elma P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma P

Netjiese, skoon en veilige akkommodasie.

Guesthouse @ 31 Murray is baie skoon, netjies, gerieflik en modern. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer het genoeg spasie, mens voel nie beknop nie. Ons sal beslis in die toekoms weer van hierdie gastehuis gebruik maak.

Sadrie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadrie B

Dit was waarde vir geld, baie dankie.

Dit was baie netjies, die ligging is naby die UP.

Jaco V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

All you need for a quick over-nighter at a reasonable price.

Neat and sufficient for an over-night stay. A bigger bouquet of DStv channels than you usually find in a budget guesthouse. Could do with a ceiling fan or air conditioner for those hot summer nights.

Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 31, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d7cf22f8c0241f6257f8a370650e5362552c3ac361c1a6f97b3739a902dda9af8be771cabcf064905214d8f82f00bfea818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 31 Murray Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.761762 28.231582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang