Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse @ 31 Murray

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 31, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R750 R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Guesthouse @ 31 Murray bied gasteverblyf in Brooklyn, Pretoria. Die gastehuis is ideaal geleë, 700 m van die Universiteit van Pretoria af en naby ander geriewe in die omgewing.

Verblyf by Guesthouse @ 31 Murray bestaan uit 7 gaste-eenhede. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n kombuisie met basiese geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die gastehuis bied gratis WiFi, wasgoedgeriewe teen 'n addisionele koste en veilige parkeerplek vir voertuie. Daar is nie 'n daaglikse skoonmaakdiens nie, slegs 'n uitklokskoonmaakdiens.

Die perseel is ook ideaal geleë, naby verskeie ambassades, die Universiteit van Pretoria, Unisa, Tuks Groenkloof, Loftus Versfeld-stadion, Hillcrest Boulevard-winkelsentrum, Brooklyn Mall, Advanced Groenkloof Daghospitaal, Life Groenkloof Hospitaal en Harlequins.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ronel T
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly. Akkommodasie was silwerskoon en het absoluut alles ingehad. Heerlik gebly, beslis weer daar gaan oorslaap.
Sep 2024
Andre J
Gesin met tieners
5.0
Veilige, netjiese akkommodasie. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Stil, veilige akkommodasie.
Aug 2024
Adri D
5.0
Uitstekende verblyf en diens. Excellent verblyf en diens.
Jul 2024
Gerrit B
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam net koud gekry. Dalk net warmer komberse voorsien in die winter. Altyd 'n baie lekker plek om oor te bly, altyd netjies. Baie naby geleë aan...
Sien meer
Jul 2024
Isabel L
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly en lekker geslaap. Uitstekende verblyf naby Loftus Versfeld. Goeie kommunikasie vooraf. Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenheid was ...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Murraystraat 31, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Guesthouse @ 31 Murray het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 31, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d7cf22f8c0241f6257f8a370650e5362552c3ac361c1a6f97b3739a902dda9af8be771cabcf064905214d8f82f00bfea818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 31 Murray Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.761762 28.231582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang